Bath

Bath [ˈbɑːθ of ˈbæθ] is 'n stad in die seremoniële graafskap Somerset in Suidwes-Engeland, sowat 156 km wes van Londen en 21 km suid-oos van Bristol, met 'n bevolking van 83 992.

In 1590 het koningin Elizabeth I 'n koninklike oktrooi uitgereik waarvolgens stadstatus aan Bath verleen is. In 1889 het Bath as county borough in administratiewe opsig onafhanklik van die graafskap Somerset geword. Vanaf 1974 het die stad deel uitgemaak van die nie-metropolitaanse graafskap Avon. Nadat dié graafskap in 1996 ontbind is, het Bath die administratiewe sentrum van Bath en Noordoos-Somerset, 'n unitary authority, geword.

Bath se oorsprong strek terug in die Romeinse tydperk. Dit is omstreeks 60 n.C., sowat twintig jaar ná die Romeinse verowering van Brittanje in 43, as ontspanningsoord naby 'n warmbron gestig, alhoewel die plek volgens mondelinge oorlewerings al vroeër bekend was. Die Latynse naam, Aquae Sulis, beteken "Waters (of Warmbaddens) van Sulis". Die Romeine het by die warmbronne in die Avon-riviervallei badhuise en 'n tempel op die heuwels in die omgewing gebou.

In 973 is Edgar die Vreedsame in die Bath-abdy as koning van Engeland gekroon. Eeue later, in die Georgiaanse tydperk, het Bath as herstellingsoord gewild geraak. Die stad is uitgebrei en bewaar steeds 'n ryk erfenis van Georgiaanse boukuns, wat met plaaslike Bath-stene as materiaal geskep is.

In 1987 is Bath deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Die stad het 'n verskeidenheid teaters, musea en ander kulturele en sportgeriewe wat tot sy gewildheid as toeristebestemming bygedra het. Meer as 3,8 miljoen besoekers bring jaarliks 'n besoek aan die stad.

Naas twee universiteite, onder andere die Universiteit van Bath, is ook 'n aantal skole en kolleges in Bath geleë. Die plaaslike ekonomie steun veral op die dienstesektor, waaronder die vinnig groeiende inligtings- en tegnologiebedryf en ander toekomsgerigte sektore wat werkgeleenthede vir stadsbewoners en pendelaars uit die omgewing bied.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Bath nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Grove Lodge

vanaf $280

Dorian House

vanaf $164

The Gainsborough Bath Spa Hotel by YTL

vanaf $303

SACO Bath - St James's Parade

vanaf $228

Oldfields House

vanaf $172

Royal Hotel

vanaf $149

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Thermae Bath Spa

Thermae Bath Spa is a modern spa in the city of Bath, England, opened

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Roman Baths (Bath)

The Roman Baths complex is a site of historical interest in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bath city walls

Bath's city walls (also referred to as borough walls) were a sequence

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bath Abbey

The Abbey Church of Saint Peter and Saint Paul, Bath, commonly known

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pulteney Bridge

Pulteney Bridge crosses the River Avon in Bath, England. It was

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Royal Victoria Park, Bath

Royal Victoria Park is located in Bath, England. It was opened in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Royal Crescent

The Royal Crescent is a row of 30 terraced houses laid out in a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prior Park Landscape Garden

Prior Park Landscape Garden is an 18th-century landscape garden,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Morelia

Morelia is the capital of the Mexican state of Michoacán. The city

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Historic Villages of Shirakawa-gō and Gokayama

The Historic Villages of Shirakawa-gō and Gokayama are one of Japan's

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Salvador da Bahia

Salvador da Bahia is die derde grootste stad in Brasilië en die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Puebla de Zaragoza

Puebla de Zaragoza ([ˈpweβla], Spaans: Heroica Puebla de Zaragoza, v

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vigan

Vigan (Ilokano: Siudad ti Vigan; Tagalog: Lungsod ng Vigan; Local

Sien alle soortgelyke plekke