Beloselski-Belozerski-paleis

Die Beloselski-Belozerski-paleis gesien vanaf die Nefski-prospekt. Die paleis vanaf die Anitsjkof-brug oor die Fontanka-rivier (1850's).

Die Beloselski-Belozerski-paleis (Russies: Дворе́ц Белосе́льских-Белозе́рских; voor die Russiese Rewolusie ook bekend as die Paleis van Groothertogin Elizabeth Fjodorowna, die Sergei-paleis en die Dmitri-paleis) is ’n Nieu-Barok-paleis op die kruising van die Fontanka-rivier en Nefski-prospekt in Sint Petersburg, Rusland. Die malvapienk paleis lyk baie soos die Stroganof-paleis wat in die 1750's deur Bartolomeo Rastrelli ontwerp is en aan die ander kant van die Newarivier geleë is.

Geskiedenis

Die eerste Beloselski-Belozerski-paleis is in 1747 tydens die bewind van keiserin Elisabeth aan Nefski-prospekt gebou vir prins Michail Andrejewitsj Beloselski (1702–1755). Die gebou, wat destyds baie kleiner was, is in ’n Franse styl ontwerp met ’n groot private tuin en ’n vasmeerplek aan die rivier.

Sy seun prins Aleksander Michailowitsj Beloselski (1752–1809) het die plek geërf en ’n ekstra stuk grond gekoop om die gebou te vergroot. Vanweë sy goeie verhouding met keiser Paul het hy die antieke titel Prins van Belozersk gekry. Van toe af was die familie bekend as die Beloselski-Belozerski's.

Die paleis is later herbou deur Andreas Stackensneider, die persoonlike argitek van tsaar Nikolaas I. Dit was een van die uitspattigste paleise in Rusland. In 1883 is dit verkoop aan groothertog Sergei Aleksandrowitsj van Rusland toe hy verloof geraak het aan prinses Elisabeth van Hesse en die Ryn. Dit is hy wat gesorg het vir die huidige pienk kleur van die paleis.

Die paartjie het nie self kinders gehad nie, maar was die peetouers van groothertog Dmitri Pawlowitsj, wat die paleis geërf het. Hy het dit aan die vooraand van die Russiese Rewolusie verkoop en twee jaar later is dit genasionaliseer. Dit het eers ’n streek-sowjet gehuisves tot dit in 1991 ’n munisipale kultuursentrum geword het. Dit is kwaai beskadig tydens die Tweede Wêreldoorlog, maar is in 1954 gerestoureer. Vandag word konserte daar gehou.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Beloselsky-Belozersky Palace
  • Tselyadt M.P. Dvorets Beloselskikh-Belozerskikh. Sint Petersburg, 1996.

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Beloselsky-Belozersky Palace
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Keiserlike paleise en wonings in Rusland
Koördinate: 59°55′58″N 30°20′41″O / 59.93278°N 30.34472°O / 59.93278; 30.34472Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Russiese argitektuur Kategorie:Geboue en strukture in Sint Petersburg
Standard of the Russian Tsar

Aleksander-paleisAnitsjkof-paleisBeloselski-Belozerski-paleisKatharina-paleisKatharinahofGatsjina-paleisMoskouse KremlinMarmerpaleisMariinski-paleisNikolaas-paleisOranienbaum • Paleis van Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj • Pawlofsk-paleisPeterhofSint Michail-kasteelStrelna • Somerpaleis • Tauris-paleisTsarskoje SeloWladimir-paleisWinterpaleisJelagin-paleis


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Andrey Diyachishin
8 March 2014
Внутреннее убранство дворца практически не пострадало во времена исторических перипетий, в результате качество отделки здесь пожалуй даже лучше, чем в Эрмитаже.
Viktoria Danilova
23 September 2016
Во-первых очень красивые залы. Во-вторых умапомрачительная лестница с зеркалом. В-третьих концерты и спектакли. В-четвертых музей демократии работает по будням и только до трех. Но бесплатно.
Ed Shom
14 January 2019
Невского проспекта. Лучшие фото на фоне река Фонтанка. Аничков мост. Дворец Белосельских Белозерских.
Alex Avvakumov
13 November 2018
Экскурсия вполне себе интересная. Интерьеры в отличном состоянии. Экскурсию лучше бронировать заранее, билеты кончаются быстро.
Andrey Diyachishin
8 March 2014
Это место стоит посетить, чтобы хотя бы отдаленно представить уровень, проходящих здесь когда-то светских баллов, на которых часто присутствовали царские особы.
LP
30 September 2017
Экскурсия 300 рублей (раз в день) понравилась. Часто проводятся концерты. Люстры и лепнина из папье маше впечатлили.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.1/10
EnMork, vasily.malygin en 4,905 meer mense was hier
Kaart
Nevsky pr., 41, Sankt-Peterburg, Rusland, 191025 Kry aanwysings
Thu-Fri 8:00 AM–9:00 PM
Sat 11:00 AM–9:00 PM
Sun Noon–7:00 PM
Mon 9:00 AM–8:00 PM
Tue 8:00 AM–8:00 PM

Belosselsky Belozersky Palace op Foursquare

Beloselski-Belozerski-paleis op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
STN Apartments by the Hermitage

vanaf $43

Sonata at Nevsky Hotel

vanaf $72

Small Central Studio near Ermitasce

vanaf $56

Modern Studio3 old center near Hermitasce

vanaf $56

Sonata at Nevsky 5

vanaf $91

Nevsky 3 Guest House

vanaf $57

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Anichkov Bridge

River at the Anichkov Bridge.]]The Anichkov Bridge (Russian:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fabergé Museum in Saint Petersburg, Russia

The Fabergé Museum in Saint Petersburg, Russia, is a privately-owned

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Anitsjkof-paleis

Die Anitsjkof-paleis in die 19de eeu.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fontanka River (Фонтанка)

Fontanka River (Фонтанка) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Anna Akhmatova Literary and Memorial Museum

The Anna Akhmatova Literary and Memorial Museum is a literary museum

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Saint Petersburg Lensoviet Theatre

The Lensoviet Academic Theatre (en Russian:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Saint Petersburg Comedy Theatre

The Nikolay Akimov Saint Petersburg Comedy Theatre (русский. Санкт-

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Catherine Public Garden (Екатерининский сквер)

Catherine Public Garden (Екатерининский сквер) is 'n toeristeaantrek

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gyeongbokgung

Gyeongbokgung, also known as Gyeongbokgung Palace or Gyeongbok Palace,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Niavaran-paleiskompleks

Die Niavaran-paleiskompleks (Persies: کاخ نیاوران) is 'n histories

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of the Imperial Palace of the Manchu State

The Museum of Imperial Palace of Manchu State (Simplified Chinese:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Landshut Residence

The Landshut Residence (German: Stadtresidenz Landshut) is a palace

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cotroceni Palace

Cotroceni Palace is a palace of Bucharest which is the residence of

Sien alle soortgelyke plekke