Bermudadriehoek

Die Bermudadriehoek (ook bekend as die Duiwel se Driehoek) is 'n denkbeeldige driehoek tussen Miami, die Bermuda-eilande en Puerto Rico. Die gebied strek oor 4 miljoen vierkante kilometer in die westelike deel van die Atlantiese Oseaan. Dit het vanaf die middel van die 20ste eeu bekend geraak vir die skynbaar misterieuse verdwyning van verskeie vaar- en vliegtuie.

Outeurs van populêre lektuur skryf hierdie verdwynings aan paranormale verskynsels of moontlike aktiwiteite van buiteaardse besoekers toe. Van die beweerde gebeure sluit in vliegtuie wat verdwyn sonder om per radio om hulp te roep, skepe wat spoorloos verdwyn of selfs later sonder hulle bemanning gevind word, en kompasse wat rigting verloor.

Gedokumenteerde bewyse dui daarop dat 'n beduidende persentasie van die voorvalle onwaar, onakkuraat of deur latere skrywers ingekleur is. Talle amptelike liggame het aangedui dat die aantal en aard van die verdwynings in die streek soortgelyk aan dié in enige ander gebied ter see is.

Sien ook

  • Bennington-driehoek
  • Cono de Arita
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Bermudadriehoek nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Grace Bay Club

vanaf $504

Blue Haven Resort - All Inclusive

vanaf $428

The Atrium Resort

vanaf $537

Royal West Indies

vanaf $270

Ocean Club West Resort

vanaf $0

Caribbean Paradise Inn

vanaf $225

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcatraz

Alcatraz is 'n klein, rotsagtige eiland in San Franciscobaai in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Winchester Mystery House

The Winchester Mystery House is a well-known California mansion that

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Government House (Saskatchewan)

Government House, Regina, Saskatchewan, was constructed as a residence

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Andrew Bayne Memorial Library

The Andrew Bayne Memorial Library is a public library in Bellevue, a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Goodleburg Cemetery

Goodleburg Cemetery is a cemetery located in Wales, New York. It is

Sien alle soortgelyke plekke