Blue Lagoon (Ysland)

Die Blue Lagoon (Yslands: Bláa Lonið) is 'n geotermiese warmbad naby Grindavík, 'n dorp op die Yslandse skiereiland Reykjanes. Dit is naby die hoofstad Reykjavík en die internasionale lughawe in Keflavík geleë en het tot een van die gewildste toeristebestemmings in die suidweste van die land ontwikkel.

Die kunsmatige meer met 'n oppervlakte van 5 000 vierkante meter is 'n "neweproduk" van die nabygeleë geotermiese kragsentrale Svartsengi waar 'n mengsel van see- en soetwater vanuit 'n diepte van sowat 2 kilometer na die oppervlakte gepomp en vir kragopwekking ingespan word. In hierdie diepte styg die watertemperatuur tot by 240 °C. Die water vloei later in die omliggende lawaveld waar geleidelik 'n soutwatermeer met sy kenmerkende blou-wit kleur ontstaan het.

Die plaaslike bevolking het die meer aanvanklik as 'n baaiplek benut totdat die huidige warmbad-fasiliteite opgerig is. Die warmbad, wat ook in die winter baie gewild is, pomp tans ook sy eie warmwater na die oppervlakte. Blue Lagoon se warmwater het 'n temperatuur van tussen 37 en 42 °C en bevat mineraalsoute, kieselaarde en alge. Die kieselaarde reflekteer onder meer die blou strale van die sonlig en skep ook die blou kleur van die meerwater.

Die meerwater hou 'n heilsame effek vir lyers van psoriasis en ander velsiektes in. Blue Lagoon bied naas sy warmbad ook saunas, massages en stoombaddens aan. Blue Lagoon se kosmetiese produkte soos stortbadgel en sjampoe bevat onder meer soute en alge uit die warmwaterbronne en word plaaslik en via die warmbad se aanlynwinkel bemark. In 1999 is die Yslandse Prys vir Omgewingsbewaring aan Blue Lagoon toegeken.

Eksterne skakels

Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Joffrey Lacour
3 February 2015
Cross this place from your bucket list, the Blue Lagoon is totally awesome. But remember to bring some flip flops if you don't want your feet to burn on the very cold floors outside during winter.
Tugce Esener
2 November 2016
Few tips: Put a ton of hair conditioner! Ease your way out from the inside pool and get comfy in the cave before you step out. Follow the trail on the left of the entrance for a great photo opp.
Thiago Maia
5 January 2016
Amazing place and experience. Book Lava Restaurant and It is good to bring a water prof case for your phone to take pictures but if you don't they sell it on the bar
Rachel K
2 September 2014
In water massage appointments can book up quickly, so sign up online or early morning. Then do a mini hike around the facility after you're sufficiently waterlogged.
Bill H
21 December 2014
Pricey but a really nice experience. Renting a bathrobe and slippers costs ISK 3050 (about $24 or €19). Compare to €30 extra for the same in premium package but that includes a drink & toiletries.
Staci Stevens
21 February 2020
Absolutely beautiful and relaxing! If you have a little extra cash to spare do the premium package. Loved the silica mask. Relaxation area with chairs was awesome after with a cozy bathrobe.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Geo Hótel Grindavík

vanaf $154

Eldey Airport Hotel

vanaf $131

Bed and Breakfast Keflavík Airport Hotel

vanaf $242

Hotel Grásteinn - Airport Hotel

vanaf $154

Base Hotel by Keflavik Airport

vanaf $35

Guesthouse Keflavík

vanaf $106

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Reykjanesviti

Reykjanesviti is Iceland's oldest lighthouse. It serves as a landfall

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Keflavík International Airport

Keflavík International Airport (íslenska. Keflavíkurflugvöllur) Шаб

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Krýsuvík

The geothermal area Krýsuvík is situated on the Reykjanes peninsula i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eldey

Eldey is a small island about Шаблон:Convert off the coast of the R

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Leiðarendi Cave

Leiðarendi Cave is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Grotte in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bessastaðir

Bessastaðir is today the official residence of the President of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nauthólsvík

Nauthólsvík is a small neighbourhood in Reykjavík, the capital city of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Smáratorg Tower

Smáratorg Tower (Smáratorg 3) is an office and retail building in I

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Széchenyi thermal bath

The Széchenyi Medicinal Bath in Budapest (Шаблон:IPA-all, magyar

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Terme di Sirmione

Terme di Sirmione is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Spa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Terme dei Papi

Terme dei Papi (en. Bath of the Popes) - not far from the Bulicame,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Hévíz

Lake Hévíz is located close to Hévíz, Hungary, near the western end

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bad Ragaz

Bad Ragaz is a municipality in the Wahlkreis (constituency) of

Sien alle soortgelyke plekke