Bogenfels

Bogenfels is 'n merkwaardige rotsboog aan die kus van Namibië.

Sien ook

Ligging

Hierdie unieke natuurmonument lê op 27° 28'S, ongeveer 95 km suid van Lüderitz en 32 km suid van Pomona. Dit is een van die vele plekke in die Sperrgebiet waar diamante voorkom. Die hoogste punt van die boog is 55 m bo seevlak, dit staan met een voet in die Atlantiese Oseaan en die ander in die sand van die Namibwoestyn en is opgebou uit harde dolomiet en sagte skalie.

Die boog is moeilik bereikbaar. Dit is afgeleë, lê in barre woestyngebied en boonop in 'n gebied waar diamante ontgin word en toegang dus streng beheer word. Vanuit Lüderitz vind daar soms begeleide uitstappies na die gebied plaas.

Dorpie

Na die ontdekking van diamante het daar 'n nedersetting ontwikkel. Na 1950 is dit ontruim en het dit tot spookdorp verval. Op 'n sekere stadium was dit die eindpunt van 'n smalspoorlyn vanaf Kolmanskop.

Posseëls

In 1931 en 1996 het Suidwes-Afrika en Namibië posseëls uitgegee met 'n illustrasie van Bogenfels.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Bogenfels nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
2.7/10
73 mense was hier
Kaart
0.7km from Unnamed Road, Namibië Kry aanwysings

Bogenfels op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Le Mirage Resort & Spa

vanaf $213

Luderitz Nest Hotel

vanaf $96

Protea Hotel Sea View Zum Sperrgebiet

vanaf $87

Fish River Lodge

vanaf $157

Gondwana Canyon Village

vanaf $103

Voetbaai Chalets

vanaf $83

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kolmanskop

Kolmanskop is 'n spookdorp in die Namibwoestyn in die suide van

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Arch of Cabo San Lucas

The arch of Cabo San Lucas, is a distinctive rock formation at the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wilson Arch

Wilson Arch, also known as Wilson's Arch, is a natural sandstone arch

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Durdle Door

Durdle Door is a natural limestone arch on the Jurassic Coast near

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Es Pontàs

Es Pontàs is a natural arch in the southeastern part of the island of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prebischtor

The Prebischtor (Czech: Pravčická brána) is located in the Bohemian Sw

Sien alle soortgelyke plekke