Boheemse Woud

Die Boheemse Woud, (Tsjeggies: Šumava [ˈʃʊmava], Duits: Böhmerwald), is 'n lae bergreeks in Sentraal-Europa wat oor 'n afstand van 120 km 'n natuurlike grens tussen Tsjeggië aan die een en Duitsland en Oostenryk aan die ander kant vorm. Dit is die hoogste geërodeerde bergmassa van die Boheemse Massief met 'n maksimale wydte van 50 km. Die hoogste bergpiek met 1456 m bo seevlak is die Großer Arber in die Duitse deelstaat Beiere.

Die Boheemse Woud is dwarsdeur die jaar 'n gewilde toeristebestemming en ontspanningsgebied. Die grootste deel van die bergreeks, waarna dikwels as die "Groen Dak van Europa" verwys word, maak aan die Tsjeggiese kant van die grens deel uit van die Śumava-natuurpark, terwyl die Duitse gedeelte beskerm word as Nasionale Park Beierse Woud. Unesco het die hele gebied as biosfeerreservaat geklassifiseer.

Skisport

Die Tsjeggiese bergstadjie Železná Ruda (Böhmisch Eisenstein) het saam met die naburige Špičák tot die grootste en mees besoekte sentrum vir Alpynse en Nordiese skisport in die Boheemse Woud ontwikkel. Danksy oorgrens-samewerking met die Beierse nedersetting Bayerisch Eisenstein en die Großer Arber-skigebied is die streek intussen een van die grootste Sentraal-Europese skisportbestemmings buite die Alpe.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Boheemse Woud nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel St. Florian

vanaf $120

Sporthotel Olympia

vanaf $45

Horský Hotel Dobrá Chata

vanaf $50

Hotel Dreisonnenberg

vanaf $104

Scottish Highlander Guesthouse

vanaf $92

Hotel Ahornhof

vanaf $55

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bayern Sim-lîm Kok-ka Kong-hn̂g

Bayern Sim-lîm Kok-ka Kong-hn̂g (Nationalpark Bayerischer Wald) tī Te

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Černé jezero

Černé jezero Шаблон:IPAc-en (literally, Black Lake) in the Bohemia

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pajrek

The ruins of the Pajrek castle lie in the Czech Republic above the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Burg Neunußberg

Die Burg Neunußberg ist eine heute nur noch als Ruine erhaltene

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Deggendorf Bayern

Deggendorf Bayern

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grabkirche, Deggendorf

Die Heilig-Grabkirche St. Peter und St. Paul ist eine Filialkirche der

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Deggendorf Bayern

Deggendorf Bayern

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Deggendorf

Deggendorf is a town in Bavaria, capital of the Deggendorf district.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Çamlıca Hill

Çamlıca Hill (Turkish: Çamlıca Tepesi), aka Big Çamlıca Hill (Turk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Üetliberg

The Üetliberg (also spelled Uetliberg, pronounced Шаблон:IPA in Zür

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Top of Mt. Takao (高尾山頂)

Top of Mt. Takao (高尾山頂) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Ber

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gellért Hill

Gellért Hill (magyar. Gellért-hegy; Deutsch. Blocksberg; Latina. M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lysá hora

Lysá hora (Czech pronunciation: ]; Polish: Łysa Góra; German: Lys

Sien alle soortgelyke plekke