Brug van Sugte

Die Brug van Sugte (Italiaans en Venesiaans: Ponte dei Sospiri) is 'n oordakte boogbrug in die barokstyl in Venesië, Italië wat die Rio di Palazzo, 'n agt meter breë kanaal, oorspan en die ondervragingskamers in die Dogepaleis (Palazzo Ducale) met die Prigioni Nuove of Nuwe Gevangenis verbind. Veroordeeldes - onder wie Antonio Casanova wat later daarin geslaag het om uit die tronk te ontsnap - is oor die brug na hul tronkselle gelei.

Die smal brug met 'n spanwydte van elf meter is volgens planne van Antonio Contin (1566−1600), wie se oom Antonio Da Ponte die Rialtobrug ontwerp het, van wit Istriese kalksteen tussen 1600 en 1602/03 gebou. Die twee paaie op die brug word deur 'n steenmuur van mekaar geskei - aangehoudenes wat na die ondervragingskamer geneem is kon dus nie gevangenes op pad na die tronk sien nie. Vierkante vensteropeninge met tralies van kalksteen het daarnaas die sig na buite belemmer.

Die naam "Brug van Sugte" is eers deur die Romantici - Lord Byron in die twee openingsreëls van die vierde hoofstuk van Childe Harold's Pilgrimage - aan die brug gegee, as deel van hul spesifieke visie oor Venesië en sy verlede. Volgens hul romantiese sienswyse sou aangehoudenes op pad na die tronk (of beter nog, hul teregstelling) vanuit die brug met 'n diep sug 'n laaste keer 'n uitsig oor die strandmeer kry. Hierdie stelling was dramaties en romanties genoeg volgens die Romantiese smaak, maar heelwat oordrewe. Toe die brug voltooi is, was die tye van ondervragings onder tortuur al lank verby. Die gevangenes, wat na die tronk geneem is, is daar vir kleiner oortredings aangehou.

Restourasiewerk 2008−2011

Nadat die Brug van Sugte eeue lank aan verval en lugbesoedeling blootgestel is en dele daarvan begin verbrokkel het ('n toeris is volgens nuusberigte byna deur 'n vallende steen getref), is in 2008 volgens 'n besluit van die stadsregering met omvattende herstel- en skoonmaakwerk begin. Die koste van die restourasie (€2,8 miljoen) is deur privaat ondernemings geborg wat in ruil daarvoor toestemming verkry het om tydelike advertensiebaniere aan die omliggende fasades en steierwerk op te hang.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Otel.com
12 February 2014
There is a story saying that if a couple kisses under the Bridge of Sighs, while drifting below on a gondola at sunset, they will enjoy eternal love. You may want to try it!
Ollie Martin
7 August 2014
The bridge name, given by Lord Byron in the 19th century, is fanciful as the days of summary executions were over by the time the bridge was built and the cells were for small-time criminals.
GowithOh
7 May 2013
Venice's Bridge of Sighs. The legend says that if you kiss your lover on a gondola at sunset under the bridge then you’ll be assured eternal love.
Amit Gaharwar
27 May 2017
Great view, great legend. However taking a picture can be a hard task. Hoards of crowds scrambling to get a photo clicked :).
DHR.com
29 September 2011
This must-see bridge passes over the Rio di Palazzo designed by the famous Antoni Contino. Called as such because it's the last view of Venice that convicts got to see before being imprisoned.
Warren
22 June 2015
Durant la visite du Pallazo Ducale, il est possible de passer dans le pont des soupirs pour se rendre dans l'ancienne prison.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
AMAN VENICE

vanaf $0

Locanda Armizo

vanaf $106

GKK Exclusive Private suite Venezia

vanaf $0

GKK Exclusive Private suite Venezia

vanaf $587

Residenza Laguna

vanaf $146

Ca' Angeli

vanaf $284

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Doge's Palace

The Doge's Palace is a gothic palace in Venice. In Italian it is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St Mark's Basilica

Saint Mark's Basilica (italiano. 'Basilica di San Marco a Venezia'),

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palazzo Dandolo

Palazzo Dandolo in a palace in Venice. Now it is home to the Hotel

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St Mark's Campanile

St Mark's Campanile (Campanile di San Marco in Italian) is the bell

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Biblioteca Marciana

The Biblioteca Nazionale Marciana (English: National Library of St

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Piazza San Marco

Piazza San Marco (often known in English as St Mark's Square), is the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Zaccaria, Venice

The Chiesa di San Zaccaria (St. Zacharias) is a church in Venice,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Teatro San Gallo

Il Teatro San Gallo è un teatro della città di Venezia, che si trova n

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
碓氷第三橋梁 (めがね橋)

碓氷第三橋梁 (めがね橋) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Brûe in Sak

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rama IX Bridge

Rama IX Bridge is a bridge in Bangkok, Thailand over the Chao Phraya

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Suramadu Bridge

The Suramadu Bridge (Indonesian: Jembatan Suramadu), also known as the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dom Luis I-brug

Die Dom Luis I brug (Portugees: Ponte Dom Luís I) oor die rivier

Sien alle soortgelyke plekke