Berge in Hushe

Broad Peak

4.3/10

Broad Peak (letterlik "breë spits"; Oerdoe: بروڈ پیک; Sjinees: 布洛阿特峰; pinyin: Bùluòātè Fēng), ook bekend as K3, is 'n berg in die Karakorum wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang (Volksrepubliek van Sjina) geleë is. Met 'n hoogte van 8 051 meter is dit die twaalfde hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat, Annapurna en Gasherbrum I. Broad Peak is net suid van K2 geleë en hulle word net deur die Godwin-Austen-gletser van mekaar geskei.

Die letterlike vertaling van "Broad Peak" tot Falchan Kangri (ཨིྰན་ཨངརི་) is nie deur die inheemse Balti-bevolking aanvaar nie.

Spitse

Spits Hoogte Prominensie Verwysing
Broad Peak Hoofspits 8 051 m 1 701 m Gasherbrum I
Voorspits (ook "Rocky Summit" of "False Summit") 8 028 m < 50 m Broad Peak
Broad Peak Central (ook "BP Mid Peak" of "Middle"; Sjinese naam: Zhongyang) 8 011 m 191 m Broad Peak
Broad Peak Noordspits 7 490 m 212 m Broad Peak
Kharut Kangri 6 942 m 402 m Broad Peak

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
Kategorieë:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Broad Peak nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
Plek
Verwysings

Broad Peak op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Chamba Camp Diskit

vanaf $981

Roost Duktuk

vanaf $66

Hotel Siachen

vanaf $27

Royal Gasho Hotel

vanaf $72

Zojila Residency

vanaf $41

Hotel Greenland

vanaf $46

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Broad Peak

Broad Peak (letterlik 'breë spits'; Oerdoe: بروڈ پیک; Sjinees: 布洛阿特峰;

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
K2

K2 (Sjinees: 乔戈里峰 Qogir, Oerdoe: کے ٹو‎ Ke Tu) is 'n berg in die K

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gasherbrum II

Gasherbrum II (Oerdoe: گاشر برم -2; Vereenvoudigde Sjinees: 加舒尔布鲁木

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Khaplu Palace

Khaplu Palace (اردو. Шаблон:Nastaliq; bft. Шаблон:Na

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Altit Fort

Altit Fort is an ancient fort above Karimabad in the Hunza valley in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Karakoram

Die Karakoram (Chinees: 喀喇崑崙山脈; Hindi: काराकोरम पर

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gasherbrum I

Gasherbrum I (Oerdoe: گاشر برم; Vereenvoudigde Sjinees: 加舒尔布鲁木

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Skardu Fort

Skardu Fort or Karpachu Fort is a fort in Skardu city in Northern

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Twin Peaks (San Francisco)

The Twin Peaks are two prominent hills with an elevation of about 925

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tafelberg

Tafelberg is 'n berg in Suid-Afrika wat uitkyk bo-oor Kaapstad en sy

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hawk Hill (California)

Hawk Hill is a Шаблон:Convert peak in the Marin Headlands, just north

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fløyen

Fløyen or Fløyfjellet (originally written Fløien) is the most vi

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bastei

Die Bastei is 'n rotsformasie met uitkykplatform op 'n hoogte van 305

Sien alle soortgelyke plekke