Die CN-toring (voluit: Canadian National Tower) is 'n toring in Toronto (Kanada) wat diens doen as 'n uitsaaitoring en toeristebestemming. Die toring is deur die American Society of Civil Engineers as een van die moderne wonders van die wêreld aangewys.