Canal Grande

Die Canal Grande (Italiaanse uitspraak: [kaˌnal ˈɡrande]; Venesiaans: Canal Grando of Canalazzo, vroeër Canałasso [kanaˈɰaso]) is 'n kanaal in Venesië, Italië wat as die stad se hoofwaterweg en -lewensaar dien. Die S-vormige kanaal, wat deur Venesië se sentrale historiese distrikte (sestieri) loop, het 'n lengte van byna vier kilometer, is tussen 30 en 70 meter wyd en het 'n diepte van maksimaal vyf meter. Na sy eerste kronkel word verwys as Volta di Canal.

Die Canal Grande vorm die laaste gedeelte van die Brenta-rivierloop sodat daar in teenstelling met Venesië se ander kanale 'n bestendige watervloei is. In die noorde mond die kanaal naby die Santa Lucia-spoorwegstasie in die Venesiaanse strandmeer uit, in die suide - naby San Marco - in die Venesiaanse bekken. 45 kleiner kanale, rii genoem, mond in die Canal Grande uit.

Die Canal Grande is tot die middel van die 19de eeu deur 'n enkele brug, die Rialtobrug, oorspan. In 1933 is die houtbrug Ponte dell'Accademia gebou, een jaar later die steenboogbrug Ponte degli Scalzi (Ponte dei Scalsi in Venesiaans; "Brug van die Kaalvoetmonnike") wat 'n vroeëre Oostenrykse ysterbrug vervang het.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Kae  ? ? ? ??? ?? ? ?
25 June 2012
Venice is renowned for the beauty of its setting, its architecture and its artworks. The city in its entirety is listed as World Heritage Site, along with its lagoon.
Amit Gaharwar
27 May 2017
Take a public water boat. Sit in the open area (if not available, wait for the place, take day tickets so you don't need to get down). Sit, relax, soak in and enjoy Venice's essence.
Oliver Sears
2 July 2013
If in Venice for romance, think about taking a gondola ride around some of this fascinating network of canals. If not, take the public transport to get around - less costly but still the same beauty!
Crescentrating Halal Friendly Travel
Most of these buildings date from the 13th to the 18th centuries and pose a Venetian-Gothic style. The best way to see these beautiful buildings is to travel by the vaporetto, the water bus.
Ru Galiev
25 October 2018
Unlimited pass for 1-3 days on vaporetos is the best investment during the stay here. Also it allows you to swim over to the other neighboring islands
Vegebundo
2 May 2018
To do: take the No.1 vaporetto ACTV linea 1 from Piazzale Roma to Piazza San Marco. To avoid crowd: Go in the late afternoon, as at this time of day, most people travel in the other direction.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
AMAN VENICE

vanaf $0

Locanda Armizo

vanaf $106

GKK Exclusive Private suite Venezia

vanaf $0

GKK Exclusive Private suite Venezia

vanaf $587

Residenza Laguna

vanaf $146

Ca' Angeli

vanaf $284

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ca' da Mosto

The Ca' da Mosto is a thirteenth-century Venetian palace, the oldest

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palazzo dei Camerlenghi

Палаццо деї Камерленґі (italiano. Palazzo dei Camerlenghi) — пала

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Giovanni Grisostomo, Venice

San Giovanni Grisostomo (English: Saint John Chrysostom) is a small

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fondaco dei Tedeschi

The Fondaco dei Tedeschi (Venetian: Fontego dei Tedeschi 'The Tedeschi

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rialto Bridge

The Rialto Bridge (italiano. 'Ponte di Rialto') is one of the four

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santi Apostoli, Venice

The Chiesa dei Santi Apostoli di Cristo (English: Church of the Holy

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Палаццо Дольфин-Манин

Палаццо Дольфін-Манін (italiano. Palazzo Dolfin-Manin) — па

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ca' d'Oro

Ca' d'Oro (correctly Palazzo Santa Sofia) is regarded as one of the

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Villa Ephrussi de Rothschild

Villa Ephrussi de Rothschild is a French seaside palazzo constructed

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
NDSM wharf (NDSM werf)

NDSM wharf (NDSM werf) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
North River Terminal

The North River Terminal or Rechnoy Vokzal (русский. Речной

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Южная дамба (Комплекс защитных сооружений Санкт-Петербурга от наводнений)

Южная дамба (Комплекс защитных сооружений Санкт-Петербур

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alanya

Alanya (Шаблон:Pronounced) is a seaside resort city and district of An

Sien alle soortgelyke plekke