Capitol

Die Capitol (of Kapitool) is die gebou in die Amerikaanse hoofstad Washington, D.C. waar die Amerikaanse Kongres vergader. Dit is ook as die Kongresgebou bekend en is die setel van die land se wetgewende gesag.

Die Amerikaanse Kongres, wat hier byeenkom, bestaan uit die Amerikaanse Senaat (verteenwoordiging van twee senatore per deelstaat) sowel as die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes (proporsionele verteenwoordiging na grootte van die deelstaat). Die Capitol is deur die National Mall van die Withuis geskei, om simbolies die skeiding met die uitvoerende mag (die president) aan te dui.

Die Capitol is 'n verwysing na die staatsmag van klassieke Rome, waar die Capitol die belangrikste van die sewe heuwels was, waarop die tempel van Juno gestaan het en daar oor die Romeinse munt gewaak het.

Bouwerk aan die Capitol het op 18 September 1793 begin. George Washington (geklee as 'n vrymesselaar) het die hoeksteen tydens 'n seremonie gelê. Die gebou is sterk deur Romeinse argitektuur en masoniese simboliek beïnvloed. Slawe is vir die aanvanklike bouwerk ingespan. Die Senaatsgedeelte is in 1800 afgelewer, terwyl die gedeelte vir die Huis van Afgevaardigdes eers in 1811 gereed was. Die gebou is egter tydens die Oorlog van 1812 deur die Britte verwoes. Herstelwerk begin in 1815 en duur 15 jaar. Die herbou is deur die argitek Benjamin Latrobe gelei. In 1850 is dit verder uitgebrei.

Die Capitool is opvallend in die neoklassieke styl gebou. Ander neoklassieke geboue in Washington D.C. sluit in die Lincoln-monument en die Withuis. In die middel van die gebou is 'n koepel met 'n deursnee van ongeveer 30 meter. Hierdie koepel van gietyster is in 1863 voltooi en het 'n veel kleiner houtkoepel uit 1812 vervang. In die Capitol is borsbeelde van persone wat verdienstelik vir die Verenigde State was, almal Amerikaners, met uitsondering van die Belg Pater Damiaan.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
The White House
21 January 2013
On January, 21, 2013, President Obama took the oath of office and delivered his second inaugural address at the U.S. Capitol in Washington, D.C. 
Dareen Gary
23 October 2017
Register your visit online to avoid the long lines. After the tour you gotta get the special Senates and House passes and check them out!
Architect of the Capitol (AOC)
In addition to its active use by Congress, the Capitol building is a museum of American art and history. Each year, it is visited by an millions of people from around the world.
Landon Howell
27 December 2013
Get a free tour from the interns of your Congressman or Congresswoman. Call ahead, make the appointment, dodge the lines, walk in underground tunnels, eat in a Capitol Hill cafeteria for lunch.
Jason Dougherty
29 July 2019
Tour is neat, shorter than expected. Restaurant is cafeteria, pricey by food is good. Cool looking Capitol dessert, tastes like rubber
Slightly Perfect
17 August 2017
An all-around historical and architecturally amazing building to see up-close. There were no tours the day I was there, though, so we have to go back.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Willard InterContinental Washington

vanaf $504

The Hay - Adams

vanaf $389

Sofitel Washington DC Lafayette Square Hotel

vanaf $467

W Washington D.C.

vanaf $395

JW Marriott Washington, DC

vanaf $349

BridgeStreet at Woodward Building Apartment

vanaf $319

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
United States Capitol Visitor Center

The United States Capitol Visitor Center (CVC) is a large underground

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Visitor Center

The National Visitor Center was an ill-fated attempt to repurpose

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Museum of the American Indian

The National Museum of the American Indian is a museum dedicated to

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Andrew W. Mellon Memorial Fountain

The Andrew W. Mellon Memorial Fountain is a bronze fountain sculpture

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Air and Space Museum

The National Air and Space Museum (NASM) of the Smithsonian

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Gallery of Art

The National Gallery of Art is a national art museum, located on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Victims of Communism Memorial

The Victims of Communism Memorial is a memorial in Washington, D.C.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Mall

The National Mall is a landscaped park within the National Mall and

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Reichstag (gebou)

thumb|380px|Die Reichstag gebouDie Reichstag gebou in Berlyn is gebou

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chatsworth House

Chatsworth House is 'n groot herehuis in die Engelse graafskap

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
General Staff Building (Saint Petersburg)

The General Staff Building (Russian: Здание Главного штаба, Zdanie

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Openbare Bibliotheek Amsterdam

The Openbare Bibliotheek Amsterdam (Public Library Amsterdam) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Withuis

Die Withuis (Engels: White House) is die amptelike woning en

Sien alle soortgelyke plekke