CERN

CERN is 'n Europese organisasie was navorsing op partikels (die boustene van materie) doen. Die organisasie is gehuisves ten weste van Genève op die grens tussen Frankryk en Switserland.

Lugfoto van CERN se geboue.

██ Stigtingslande ██ Lande wat later aangesluit het


CERN is 'n Europese organisasie was navorsing op partikels (die boustene van materie) doen. Die organisasie is gehuisves ten weste van Genève op die grens tussen Frankryk en Switserland.

CERN was oorspronklik 'n afkorting vir Conseil Européen pour la Recherche Nucléaire (Europese Raad vir Kernondersoek). Op 29 September 1954 word 'n akte geteken wat die raad ontbind en met l'Organisation européenne pour la Recherche nucléaire (Europese organisasie vir kernondersoek) vervang. Tans word na CERN verwys as die Laboratoire européen pour la physique des particules (Europese laboratorium vir partikelfisika). Die oorspronklike naam, CERN het dus al die jare behoue gebly en dra opsig self nie meer enige betekenis nie.

Een van CERN se bekendste uitvindings is die wêreldwye web (www) wat deur twee van hulle informatici, die Engelsman Tim Berners-Lee en die Belg Robert Cailliau begin is.

Werksaamhede

Ongeveer 3000 mense werk (in 2003) voltyds by CERN. Daarnaas neem ongeveer 6500 wetenskaplikes (van 500 universiteite uit 80 lande) aan die eksperimente wat daar uitgevoer word deel. Hierdie eksperimente vind in een van hulle ses partikelversnellers plaas. Met die eksperimente word gepoog om insig te kry in hoe materie opgebou is: uit watter partikels dit bestaan en wat se kragte dit bymekaar hou.

Die ondersoek word gedoen deur middel van partikelversnellers, waarmee partikels tot amper die spoed van lig versnel word voordat dit met mekaar bots. Gedurende die impak breek die partikels in quarks op. Hierdie eksperimente word gedoen om teorieë te vind wat die 4 fundamentele kragte (elektromagnetiese krag, swaartekrag, swak kernkrag en sterk kernkrag) kan verklaar ten opsigte van 'n enkele elementêre krag.

Op hierdie oomblik word aan 'n nog groter partikelversneller, die Groot Hadron-versneller gewerk. Die versneller het in September 2008 operasioneel geword. Daar word gehoop om die Higgs boson in die versneller te vind. Die Higgs boson is 'n partikel wat ander partikels massa gee, en is die laaste partikel in die standaardmodel van materie wat nog nie geobserveer is nie.

Lidmaatskap

Lidlande

Die lande wat CERN in 1954 gestig het is:

Lande wat daarna toetree of CERN verlaat het:

  • Oostenryk tree in 1959 toe
  • Joegoslawië verlaat CERN in 1961, kry toe toeskouer-status. Hierdie status word in 1992 opgeskort omrede die VN 'n verbod teen die land instel het.
  • Spanje tree in 1961 toe, onttrek in 1969 en tree weer in 1983 toe
  • Portugal tree in 1985 toe
  • Finland en Pole tree toe in 1991
  • Hongarye tree toe in 1992
  • Tsjeggië en Slowakye in 1993
  • Bulgarye in 1999

In 2003 was daar 'n totaal van 20 lande by CERN betrokke.

Toeskouerlande

Naas bogenoemde lede behoort daar ook 'n aantal toeskouerlande aan CERN. Hierdie lande mag die bestuursvergaderings bywoon en die notules kry, maar het geen stemreg nie. Die status is ideaal vir lande wat nie lede kan of mag word nie, maar wel graag wil deelneem. Die huidige toeskouerlande is:

Wetenskaplikes

Naas lede en toeskouers neem wetenskaplikes uit verskeie ander lande aan CERN se eksperimente deel. Suid-Afrika word in die groep verteenwoordig. Hulle is:

Algerië Argentinië
Armenië Australië
Azerbeidjan Brasilië
Kanada Sjina
Ciprus Estland
Georgië Ierland
Indië Iran
Kroasië Marokko
Mexiko Oekraïne
Pakistan Peru
Roemenië Serwië
Slowenië Republiek van Sjina
Wit-Rusland Ysland
Suid-Afrika Suid-Korea

Eksterne skakels

Commons:Category
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Koördinate: 46°14′5.67″N 6°2′34.04″O </span>

Kategorie:Laboratoriums

ar:سرن az:CERN bg:CERN bn:সের্ন ca:Consell Europeu per a la Recerca Nuclear cs:Evropská organizace pro jaderný výzkum cv:CERN cy:CERN da:CERN de:CERN el:CERN en:CERN eo:CERN es:Organización Europea para la Investigación Nuclear eu:CERN fa:سرن fi:CERN fr:Organisation européenne pour la recherche nucléaire ga:CERN gl:Consello Europeo para a Investigación Nuclear he:CERN hi:सर्न hr:CERN hu:CERN id:CERN is:CERN it:CERN ja:欧州原子核研究機構 ka:ატომური კვლევების ევროპული ორგანიზაცია ko:유럽 입자 물리 연구소 la:CERN lb:CERN lt:CERN mk:CERN ms:CERN nl:CERN nn:CERN no:CERN pl:CERN pt:Organização Europeia para a Investigação Nuclear ro:CERN ru:CERN scn:CERN sh:CERN simple:CERN sk:Európska organizácia pre jadrový výskum sl:Evropska organizacija za jedrske raziskave sr:CERN sv:CERN th:เซิร์น tr:Avrupa Nükleer Araştırma Merkezi uk:CERN vi:CERN zh:歐洲核子研究組織 zh-min-nan:CERN

<a href='http://af.wikipedia.org/wiki/CERN' target='_blank' rel='nofollow' style='font-size: 90%'>Text of this article is based on Wikipedia article «CERN»</a>

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Stephen Crocker
30 March 2015
Note that although this is a terminus, the tram heads off to a siding to reverse into the correct platform.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Movenpick Hotel & Casino Geneva

vanaf $299

Nh Geneva Airport Hotel

vanaf $222

Nash Airport Hotel

vanaf $203

Holiday Inn Express Geneva Airport

vanaf $145

Ibis Geneve Aeroport Hotel

vanaf $166

hotelF1 Genève Aéroport Ferney Voltaire

vanaf $55

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Microcosm (CERN)

Microcosm is a museum of particle physics located at CERN in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Genève Internasionale Lughawe

Genève Internasionale Lughawe (IATA-kode: GVA, ICAO: LSGG), voorheen

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
SEG Geneva Arena

SEG Geneva Arena is an indoor arena in Geneva, Switzerland. Part of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palexpo

Palexpo is a convention center in Geneva, Switzerland. The buildings

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Geneva Mosque

The Geneva Mosque (also known as: Mosque Petit-Saconnex) was

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
International Red Cross and Red Crescent Museum

The International Red Cross and Red Crescent Museum (or International

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dardagny Castle

Dardagny Castle is a castle in the municipality of Dardagny in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Broken Chair

Broken Chair is a monumental sculpture in wood by the Swiss artist

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vryheidsbeeld

Die indrukwekkende Vryheidstandbeeld (Statue of Liberty), wat oor

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monument to the Independence of Brazil

The Monument to the Independence of Brazil (Portuguese: Monumento à

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Statue of Janko Kráľ

Statue of Janko Kráľ is located in the middle of Sad Janka Kráľa (li

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Seven Magic Mountains

Ugo Rondinone (born 1964) is a New York-based, Swiss-born mixed-media

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tower of the Sun

The Tower of the Sun (太陽の塔, Taiyō no Tō) is a building created b

Sien alle soortgelyke plekke