Christuskerk, Windhoek

Die Evangelies-Lutherse Christuskirche in Windhoek, Namibië is op inisiatief van pastoor Wilhelm Anz in April 1896 beplan, deur die argitek Gottlieb Redecker ontwerp en tussen 1907 en 1910 opgerig. Die inwyding het op 16 Oktober 1910 plaasgevind. Die kerk is tans een van die bekendste bakens in die Namibiese hoofstad.

Geskiedenis en argitektuur

Die kerk is in die Neoromaanse styl met Art Nouveau-elemente ontwerp en op 'n helling in Windhoek-Central, die historiese stadskern, opgerig. Ná die einde van die oorloë tussen die Duitse koloniale magte en die Nama's, Herero's en Ovambo's is die kerk in 1910 as Vredeskerk ingewy.

Die kerktoring met 'n hoogte van 24 meter is net soos die res van die kerkgebou van kwartssandsteen gebou. Die enigste uitsonderings is die portaal en die altaar waarvoor marmer gebruik is. Die sandsteen is die enigste inheemste boumateriaal wat deur die Guche-Ganus-plaas sowat 30 kilometer buite Windhoek verskaf is. Die gebrandskilderde vensters in die altaarruimte is in Neurenberg, Duitsland vervaardig en deur keiser Wilhelm II aan die gemeente geskenk. Die kerkorrel is in Ludwigsburg naby Stuttgart gebou. Die Christuskerk se drie klokke is deur Franz Schilling in die klokkegietery te Apolda, Thüringen gegiet.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
José João Martins
23 August 2022
Reminds a gingerbread cookie at sunset. Neo gothic. Worth an inside visit.
Lionel Broes
13 November 2013
The curator speaks Afro-German
Laai meer kommentaar
foursquare.com
5.9/10
1,017 mense was hier
Kaart
0.1km from Peter Müller Street, Windhoek, Namibië Kry aanwysings

Christuskirche op Foursquare

Christuskerk, Windhoek op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Protea Hotel Windhoek Thuringerhof

vanaf $74

Thuringerhof Hotel

vanaf $68406

Hotel Uhland

vanaf $49

Suite 9 @ The Village

vanaf $113

Windhoek Gardens Guest House

vanaf $67

Hilltop Guest House

vanaf $42

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Reiterdenkmal, Windhoek

The Equestrian Monument, more commonly known under its German original

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tintenpalast

Die Tintenpalast in Windhoek is die setel van die Nasionale

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St. Mary's Cathedral, Windhoek

St. Mary's Cathedral, known as St. Marien Kathedrale in German, is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Heinitzburg

Heinitzburg (oorspronklik Heynitzburg, Heinitz se kasteel) is een van

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sam Nujoma Stadium

Sam Nujoma Stadium is a football (soccer) stadium in Katutura,

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sagrada Família

The Temple Expiatori de la Sagrada Família (official Catalan name;

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sanctuary of Fátima

The Sanctuary of Fátima (Portuguese: Santuário de Fátima), also kn

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bom Jesus do Monte

Bom Jesus do Monte is a Portuguese sanctuary in the surroundings of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Crystal Cathedral

The Crystal Cathedral is a Protestant Christian megachurch in the city

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of Our Saviour, Copenhagen

The Church of Our Saviour (Danish: Vor Frelsers Kirke) is a baroque

Sien alle soortgelyke plekke