Citlaltépetl

Citlaltépetl (Nahuatl: Cītlaltepētl, Spaans: Pico de Orizaba) is 'n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die twee Meksikaanse deelstate Puebla en Veracruz geleë is. Met 'n hoogte van 5 636 meter is dit die derde hoogste berg van Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die Mount Logan, die hoogste vulkaan van Noord-Amerika en die hoogste berg van Meksiko.

Die Citlaltépetl is halfpad tussen Puebla de Zaragoza in die weste en Veracruz, Veracruz in die ooste geleë. Dit is die tweede hoogste alleenstaande berg ter wêreld ná die Kilimandjaro. Sy sneeubedekte spits is op helde dae vanaf die Golf van Meksiko sigbaar. Die naam van die berg beteken in die Asteekse taal Nahuatl "berg van die ster" en is 'n kombinasie van die twee woorde citlal(in) ("ster") en tepētl [ˈtepeːt͡ɬ] ("berg").

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • (en) Citlaltépetl in die Global Volcanism Program van die Smithsonian Institution
  • (en) Citlaltépetl op peakbagger.com
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Citlaltépetl nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel L'Orbe

vanaf $39

Mision Orizaba

vanaf $64

Hotel Ha

vanaf $41

Hotel Haus Express

vanaf $39

Holiday Inn Orizaba

vanaf $89

Lusitania Suites

vanaf $51

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Trans-Mexican Volcanic Belt

The Trans-Mexican Volcanic Belt (Eje Volcánico Transversal) also

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cascada de Texolo

Cascada de Texolo is a waterfall of eastern Mexico. It is located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Carlos Fortress

The San Carlos Fortress (in Spanish: Fortaleza de San Carlos) is an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cantona (Mesoamerican site)

Cantona is a Mesoamerican archaeological site in Mexico. It is located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Xalapa Cathedral

Xalapa Cathedral or in full, Catedral Metropolitana de la Immaculada

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of San Francisco (Puebla)

The Church of San Francisco is an historic church in the city of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of San Cristóbal

Church of San Cristóbal is an historic church in the city of Puebla,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
La Compañia Church

La Compañia Church (Spanish: Templo de la Compañía) is a church in th

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Çamlıca Hill

Çamlıca Hill (Turkish: Çamlıca Tepesi), aka Big Çamlıca Hill (Turk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Üetliberg

The Üetliberg (also spelled Uetliberg, pronounced Шаблон:IPA in Zür

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Top of Mt. Takao (高尾山頂)

Top of Mt. Takao (高尾山頂) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Ber

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gellért Hill

Gellért Hill (magyar. Gellért-hegy; Deutsch. Blocksberg; Latina. M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lysá hora

Lysá hora (Czech pronunciation: ]; Polish: Łysa Góra; German: Lys

Sien alle soortgelyke plekke