Colossal sculptures in Volgograd

Die Moederland Roep

EnMork, Lena Gitt and 2,887 more people have been here
8.3/10

Die Moederland Roep (Russies: Родина-мать зовёт!, Rodina-Mat zowjot!) is ’n standbeeld by die heuwel Mamajef Koergan in Wolgograd (voorheen Stalingrad), Rusland, ter herdenking aan die Slag van Stalingrad. Dit is deur die beeldhouer Jewgeni Woetsjetitsj en ingenieur Nikolai Nikitin ontwerp, en was in 1967 die hoogste standbeeld in die wêreld.

Dit is ’n ingewikkelde beeld uit ’n ingenieurstandpunt weens die kenmerkende houding met ’n swaard wat in die regterhand in die lug gehou word en die linkerhand in ’n roepgebaar. Dit is tans die hoogste niegodsdienstige standbeeld van ’n vrou in die wêreld.

Dit het verskeie ander name, soos Moeder Moederland, Die Moederland en Die Mamajef-monument.

Beskrywing

Toe die standbeeld in 1967 onthul is, was dit die hoogste standbeeld ter wêreld; dit is 87 meter van die bokant van die voetstuk tot by die punt van die swaard. Die figuur self is 52 meter hoog en die swaard 33 meter lank. Tweehonderd trappies wat die 200 dae van die Slag van Stalingrad simboliseer, lei van die onderkant van die heuwel na die monument. Dit weeg 7 900 ton. Die model wat vir die standbeeld poseer het, is ’n plaaslike inwoner, Walentina Izotowa.

Die standbeeld verskyn op sowel die vlag as die wapen van Wolgograd-oblast.

Struktuurprobleme

Daar is bewerings dat die standbeeld al hoe meer oorleun weens veranderinge in die grondwatervlak wat veroorsaak dat die fondamente skuif. Die standbeeld is nie aan sy fondamente vas nie en word net deur sy gewig in posisie gehou. Dit het al 20 cm geskuif en sal na verwagting nie veel verder kan skuif voor dit omval nie. Plaaslike owerhede ontken dit egter.

Eksterne skakels

Categories:
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Maxim Ushakov
8 August 2013
Особенно ночью из-за подсветки памятник оставляет неизгладимое впечатление.
Dmitry Nikitin
20 September 2012
Монумент является частью триптиха, состоящего также из монументов «Тыл — фронту» в Магнитогорске и «Воин-освободитель» в берлинском Трептов-парке.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

ул. Рокоссовского, 102, Volgograd, Volgogradskaya oblast', Rusland, 400050

Get directions
Open hours
Mon-Sun 24 Hours
References

The Motherland Calls (Родина-мать зовёт!) on Foursquare

Die Moederland Roep on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Apartment

starting $409

Rest House

starting $43

Nairi Hotel

starting $23

Apartment for overnight stop

starting $49

Hotel Marton Rokossovskogo

starting $26

My VLG (Flamingo Motel )

starting $19

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Mamayev Kurgan
Rusland

Mamayev Kurgan is a tourist attraction located in Volgograd, Rusland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Монумент «Скорбящая мать»
Rusland

Монумент «Скорбящая мать» is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Volgograd Bridge
Rusland

Volgograd Bridge is a tourist attraction located in Volgograd, Rusland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Воинский эшелон (памятник)
Rusland

Воинский эшелон (памятник) is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Pavlov's House
Rusland

Pavlov's House is a tourist attraction located in Volgograd, Rusland

Add to wishlist
I've been here
Visited
სტალინგრადის ბრძოლა (მუზეუმ-ნაკრძალი)
Rusland

სტალინგრადის ბრძოლა (მუზეუმ-ნაკრძალი) is a tourist attr

Add to wishlist
I've been here
Visited
Volgograd Planetarium
Rusland

Volgograd Planetarium is a tourist attraction located in Volgograd,

Add to wishlist
I've been here
Visited
БК-13
Rusland

БК-13 is a tourist attraction located in Volgograd, Rusland

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Abraham Lincoln (1920 statue)
Verenigde State van Amerika

Abraham Lincoln (1920 statue) is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Christus die Verlosser
Brasilië

Christus die Verlosser

Add to wishlist
I've been here
Visited
Great Buddha of Thailand
Thailand

Great Buddha of Thailand is a tourist attraction located in Ang Thong,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Great Buddha of Kamakura (鎌倉大仏)
Japan

Great Buddha of Kamakura (鎌倉大仏) is a tourist attraction located

Add to wishlist
I've been here
Visited
Vulcan statue
Verenigde State van Amerika

Vulcan statue is a tourist attraction located in Birmingham, Verenigde

See all similar places