Zoos in Rotterdam

Diergaarde Blijdorp

cxbyte, Jan Derk Remmers and 464,105 more people have been here
8.9/10

Diergaarde Blijdorp, ook bekend as die Rotterdamse Dieretuin of amptelik die Stichting Koninklijke Diergaarde Rotterdam, is een van die oudse dieretuine in Nederland.

Die ontwerper van die nuwe dieretuin is Sybold van Ravesteyn, wie traliewerk en hekke so min moontlik gebruik het, dit is vervang deur gragte en slote. Die verwarmde binneverblyf en ruim leefareas was destyds uniek in die wêreld.

Op 7 Julie 1940 is die noordelike gedeelte geopen en in Desember was die hele dieretuin oop. Van Ravesteyn het die dierentuin so ontwerp dat daar 'n simmetrieas deur die park loop, waarop die betongeboue le: die Rivièrahal, die 47 meter hoë uitkyktoring, die roofdiergebou, die groot vyver en die teekamer. Aan weerskante van dié as lê groot stukke weiding vir hoefdiere soos bisons en sebras.

In 1988 neem Blijdorp 'n meesterplan aan wat die hele dieretuin sou verander. Volgens die plan word diere per wêrelddeel georden, in biotope wat heel natuurlik vertoon. Hiermee word nie net diere nie, maar ook plante en kulturele elemente uit die nagebootste biotoop vertoon. Die eerste jare staan dié aanpassings in die teken van Asië. So word in die lente van 1991 die vlermuisgrot geopen, waar besoekers vry tussen honderde vlieënde Egiptiese vrugtevlermuise kan loop. In 1992 word die wolwevallei geopen, die eerste nuwe verblyf vir Europese diere, 'n groot bosryke verblyf waar 'n trop wolwe ook aangehou word.

Ontsnapping van Bokito

By geleentheid van die 150-jarige jubileum onthul koningin Beatrix op 24 April 2007 by die ou ingang 'n kunswerk deur Marcelle van Bemmel. Op 18 Mei 2007, presies 150 jaar na die opening van die dieretuin, ontsnap die mannetjiesgorilla Bokito uit sy blyplek. Hy was aggressief en beseer 'n gereelde besoeker wat reeds lankal gereeld kontak soek met die mensaap, tewens hy saai verwoestings in die restaurant. Drie mense word in die paniek wat hieruit ontstaan lig beseer. Uiteindelik word die gorilla gevang na hy verdoof is, en word weer toegesluit. Die hele dieretuin moes vanweë dié voorval ontruim word. Intussen is die hele gorillablyplek verbou en beveilig met 'n vyf meter hoë rotsmuur.

Categories:
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Johnny Kuijstermans
5 February 2010
look the animals
Daniëlle Schouten
1 August 2010
Don't flirt with 'Bokito' the gorilla. He might get after you...
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

0.1km from Van Aerssenlaan, 3039 Rotterdam, Nederland

Get directions
Open hours
Mon-Sun 9:00 AM–6:00 PM
References

Diergaarde Blijdorp on Foursquare

Diergaarde Blijdorp on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Hilton Rotterdam

starting $265

Rotterdam Marriott Hotel

starting $730

Nh Atlanta Rotterdam Hotel

starting $191

Grand Hotel Central

starting $136

Holiday Inn Express Rotterdam - Central Station

starting $283

easyHotel Rotterdam City Centre

starting $80

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Oceanium
Nederland

Oceanium is a tourist attraction located in Rotterdam, Nederland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Van Nelle Factory
Nederland

Van Nelle Factory is a tourist attraction located in Rotterdam,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Museum Boijmans Van Beuningen
Nederland

Museum Boijmans Van Beuningen is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Euromast
Nederland

Euromast is a tourist attraction located in Rotterdam, Nederland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Cube house
Nederland

Cube house is a tourist attraction located in Rotterdam, Nederland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Wereldmuseum
Nederland

Wereldmuseum is a tourist attraction located in Rotterdam, Nederland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Erasmusbrug
Nederland

Erasmusbrug is a tourist attraction located in Rotterdam, Nederland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Maastunnel
Nederland

Maastunnel is a tourist attraction located in Rotterdam, Nederland

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Budapest Zoo & Botanical Garden
Hongarye

Budapest Zoo & Botanical Garden is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Higashiyama Zoo and Botanical Gardens
Japan

Higashiyama Zoo and Botanical Gardens is a tourist attraction located

Add to wishlist
I've been here
Visited
Wilhelma
Duitsland

Wilhelma is a tourist attraction located in Stuttgart, Duitsland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Living Desert Zoo and Gardens
Verenigde State van Amerika

Living Desert Zoo and Gardens is a tourist attraction located in Palm

Add to wishlist
I've been here
Visited
Fukuoka Municipal Zoo and Botanical Garden
Japan

Fukuoka Municipal Zoo and Botanical Garden is a tourist attraction

See all similar places