Dionysiou-klooster

Dionysiou, soos gesien vanaf die seevlak. Kodeks 90, ’n 13de-eeuse manuskrip in die klooster se besit met seleksies van Herodotus, Plutarchus en (hier gewys) Diogenes Laërtios.

Die Dionysiou-klooster (Grieks: Μονή Διονυσίου) is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidwestelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is vyfde in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan Johannes die Doper. Daar is tans sowat 50 monnike.

Die klooster is die 14de eeu deur sint Denys de Korisos gestig en dit is na hom genoem. Die biblioteek bevat 804 manuskripte en meer as 4 000 gedrukte boeke. Die oudste manuskripte dateer uit die 11de eeu.

Sien ook

Eksterne skakels

Kategorie:Saadjies
20px   Kloosters van Berg Athos  (volgens senioriteit)
Koördinate: 40°10′04.88″N 24°16′25.91″O / 40.1680222°N 24.2738639°O / 40.1680222; 24.2738639Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Berg Athos
Groot LawraVatopediIvironHilandarDionysiouKoutloumousiouPantokratorosXeropotamouZografDochiariouKarakallouFilotheouSimonopetraAgiou PavlouStavronikitaXenophontosOsiou GregoriouEsphigmenouAgiou PanteleimonosKonstamonitou


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Dionysiou-klooster nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Alternative beauty, breathtaking view !

vanaf $0

Xenia Ouranoupolis Hotel

vanaf $89

Hotel Ermioni

vanaf $42

Sunset Hotel

vanaf $63

Sunrise Hotel

vanaf $81

Ayia Marina Suites

vanaf $127

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Agiou Pavlou-klooster

Die Agiou Pavlou-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Osiou Gregoriou-klooster

Die Osiou Gregoriou-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Simonopetra-klooster

Die suidelike aansig van Simonopetra.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Berg Athos

Berg Athos (Grieks: Όρος Άθως, Oros Athos [ˈoros ˈaθos]) is die naam v

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lakkoskiti

Lakkoskiti is the short form name of a small 'monastic village' of not

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Filotheou-klooster

Koördinate: 40°13′32.00″N 24°17′27.00″O / 40

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dafni

Dafni (Grieks: Δάφνη) is ’n klein nedersetting op Berg Athos in Grieke

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Karakallou-klooster

Die Karakallou-klooster aan die begin van die 20ste eeu.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mor Hananyo Monastery

Dayro d-Mor Hananyo (Turkish: Daryülzafaran Manastırı, Syriac: ܕܝ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcobaça Monastery

The Alcobaça Monastery (português. Mosteiro de Santa Maria de A

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Intercession Monastery (Moscow)

Intercession (Pokrovsky) Monastery (Покровский монастырь

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paro Taktsang

Paro Taktsang (spa phro stag tshang) / (spa gro stag tshang) is one of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Savvino-Storozhevsky Monastery

The Savvino-Storozhevsky Monastery

Sien alle soortgelyke plekke