Djamarat-brug

Die Djamarat-brug (Arabies: جسر الجمرات Djisr Al-Djamarat) is ’n voetgangerbrug in Mina, naby Mekka in Saoedi-Arabië, wat deur Moslems gebruik word vir die steniging van die duiwel tydens die hadj. Dit stel pelgrims in staat om klippies na die drie pilare (djamarat) te gooi, óf vanaf die vyf vlakke van die brug óf op die grondvlak. Die woord beteken letterlik "klippie".

Die brug is oorspronklik in 1963 gebou en is sedertdien verskeie kere vergroot. Tot in 2006 het die brug uit ’n enkele vlak bestaan (dus ’n grond- en brugvlak). Met tye is daar ’n paar miljoen mense op die brug en dit lei soms tot noodlottige ongelukke.

Nuwe brug

Ná die hadj in Januarie 2006 is die ou brug gesloop en begin met die bou van ’n nuwe, veelvlakkige brug. Die grondvlak en onderste vlakke is voor die volgende hadj voltooi en die oorblywende twee vlakke sedertdien.

Die brug bevat die drie pilare, wat verleng is tot mure, en bykomende opgange en tonnels is gebou om bottelnekke te voorkom. Die pilare steek uit drie openinge op die brug uit.

Veiligheid

Die baie mense op die brug kan gevaarlik wees en tot sterftes lei. Dit word vererger deur die feit dat die steniging op die laaste dag van die hadj plaasvind en sommige pelgrims hul bagasie saambring.

  • Op 23 Mei 1994 is 270 mense in ’n samedromming dood.
  • Op 9 April 1998 is minstens 118 pelgrims doodgetrap en 180 beseer.
  • Op 5 Maart 2001 is 35 pelgrims doodgetrap.
  • Op 11 Februarie 2003 is 14 mense dood met die steniging van die duiwel.
  • Op 1 Februarie 2004 is 251 pelgrims dood en nog 244 beseer in ’n samedromming.
  • Op 12 Januarie 2006 is minstens 346 mense dood en nog minstens 289 beseer.
  • Op 24 September 2015 is tussen 1 100 en 2 431 mense dood en 934 beseer in die tentedorp by Mina naby die brug.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Djamarat-brug nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
4.9/10
7,184 mense was hier
Kaart
0.1km from Pedestrian Rd & Tunnel 15, Al Mashair, Mecca 24247, Saoedi-Arabië Kry aanwysings

معسكر منى الجمرات op Foursquare

Djamarat-brug op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Al Rayan Towers Hotel

vanaf $80

Royal Al Mashaer Hotel

vanaf $80

Qubat Najd 3 for Furnished Apartments

vanaf $40

Jadly Hotel

vanaf $187

Al Nedaa Al Maasi Hotel

vanaf $65

DARALHUDA

vanaf $27

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Safa en Marwa

Safa en Marwa (Arabies: الصفا Aṣ-Ṣafā, المروة al-Marwah) is t

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Al-Masdjid al-Haram

Al-Masdjid al-Haram (Arabies: المسجد الحرام, letterlik die Heilige Mos

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Zamzam-put

Die Zamzam-put (ook Put van Zamzam of net Zamzam; Arabies: زمزم) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ajyad Fortress

The Ajyad Fortress (Turkish: Ecyad Kalesi) was an Ottoman fort built

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Swart Steen

Die Swart Steen (Arabies: الحجر الأسود al-Ḥajar al-Aswad) is die ooste

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Berg Arafat

Berg Arafat (Arabies: جبل عرفات Jabal ‘Arafāt) is ’n granietheuwe

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
The Qishla of Jeddah

The Qishla of Jeddah (Turkish: Cidde Redif Kışlası) was built in 15

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
King Saud Mosque

His Majesty King Saud Mosque is the largest mosque in the city of

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sanjō Ōhashi

]]Sanjō Ōhashi (三条大橋) is a bridge in Kyoto, Kyoto Prefectur

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tünel

Die Tünel (Afrikaans: Tonnel) is ’n kort ondergrondse treinspoor in Is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Valens Aqueduct

The Valens Aqueduct (Türkçe. Bozdoğan Kemeri, meaning 'Aqueduct of th

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
碓氷第三橋梁 (めがね橋)

碓氷第三橋梁 (めがね橋) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Brûe in Sak

Sien alle soortgelyke plekke