Dodeakker van Giza

Die Dodeakker van Giza (Arabies: أهرامات الجيزة) is ’n argeologiese terrein aan die Nylrivier sowat 9 km van Giza en 25 km suidwes van Kaïro, Egipte. Die kompleks van antieke monumente sluit in die drie piramides bekend as die Groot Piramides, die enorme beeldhouwerk bekend as die Groot Sfinks, verskeie begraafplase, ’n werkersdorp en ’n nywerheidskompleks.

Die piramides het tydens die Hellenistiese tydperk beroemd geword nadat Antipater van Sidon dit gelys het as een van die sewe wonders van die antieke wêreld. Dit is die oudste van dié wonders en die enigste een wat nog bestaan.

Die piramides en die sfinks

Die Piramides van Giza bestaan uit die Groot Piramide van Giza (ook bekend as die piramide van Cheops), die ietwat kleiner piramide van Chafra en die nog kleiner piramide van Menkaoere. Die Groot Sfinks is oos van die kompleks geleë. Egiptoloë stem saam dat die Groot Sfinks se kop dié van Chafra is. Tussen dié piramides is drie kleiner piramides, bekend as koninginpiramides.

Begraafplase

Terwyl die piramides gebou is, is die mastabas van adellikes om hulle opgerig. Die hoofbegraafplaas, naby die piramide van Cheops, is beplan met strate en lane. Begraafplaas G 7000 was een van die eerstes en bevat die grafkelders van vroue, seuns en dogters van die farao's van die 4de Dinastie. Aan die ander kant van die piramide is die grafte van die seuns van Wepemnofret and Hemioenoe. Tydens die 5de en 6de Dinastie is die begraafplase verder uitgebrei.

Nuwe Ryk

Tydens die Nuwe Ryk was Giza nog ’n aktiewe terrein. ’n Steenkapel is naby die Sfinks opgerig tydens die 18de Dinastie, waarskynlik deur Toetmoses I. Amenhotep II het ’n tempel naby die Sfinks gebou wat aan Haoeron-Haremachet gewy was. Toetmoses IV het die piramides en die Sfinks as ’n prins besoek en is glo in ’n droom vertel om die Sfinks uit die sand te grawe. Hy het van dié voorval vertel in sy Droomstele. Toetmoses IV en sy koningin het ook steles by Giza laat oprig. Toetankamen het ’n gebou laat bou wat nou bekend is as die koning se rushuis.

Tydens die 19de Dinastie het Seti I laat aanbou aan die tempel van Haoeron-Haremachet, en sy seun Ramses II het ’n stele in die kapel voor die Sfinks laat oprig en het die rushuis van Toetankamen oorgeneem.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
cxbyte
29 May 2012
vrlo lijep
cxbyte
29 May 2012
Très belle
cxbyte
29 May 2012
Very nice
cxbyte
16 May 2012
что не очевидно?
Vadim I
16 May 2012
Теперь поздно, с новой властью к туристам не очень-то хорошо относятся =]
Dave Mc
27 August 2018
The pyramids don't look that far from the road, but they're actually are really far, they're just wicked big so they look closer than they actually are. The camel tours are expensive, but worth it!
DoubleTree by Hilton
If you are a horse riding lover visit FB Stables and Ride in the shadow of the Great Pyramids or further afield on a half day trip to Saqqara or Abu Sir or camp out over night with a barbecue and fire
Dave Mc
27 August 2018
The pyramids a really, really huge. You might think about climbing one, but once you get there, you'll change your mind!
Dave Mc
27 August 2018
The pyramids are really a must see, bucket list item. If you have the opportunity, you definitely have to do it.
David Ladera
21 May 2018
I would recommend to avoid crowded hours even if the weather is hot to have a better experience. Camel tours are 100 EGB / 30 min / 1 person
Veysel Soylu
2 March 2017
It's amazing to visit pyramids at the age of thousands... No words enough to describe them. Get rid of people who asking money from you all the time
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Marriott Mena House, Cairo

vanaf $247

Four Seasons Hotel Cairo at The First Residence

vanaf $180

Swiss Inn Nile Hotel

vanaf $29

Barcelo Cairo Pyramids

vanaf $60

Amarante Pyramids Hotel

vanaf $34

Hor Moheb Hotel

vanaf $31

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pyramid of Khafre

The Pyramid of Khafre is the second largest of the Ancient Egyptian

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Khufu ship

The Khufu ship is an intact full-size vessel from Ancient Egypt that

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Groot Piramide van Giza

Groot Piramide van Giza

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Groot Sfinks van Giza

Die Groot Sfinks van Giza (Arabies: أبو الهول, Aboe al-Haoel, 'die Ve

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pyramid of Menkaure

The Pyramid of Menkaure, located on the Giza Plateau in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Layer Pyramid

The Layer Pyramid (known locally in Arabic as il-haram il-midawwar,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Aboe Rawasj

Aboe Rawasj (Arabies: قرية ابو رواش), ook Abu Rawash of Abu Roach, is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pyramid of Djedefre

The Pyramid of Djedefre consists today mostly of ruins located at Abu

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Groot Piramide van Giza

Groot Piramide van Giza

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Piramide van Djoser

Die Piramide van Djoser, of die Trappiramide (Antieke Egipties:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Philopappos Monument

The Philopappos Monument (Greek: Μνημείο Φιλοπάππου) is an ancient Gr

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pyramid of Amenemhat III (Dahshur)

King Amenemhat III built the Black pyramid during the Middle Kingdom

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Red Pyramid

The Red Pyramid, also called the North Pyramid is the largest of the

Sien alle soortgelyke plekke