Dooie See

Die Dooie See (Hebreeus: יָם הַמֶּלַח, Yām HaMélaḥ of "Soutsee"; Arabies: البحر الميت al-Baḥr al-Mayyit of بحر لوط Bahr Lūt, "See van die Dood" of "See van Lot") is 'n soutwatermeer wat deur die Jordaanrivier asook kleiner seisoensriviere gevoed word en veral vir sy buitengewoon hoë soutkonsentraat - die hoogste van enige waterliggaam op aarde - bekend staan. Die huidige naam is waarskynlik deur Hiëronimus, 'n 4de eeuse kerkvader, aan die meer gegee. In ouer bronne word na die meer as "Soutmeer" of "Asfaltmeer" verwys.

Die meer grens aan Israel, die Wesjordaanland (wat tans deur Israel geadministreer word) en Jordanië. Die Dooie See is byna 80 km lank, met 'n maksimale breedte van 18 km en 'n wateroppervlak van 910 km². Sy maksimale diepte beloop in sy noordelike gedeelte tot 388 m, suid van die Lisan-skiereiland nog slegs 6 m. Met 414 m onderkant seevlak is die Dooie See die laagste plek op aarde.

Vanweë sy hoë soutgehalte (omstreeks 30 persent aan die oppervlak, in die diepte selfs 33 persent) is die meer nie geskik vir lewe nie. Die Dooie See se water vloei nie na die see toe nie sodat sy water slegs deur verdamping kan ontsnap. Die meer is in 'n streek met 'n besonder droë en warm klimaat geleë en word tans deur uitdroging bedreig.

Die meer het ekonomiese betekenis as toeristetrekpleister (daar is veral strande langs die suidoewer) en as bron van minerale soos magnesium, kalium, broom en litium.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Lebanon Taxi
14 May 2017
Unimaginable floating free , I've been told about it , but seeing and trying is believing .
Reem
13 October 2014
Worth visiting ❤️ I couldn't believe it when I floated ???? !! The mud is so good for your skin, don't skip mudding ???? I highly recommend Dead Sea for short holidays (2 - 4 days) ! Stay in Mariott
Rafi Syed
28 December 2012
Just before the northernmost checkpoint on Hwy 1, pull into the parking lot on the left, hop over the barricade on the right, walk down to the sea and a fresh water spring. Perfect spot for your dip.
Michal Hanisch
3 January 2019
The places where you can enjoy relaxing in Dead sea without paying huge amount of money are getting short... Try small not official road northside from Ein Gedi Hot Spring resort. Park and walk down.
Earl Torris
31 December 2016
Hard to talk about someplace that has so much history around the area. Swam/floated in the Sea on Dec. 28 and had a great time. Another bucket list place marked off.
Christine Ha
14 April 2017
Salt can ruin everything but a must-visit. No life & buoyancy make it safe but be careful of tides. Water shoes recommended unless you're ok with wearing communal shoes ☀️
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.0/10
憑き狐娘, Ksenia Karetnaya en 351,366 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Sehatty Resort

vanaf $83

Ein Gedi Kibbutz Hotel

vanaf $131

HI Ein Gedi Hostel

vanaf $37

HI Massada Hostel

vanaf $40

Kfar Hanokdim

vanaf $315

TRYP by Wyndham Jerusalem Bat Sheva

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ein Gedi

Ein Gedi (he-n. עֵין גֶּדִי, lit. Kid Spring (as in young goat); KJ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cave of Letters

The Cave of Letters is a cave located in the Dead Sea area that

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Machaerus

Machaerus (Arabic: ِقلة المشناقى Qalatu l-Mishnāqá, Hebrew Mechwa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Masada

Masada (Hebrew מצדה, pronounced Metzada, from מצודה, metzuda, 'fortres

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hyrcania (fortress)

Hyrcania (Greek: Ὑρκανία; Arabic: Khirbet el-Mird) was an ancient

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mar Saba

The Great Lavra of St. Sabas, known in Arabic as Mar Saba

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Herodium

Herodium or Herodion (הרודיון, Arabic: هيروديون, Jabal al-Fraidees) i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Iudaea (Romeinse provinsie)

Iudaea was 'n Romeinse provinsie.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Meer van Tiberias

Die Meer van Tiberias (Hebreeus: יָם כִּנֶּרֶת, Arabies: بحيرة طبريا

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Crater Lake

Crater Lake is a caldera lake located in the U.S. state of Oregon. It

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hula Valley

The Hula Valley (Hebrew: עמק החולה‎, Emek HaHula) is an agricultu

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jökulsárlón

Jökulsárlón (afgelei van Yslands jökulsá 'gletserrivier' en lón 'stra

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Pukaki

Lake Pukaki is the largest of three roughly parallel alpine lakes

Sien alle soortgelyke plekke