Dooievlei

Dooievlei is 'n wit kleivlakte naby Sossusvlei in die Namib-Naukluft Nasionale Park in Namibië. Dooievlei word deur van die hoogste duine ter wêreld omring. Die duine lê op 'n terras van sandsteen en is 300 tot 400 meter hoog.

Sien ook

Die kleivlakte is na reënval deur oorstromings van die Tsauchab gevorm. Dit het vlak poele veroorsaak waarin die kameeldorings (Acacia erioloba) kon groei. Toe die klimaat verander, is die gebied deur droogte geteister. Sandduine omring die vlakte wat die water van die rivier blokkeer. Omdat daar te min water by die bome uitkom, het dit gesterf. Desondanks is daar wel plante wel as gevolg van die oggendmis se vog oorleef (soos die salsola en inara).

Die "geraamtes" van die oorblywende bome, wat ongeveer 900 jaar oud blyk te wees, is deur die son swart gebak. Hoewel hulle nie versteen is nie, vergaan hulle ook nie omdat dit te droog is.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
JulienF
23 March 2019
You must climb Big Daddy dune !
Kim Loane
17 June 2018
This place is amazing. A must visit.
Engelhard Streidwolf
28 December 2011
Best view U can have from Elim Dune
Elisa Sola
23 October 2016
Probabilmente l'attrazione piú conosciuta della Namibia! Stupendo! Meglio al mattino presto!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.6/10
14,841 mense was hier
Kaart
3.5km from Unnamed Road, Sossusvlei, Namibië Kry aanwysings
Sat 6:00 AM–9:00 AM
Sun 6:00 AM–7:00 AM
Mon 8:00 AM–9:00 PM
Tue 11:00 AM–5:00 PM
Wed 6:00 AM–7:00 AM
Thu Noon–9:00 PM

Sossusvlei Park op Foursquare

Dooievlei op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Le Mirage Resort & Spa

vanaf $213

Sossusvlei Lodge

vanaf $281

Africa Safari Lodge

vanaf $87

Capricorn Restcamp

vanaf $37

Gondwana Namib Desert Lodge

vanaf $112

Solitaire Lodge

vanaf $87

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sossusvlei

Sossusvlei is 'n klei-vallei in die middel van die Namibwoestyn. Die

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Maspalomas Dunes

The Maspalomas Dunes (Spanish: Dunas de Maspalomas) are sand dunes

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Red Sand (Riyadh)

Red Sand is an area of red desert sand dunes in northeastern Riyadh,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Great Sand Dunes National Park and Preserve

Great Sand Dunes National Park and Preserve is a United States

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
The Pinnacles (Western Australia)

The Pinnacles are limestone formations contained within Nambung

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tatacoa Desert

The Tatacoa Desert is the second largest arid zone in Colombia after

Sien alle soortgelyke plekke