Yandex Counter
Volcanos in Ásólfsskáli

Eyjafjallajökull

8,801 people have been here
Ratings
8.1/10

Eyjafjallajökull (letterlik "Eilandberggletser", afgelei van Yslands eyja "eiland", fjall "berg" en jökull "gletser") is een van die kleiner gletsers van Ysland. Die gletser, wat noord van Skógar en suid en wes van die groter Mýrdalsjökull-gletser lê, is streng gesproke 'n gletserkap wat 'n stratovulkaan met 'n hoogte van 1 666 meter bo seevlak oordek. Eyjafjallajökull is saam met Mýrdalsjökull en Tindfjallajökull een van drie gletsers wat die Þórsmörk-vallei in Suid-Ysland omring en lê in die oostelike vulkaangebied langs die suidkus.

]]

Eyjafjallajökull (letterlik "Eilandberggletser", afgelei van Yslands eyja "eiland", fjall "berg" en jökull "gletser") is een van die kleiner gletsers van Ysland. Die gletser, wat noord van Skógar en suid en wes van die groter Mýrdalsjökull-gletser lê, is streng gesproke 'n gletserkap wat 'n stratovulkaan met 'n hoogte van 1 666 meter bo seevlak oordek. Eyjafjallajökull is saam met Mýrdalsjökull en Tindfjallajökull een van drie gletsers wat die Þórsmörk-vallei in Suid-Ysland omring en lê in die oostelike vulkaangebied langs die suidkus.

Die Eyjafjallajökull-vulkaan is nog steeds aktief en het sedert die begin van die huidige gletserkundige Ystydperk sowat 2,6 tot 2,7 miljoen jaar gelede verskeie kere uitgebars. Sy krater het 'n deursnee van tussen drie en vier kilometer, en die gletser bedek 'n oppervlakte van sowat 100 vierkante kilometer wat van hom die sesde griitste in die land maak. Behalwe vir sy groot uitbarsting in die tydperk tussen 1821 en 1823 en 'n reeks aardbewings in Junie 1994 word Eyjafjallajökull tans as 'n sluimerende vulkaan beskou. Naby die Fimmvörðuháls-bergpas tussen Eyjafjallajökull en Mýrdalsjökull het seismografiese aktiwiteite soos aardbewings en -verskuiwings in die afgelope jare egter daarop gedui dat albei vulkane ten enige tyd weer sou kan uitbars. Uitbarstings hou ook die gevaar van verwoestende gletserlope in.

Die suidelike einde van die vulkaan het vroeër deel uitgemaak van die Atlantiese kuslyn. Aangesien die see sedertdien sowat vyf kilometer teruggetrek het, het in die gebied 'n landskap met steil rotswande en 'n groot aantal watervalle ontstaan. Die Skógafoss- en Seljalandsfoss-watervalle is die grootste hiervan, maar onder sterk windtoestande word die water van sommige van die kleiner watervalle selfs na die vulkaan se bergspits gewaai.

Eyjafjallajökull is tans 'n avontuurtoerisme-attraksie vir waagmoediges wat saam met ervare toergidse 'n besoek aan die vulkaan en gletser wil aflê. Die gebied lok met voetslaanpaaie, skisport en meerdoelvoertuigtoere.

Bronne

Categories:
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Anna Baloo
20 April 2015
2500 isk to see photos of the volcano???
Tim Ellert
9 September 2010
If driving in a 4x4 and crossing the water - check the depth first!
Ulf Hedlund
18 April 2010
Stay away from the red stuff, it's bad for your health
Karen ???????? Madrid Burr
Amazing place to take a picture.
Lizzie Borden
15 May 2017
Great video andctour of what happened at the last eruption
Andrew Ramsey
23 June 2016
Doesn't look like a typical Volcano, but cool to see what shut down flights to Europe in 2010
PINAR ÇETİN ŞAHİN
16 May 2016
Volcanic,beatiful view.If you visit Iceland you must see it.
Jean-francois Morel
16 April 2013
3 ans après, il faut voir celui qui a vidé le ciel européen de ses avions!
77com
24 July 2017
Да, тот самый, который наделал много шума и который не просто выговорить)
Gizem Dalyan
22 January 2016
Yazmasini zor saniyorsaniz, bir de soylenisini duyun. ????
Poroh
1 November 2013
Эйявамтутхуйдамполетать in russian.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

7.3km from Þórsmerkurvegur, Ysland

Get directions
References

Eyjafjallajökull on Foursquare

Eyjafjallajökull on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Grimsborgir - Your Holiday Home in Iceland

starting $543

Hotel Drangshlid

starting $105

Hotel Hlid

starting $200

Reykjavik Peace Center

starting $120

Hotel Smari

starting $126

Aspir homestay

starting $192

Recommended sights nearby

See all See all
Skógafoss
Ysland

Skógafoss is a tourist attraction located in Evindarhólar, Ysland

Seljalandsfoss
Ysland

Seljalandsfoss is a tourist attraction located in Stóridalur, Ysland

Katla
Ysland

Katla is a tourist attraction located in Skeiðiflötur, Ysland

Dyrhólaey lighthouse
Ysland

Dyrhólaey lighthouse is a tourist attraction located in

Dyrhólaey
Ysland

Dyrhólaey (120 m bo seespieël), voorheen bekend as Cape P

Reynisfjara beach
Ysland

Reynisfjara beach is a tourist attraction located in Reynir, Ysland

Reynisdrangar
Ysland

Reynisdrangar is a tourist attraction located in Vík-Handelssted,

Eldfell
Ysland

Eldfell is 'n vulkaan van ongeveer 200m hoog, op die eiland van

Similar tourist attractions

See all See all
Teide
Spanje

Die Pico del Teide [ˈpiko ðel ˈtejðe] op die Kanariese eiland Ten

Mount Batur
Indonesië

Mount Batur is a tourist attraction located in Batur-Kalanganjar,

Berg Etna
Italië

Berg Etna is 'n vulkaanberg in die suide van die Italiaanse Republiek

Popocatépetl
Meksiko

Popocatépetl (Nahuatl: Popōcatepētl [popoːka'tepeːt͡ɬ], Spaans: [popok

Halemaumau Crater
Verenigde State van Amerika

Halemaumau Crater is a tourist attraction located in Volcano,

See all similar places