Falkland-paleis

Falkland-paleis Die paleis vanaf die tuin

Falkland-paleis (Engels: Falkland Palace) in Fife, Skotland, is ’n voormalige koninklike paleis van die Skotse monarge. Dit is vandag ’n toeriste-attraksie.

Geskiedenis

Die Skotse koningshuis het Falkland-kasteel in die 14de eeu gekoop. Tussen 1501 en 1541 het Jakobus IV en Jakobus V die ou kasteel in ’n pragtige paleis omskep en die tuin laat verbeter. Falkland met sy groot woude was daarna ’n gewilde rusplek vir al die Stewart-monarge.

Ná die vereniging van die Engelse en die Skotse kroon het Jakobus VI en I, Karel I en Karel II almal Falkland besoek. Oliver Cromwell se leër het die paleis aan die brand gesteek tydens hul inval in Skotland, en dit het toe verwaarloos geraak. In 1887 het John Crichton-Stuart, die 3de Markies van Bute, herstelwerk aan die paleis laat doen.

Die Crichton-Stuarts, die opsigters van die paleis, het die Nasionale Trust van Skotland in die vroeë 1950's aangestel om die paleis te versorg. Die trust hou nou die paleis en tuin in stand.

Beskrywing

Die paleis het twee vleuels wat in ’n L-vorm geleë is en wat die suidelike en oostelike vleuels genoem word. Die binnehof word bereik deur die hekhuis aan die westekant van die suidelike vleuel. Oos van die kapel is daar ’n klein reghoekige toring wat aavanklik ’n ronde trap gehuisves het.

Die oostelike vleuel, buiten die binnehof-fasade, is ’n ruïne. In die sentrale toring, die Crosshouse, is die koning en koningin se slaapkamers herskep. Die suidelike en oostelike binnehof-fasades is tussen 1537 en 1542 versier met pilare in die Franse renaissance-styl. Die plafon van die kapel dateer van die tyd van Jakobus V en is in 1633 herversier vir die besoek van Karel I.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Falkland-paleis.
  • 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
Koördinate: 56°15′14″N 3°12′23″W / 56.25389°N 3.20639°W / 56.25389; -3.20639Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Paleise in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Skotland
 Bewoon  Bagshot Park • Balmoral-kasteel • Birkhall • Buckingham-paleisClarence House • Gatcombe Park • Highgrove House • Hillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleis • Llwynywermod • Royal Lodge • Sandringham House • Thatched House Lodge • Windsor-kasteel
 Histories  Paleis van Beaulieu • Beaumont-paleis • Brantridge Park • Bridewell-paleis • Carlton House • Coombe Abbey • Coppins • Cumberland Lodge • Dunfermline-paleisEdinburg-kasteel • Eltham-paleis • Falkland-paleis • Fort Belvedere • Hampton Court-paleisKew-paleisLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van Mey • Osborne House • Paleis van Placentia • Queen's HouseRoyal Pavilion • Savoy-paleis • Stirling-kasteelLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van Whitehall


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Saja Alburikan
27 March 2014
The volunteers did great job explaining to us different parts of the palace really interesting place to visit with shop facilities and toilets the entrance is cheap as well I really recommend it
Tia Shaker
30 August 2017
They have a guide in every room. Such genuine, passionate people and knowledgeable about the history. Original royal portraits you can't see elsewhere, beautiful castle and site!
Gordon
30 June 2012
The Royal Palace of Falkland, built between 1501 and 1541 was the country residence and hunting lodge of eight Stuart monarchs, including Mary, Queen of Scots.
MaryQueenofScots.net
20 April 2014
Built by James IV and James V between 1450 and 1541, Falkland Palace was favoured by Mary Queen of Scots as a place of retreat and leisure.
Thas Seth
4 May 2017
Gardens are good. Carpets need fixing per one comment for 6 pounds.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.1/10
4,852 mense was hier
Kaart
2 East Port, Falkland, Cupar, Fife KY15, Verenigde Koninkryk Kry aanwysings
Sat 11:00 AM–5:00 PM
Sun 11:00 AM–6:00 PM
Mon 11:00 AM–5:00 PM
Tue 10:00 AM–5:00 PM
Wed 11:00 AM–4:00 PM
Thu Noon–5:00 PM

Falkland Palace & Garden op Foursquare

Falkland-paleis op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Balbirnie House Hotel

vanaf $111

The Bruce Inn

vanaf $71

The Covenanter Hotel

vanaf $143

Best Western Balgeddie House Hotel

vanaf $76

Holiday Inn Express Glenrothes

vanaf $82

Firbank Bed and Breakfast

vanaf $56

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Myres-kasteel

Myres-kasteel is 'n Skotse kasteel in die streek van Fife, naby die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Balgonie Castle

Balgonie Castle is located on the south bank of the River Leven near

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Balvaird Castle

Balvaird Castle is a particularly fine and complete example of a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fernie Castle

Fernie Castle is an enlarged sixteenth century tower house in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
MacDuff's Cross

MacDuff's Cross, also known as the Cross of MacDuff or Ninewells, is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Denmylne Castle

Denmylne Castleis a ruined 16th-century tower house, about 1 mile

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Crawford Priory

Crawford Priory is a country house about 2 miles south west of Cupar,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lindores Abbey

Lindores Abbey was a Tironensian abbey on the outskirts of Newburgh in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Linlithgow-paleis

Die suidelike aansig van Linlithgow-paleis.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Windsor-kasteel

Windsor-kasteel in Berkshire, Engeland, is die grootste bewoonde

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
ʻIolani Palace

Шаблон:OkinaIolani Palace, in the capitol district of downtown Honol

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Laxenburg castles

Laxenburg castles are imperial palaces and castles outside Vienna, in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Chapultepec Castle

Chapultepec Castle (Castillo de Chapultepec in Spanish) is located on

Sien alle soortgelyke plekke