Brûe in Istanbul

Fatih Sultan Mehmet-brug

5.4/10
Fatih Sultan Mehmet-brug
Panoramiese uitsig op die Fatih Sultan Mehmet-brug vanaf die Asiatiese kant van Istanboel.
Panoramiese uitsig op die Fatih Sultan Mehmet-brug vanaf die Asiatiese kant van Istanboel.
Ligging Istanboel, Turkye
Loop oor Die Bosporus
Ontwerpers Freeman Fox & Vennote
Ontwerp Hangbrug
Materiaal Staal
Spanning 1 090 m
Lengte 1 510 m
Breedte 39 m
Totale hoogte 105 m
Padvlakhoogte 64 m
Voltooi 3 Julie 1988
Koördinate 41°05′28″N 29°03′40″O / 41.09111°N 29.06111°O / 41.09111; 29.06111

Die Fatih Sultan Mehmet-brug, ook bekend as die Tweede Bosporus-brug (Turks: Fatih Sultan Mehmet Köprüsü of 2. Boğaziçi Köprüsü) is een van twee brûe oor die Bosporus in Istanboel, Turkye, wat Europa en Asië verbind. Die ander een is die Bosporus-brug, ook genoem die Eerste Bosporus-brug.

Die brug is genoem na die 15de-eeuse Ottomaanse sultan Mehmet die Veroweraar wat Konstantinopel (Istanboel) in 1453 verower en so ’n einde gebring het aan die Bisantynse Ryk.

Die brug is tussen Hisarüstü aan die Europese kant en Kavacık aan die Asiatiese kant geleë. Dit is ’n hangbrug met staalmaste en is 1 510 m lank en 39 m breed. Die padvlak is 64 m hoog. Dit was die sesde langste hangbrug in die wêreld toe dit in 1988 voltooi is en is tans die 15de langste.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Fatih Sultan Mehmet Bridge

Sien ook

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Fatih Sultan Mehmet Bridge
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Belangrikste bakens van Istanboel
Kategorie:Geboue en strukture in Istanboel Kategorie:Brûe in Turkye
Aya SophiaBeyazıt-toringBlou MoskeeBosporusBosporus-brugDolmabahçe-paleisFatih Sultan Mehmet-brugGalata-toringGoue HoringGroot BasaarHippodroom van KonstantinopelMaagdetoringMure van KonstantinopelNuwe MoskeePrinse-eilande • See van Marmara • Süleymaniye-moskeeTaksim-pleinTopkapı-paleis


Kategorieë:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Aladdin K
1 July 2013
6 senedir avrupa anadolu git gel bitmedi cilemiz
Aladdin K
24 May 2013
Kopruden gecerken Kafasi kiyak nesil istemiyoruz!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Plek
Kaart
Adres

0.1km from Rumeli Hisarı, Fatih Sultan Mehmet Köprüsü, Sarıyer/İstanbul, Turkye

Kry aanwysings
Verwysings

Fatih Sultan Mehmet Bridge (Fatih Sultan Mehmet Köprüsü) op Foursquare

Fatih Sultan Mehmet-brug op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hotel Bulvar Palas

vanaf $80

Tugra Hotel

vanaf $39

Best Nobel Hotel 2

vanaf $46

Star City Hotel

vanaf $70

Babel Park Hotel

vanaf $70

Tugra Hotel

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rumelihisarı

Bosporus.]] Fatih Sultan Mehmet-brug op die agtergrond.]]

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Anadoluhisarı

Die Anadoluhisarı, Kasteel van Anatolië of Fort van Asië is ’n fort

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Küçüksu Palace

Küçüksu Palace or Küçüksu Pavilion, aka Göksu Pavilion, (Turki

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Khedive Palace

The Khedive Palace (Turkish: Hıdiv Kasrı) or Çubuklu Palace, Çu

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Adile Sultan Palace

Adile Sultan Palace is a former royal residence, which was used later

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bosporus

Satellietfoto van die Bosporus, in April 2004 geneem vanaf die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hatice Sultan Palace

The Hatice Sultan Palace (Turkish: Hatice Sultan Yalısı), a h

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bosporus-brug

Die Bosporus-brug, ook bekend as die Eerste Bosporus-brug (Turks:

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dom Luis I-brug

Die Dom Luis I brug (Portugees: Ponte Dom Luís I) oor die rivier

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Aqueduct of Segovia

The Aqueduct of Segovia (or more precisely, the aqueduct bridge) is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Khaju Bridge

Khaju Bridge (Persian: پل خواجو pol-e khajoo) is one of the most f

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kapellbrücke

The Kapellbrücke ('Chapel Bridge' in German) is a 204 m (670 ft) lo

Sien alle soortgelyke plekke