Forts in Galle

Fort Galle

8.8/10

Fort Galle is 'n fort in die stad Galle in die suide van Sri Lanka, met 'n geskiedenis van meer as 400 jaar. Die eerste beskeie fort by hierdie ligging, is in 1588 deur die Portugese opgerig. In 1541 is 'n kapel in die fort opgerig, wat tans vervalle is. Dit was egter onder die Nederlandse bewind na hul oorname in 1640, wat die fort grootliks ontwikkel is. Fort Galle het as 'n versterkte handelsnedersetting van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) gedien, waar Nederlandse handelaars en soldate ingewoon het. In 1796 het die Britte dit oorgeneem, en dit sou tot die einde van die koloniale periode onder hulle voogdyskap bly. Die fort en die vesting is as 'n wêrelderfenisgebied verklaar.

Geskiedenis

Die eerste (veel kleiner) fort is in 1588 deur die Portugese gebou. In 1640 is die fort deur Nederlandse troepe verower, waarna dit aansienlik versterk en uitgebou is. Die vesting het 'n totale oppervlakte van 52 hektaar. Van 1646 tot 1658 was Galle die setel van die Nederlandse regering op Ceylon. In 1656 is Colombo verower en enkele jare later word hierdie stad die setel van die Hollandse regering op Ceylon. In 1775 is die Groote Kerk, 'n nuwe protestantse kerk in barokstyl, daar gebou. Die kerk se oorspronklike orrel kan steeds daar gevind word. In 1796 val die fort in Britse hande. Onderwys in Nederlands is vanaf 1837 verbied, hoewel die taal se invloed steeds daar te bespeur is.

Die fort het nog 'n paar Nederlandse straatname, soos die Moorse Kramerstraat, die Zeeburgstraat, Middelpuntstraat en Kerkstraat. Die ou poort van die stad het die wapen van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie tussen twee leeufigure met die jaar 1669 daaronder. Aan die ander kant van die poort is 'n Engelse wapen.

Die geboue is tydens die Indiese Oseaan-tsoenami van 2004 effens beskadig.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
Categories:
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Isuru G
30 March 2013
Nothing is as cool as watching the sunset sitting on the galle fort!
Kavindu J
1 January 2014
Trust me!! This is the heaven on earth!!
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

Get directions
Open hours
Thu Noon–8:00 PM
Fri 11:00 AM–8:00 PM
Sat 10:00 AM–9:00 PM
Sun 10:00 AM–8:00 PM
Mon 11:00 AM–7:00 PM
Tue 11:00 AM–8:00 PM
References

Galle Fort on Foursquare

Fort Galle on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
The Forest's Last Stand - Galle

starting $99

The Forest's Last Stand - Galle

starting $99

Hotel Apna

starting $31

Galle Lakinrose

starting $30

Hotel Aradhana

starting $17

Maggie Garden Hostel

starting $10

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Unawatuna Beach
Sri Lanka

Unawatuna Beach is a tourist attraction located in Usgodapandigoda,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Unawatuna
Sri Lanka

Unawatuna is a tourist attraction located in Usgodapandigoda, Sri

Add to wishlist
I've been here
Visited
Mirissa Beach
Sri Lanka

Mirissa Beach is a tourist attraction located in Mirissa North, Sri

Add to wishlist
I've been here
Visited
Bentota Beach
Sri Lanka

Bentota Beach is a tourist attraction located in Bentota, Sri Lanka

Add to wishlist
I've been here
Visited
Bopath Ella Falls
Sri Lanka

Bopath Ella Falls is a tourist attraction located in Eratnagoda, Sri

Add to wishlist
I've been here
Visited
Adam's Peak
Sri Lanka

Adam's Peak is a tourist attraction located in Sitagangula, Sri Lanka

Add to wishlist
I've been here
Visited
National Zoological Gardens of Sri Lanka
Sri Lanka

National Zoological Gardens of Sri Lanka is a tourist attraction

Add to wishlist
I've been here
Visited
Laxapana Falls
Sri Lanka

Laxapana Falls is a tourist attraction located in Kiriwan Eliya, Sri

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Kazanse Kremlin
Rusland

Historiese en argitektoniese kompleks van die Kazanse Kremlin*

Add to wishlist
I've been here
Visited
Fort of São Miguel Arcanjo
Portugal

Fort of São Miguel Arcanjo is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Fort San Cristóbal (Puerto Rico)
Puerto Rico

Fort San Cristóbal (Puerto Rico) is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Poznań Fortress
Pole

Poznań Fortress is a tourist attraction located in Poznan, Pole

Add to wishlist
I've been here
Visited
San Juan National Historic Site
Puerto Rico

San Juan National Historic Site is a tourist attraction located in San

See all similar places