Frederiksborg-paleis

Frederiksborg-paleis (geleë in Hillerød, Denemarke) is vandag die Nasionaal-Historiese Museum. Veral die paleis se Ridderkapel en Badhuis word met die Deense Vorstehuis vereenselwig.

Die Ridderkapel

Die Frederiksborg-Hofkapel het 'n spesiale verbintenis met die Vorstehuis behou. Die absolute monarge, met die uitsondering van Christian VII, is in hierdie kapel gesalf. Met die invoer van absolutisme vervang die salwingsritueel die kroning as inhuldigingseremonie van die nuwe monarg. Christian V is die eerste koning wat gesalf is; hy het die Ridderkapel gestig waar ridderskilde opgehang is. Die Frederikborg-Hofkapel is vandag 'n gewone parogiekerk en museum.

Die Badhuis

Van Frederik II se oorspronklike Frederiksborg-paleis staan die klein Badhuis vandag nog. Dit is in 1580 gebou. Op die ryklik versierde sandsteeningang, met gegroefde Ioniese suile asook leeumaskers op die voetstukke en suilskagte, pryk Frederik II se leuse steeds: "Mein Hoffnung zu Gott allein" (“My hoop is in God alleen”). Die gebou moes, soos sy naam weergee, as badkamer dien; hiervoor is 'n tin-uitgevoerde kamer in die grondverdieping aangebou. Dit staan tot 1794, toe die tin afgehaal en verkoop is. Daarnaas is die gebou ook benut as 'n somerhuisie wat met 'n kombuis en enkele slaapkamers toegerus is. Frederik VII het in 1858 die Badhuis se interieur opgeknap. Die hoofkamer in die Badhuis is die eetkamer wat in die middel van die gebou op die eerste verdieping geleë is. In die eetkamer het beeldhouer A. M. Jahn een van sy amusante gestukadoorde plafonne geskep wat 'n magdom verskillende diere uitbeeld.

Die Badhuis is vir die publiek gesluit. Haar Majesteit die Koningin bied by geleentheid noenmale hier aan.

Eksterne verwysings

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Jo
10 July 2020
Lots of history in a great scenery, very much worth a visit under all weather conditions. They have some Corona restrictions on walkways but are generally open.
Carola Wüst
27 April 2016
If you walk there from the station, you will have and excellent view over the lake. The great garden bhind the castle is also worth a wlak.
Yarn Lam
17 February 2019
The collection that showcases 700 years of Danish history is well-curated. Marvellous to look at and the castle is a feast for the eyes.
Melina Brøndholt
16 January 2016
Amazing garden and castle, great for a photo tour. Watch out for the crazy bikers!!
Jon Haugen
23 November 2012
In summertime, take a boat trip on the lake to see the castle from every angle. By the way, I got married in the church inside the castle.
Coco Brk
15 February 2015
Worth visiting when in Copenhagen! Also the garden during spring and summer season are fantastic!
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.8/10
Benny Mortensen, EnMork en 36,912 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Comwell Bedbank Holte

vanaf $0

Comwell Holte

vanaf $280

Hotel Hillerød

vanaf $180

Skjalm Hvide Hotel

vanaf $139

Rungstedgaard

vanaf $148

Hotel Fredensborg Store Kro

vanaf $202

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Egelund Castle

Egelund Castle (Danish: Egelund Slot) is a former royal residence

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Æbelholt Abbey

Æbelholt Abbey (Danish: Æbelholt Kloster) was an Augustinian m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fredensborg Palace

Fredensborg Palace is a palace located on the eastern shore of Lake

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jørlunde Church

Jørlunde Church (Danish: Jørlunde kirke) is a late Viking age / e

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Krogerup Højskole

Krogerup Højskole (English: Krogerup Folk High School) is a folk high

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Louisiana Museum of Modern Art

The Louisiana Museum of Modern Art is an art museum located directly

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gurre Castle

Gurre Castle (dansk. Gurre Slot) was a royal castle in North Zealand

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Søborg Castle

Søborg Castle (Danish: Søborg Slot), in its heyday, was the s

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neuschwanstein Castle

Neuschwanstein Castle (German: Schloss Neuschwanstein, pronounced ])

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Londense Tower

Haar Majesteit se Koninklike Paleis en Fort, beter bekend as die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Vincennes

The Château de Vincennes is a massive 14th and 17th century French

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcázar of Segovia

The Alcázar of Segovia (literally, Segovia Castle) is a stone

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rosenborg Castle

Rosenborg Castle (Danish: Rosenborg Slot) is a renaissance castle

Sien alle soortgelyke plekke