Galata-toring

Die Galata-toring in Istanboel. Die toring soos dit in die negentiende eeu gelyk het. Hier het dit die ronde dak wat ná die storm van 1875 gebou is. Foto deur J. Pascal Sébah, tussen 1875 en 1895.

Die Galata-toring (Turks: Galata Kulesi), wat deur die Genuese Christea Turris (die Christus-toring) genoem is, is ’n Middeleeuse kliptoring in die Galata-distrik van Istanboel, Turkye , net noord van die Goue Horing. Dit is een van die stad se treffendste bakens en troon bo ander geboue uit. Uit die toring is daar ’n panoramiese uitsig oor ou Istanboel en die omgewing.

Beskrywing

Die toring is nege verdiepings of 66,9 meter hoog (51,65 meter by die uitkykdek) en het 3,75 meter dik mure. Dit was die hoogste gebou in die stad toe dit gebou is. Daar is ’n restaurant en kafee op die boonste verdiepings met ’n lieflike uitsig oor Istanboel en die Bosporus, asook ’n nagklub.

Geskiedenis

Die toring is in 1348 as "Christea Turris" gebou tydens die uitbreiding van die Genuese kolonie in Konstantinopel. Dit was die hoogste punt van die versterkingsmure om die Genuese Galata-vesting. Die boonste deel met sy keëlvormige punt is verskeie kere verander tydens retourasiewerk in die Ottomaanse tydperk toe dit gebruik is as ’n uitkyktoring om brande te sien.

In 1794, tydens die bewind van sultan Selim III, is die dak van lood en hout en die trappe erg in ’n brand beskadig. Nog ’n brand het die toring in 1831 beskadig, waarna dit weer gerestoureer is. In 1875, tydens ’n storm, is die keëldak verwoes en die toring het vir die res van die Ottomaanse tydperk ’n ronde dak gehad.

Baie jare later, in 1965–1967, tydens die tyd van die Republiek van Turkye, is die keëldak herstel. Tydens die laaste restourasiewerk in die 1960's is die hout-binnekant met sement vervang. Dit is daarna vir die publiek oopgestel.

Ottomaanse tydperk.]]

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Galata Tower

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Galata Tower
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

41°1′32″N 28°58′27″O / 41.02556°N 28.97417°O / 41.02556; 28.97417

Belangrikste bakens van Istanboel
Kategorie:Antieke terreine en ruïnes in Turkye Kategorie:Geboue en strukture in Istanboel
Aya SophiaBeyazıt-toringBlou MoskeeBosporusBosporus-brugDolmabahçe-paleisFatih Sultan Mehmet-brugGalata-toringGoue HoringGroot BasaarHippodroom van KonstantinopelMaagdetoringMure van KonstantinopelNuwe MoskeePrinse-eilande • See van Marmara • Süleymaniye-moskeeTaksim-pleinTopkapı-paleis


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
sibel a.
29 June 2014
Galata Tower, XIV century Genoese tower, 67m height. The best place to see the sunset in Istanbul (Europe and Asia, Bosphorus and the Golden Horn). This is a view which is really historical...
Samira
14 August 2015
It is one of the dominating landmarks in istanbul, it was used as a watchtower.(16 floors/67 M).make sure to enjoy the views 360° from the outer balcony because they're panoramic and breathtaking.
Sergei Chukhan
26 August 2015
One of must visit place in Istanbul, but a lot of people want to see the landscape from this tower. So you should stay in a queue.
Kitsos Mitsos
3 January 2013
12 TL for entering the tower. It provides an elevator to the restaurant floor and then you have to climb few stairs. Perfect view to the city. Recommended if the queue is not that big.
Ela Morgendorffer
11 August 2014
18,5 TL (6,5€) entrance. You can enjoy an interesting view of Istanbul, both Asian and European sides, but it's a big expensive compare to its offer. Cafeteria ultra expensive.
Murat
11 June 2016
One of the most important touristic attraction, cultural and so historical. Located at the end of Pedestranian Street. Possible to climb up, for one of the best viewsbof the city. A must-see spot.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Tugra Hotel

vanaf $39

Hotel Yesilpark

vanaf $47

Best Nobel Hotel 2

vanaf $46

Star City Hotel

vanaf $70

Babel Park Hotel

vanaf $70

Tugra Hotel

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tünel

Die Tünel (Afrikaans: Tonnel) is ’n kort ondergrondse treinspoor in Is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kılıç Ali Pasha Complex

The Kılıç Ali Pasha Complex (Turkish: Kılıç Ali Paşa Külliy

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tophane Fountain

Tophane Fountain (Türkçe. Tophane Çeşmesi) is a 18th-century pub

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
The Museum of Innocence

The Museum of Innocence (Masumiyet Müzesi) is a novel by Orhan

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nusretiye Mosque

Nusretiye Mosque is an ornate mosque located in Tophane district of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
İstanbul Modern

İstanbul Modern, aka Istanbul Museum of Modern Art, (Türkçe. İs

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nuwe Moskee

Nuwe Moskee

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eiffel-toring

Die Eiffeltoring is die bekendste baken van die Franse hoofstad Parys.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Asansör

Asansör (Turkish for 'elevator', derived from the French word

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wasserturm Luzern

卢塞恩水塔(Wasserturm)位于瑞士卢塞恩卡贝尔桥的中间,曾是该市中世纪城墙的一部分,现在是该市的地标。

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kärnan

Kärnan (Swedish pronunciation: ]; Danish: Kernen, both literally

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tokyo Skytree

is a broadcasting, restaurant, and observation tower in Sumida, Tokyo,

Sien alle soortgelyke plekke