Groot Basaar (Istanboel)

'n Lampstalletjie in die Groot Basaar. Een van die 58 onderdak-strate van die Groot Basaar.

Die Groot Basaar (Turks: Kapalıçarşı, "onderdak-basaar") in Istanboel, Turkye, is een van die grootste en oudste onderdak-markte in die wêreld. Dit het 58 onderdak-strate en meer as 1 200 winkels wat daagliks tussen 250 000 en 400 000 besoekers lok. Dit is in 1461 geopen en is bekend vir sy juweliers-, pottebakkers-, spesery- en tapytwinkels. Baie van die stalletjies is gegroepeer volgens soort, met spesiale dele vir bv. leerbaadjies, goue juweliersware, ens.

Die aanvanklike basaar is tussen 1455 en 1461 gebou op las van sultan Mehmet die Veroweraar. In die 16de eeu, tydens die bewind van sultan Süleyman die Manjifieke, is dit baie uitgebrei en in 1894 het dit groot restourasiewerk ondergaan ná ’n aardbewing.

Die basaar het vier hoofhekke aan die eindpunte van die twee grootste strate wat naby die suidwestelike hoek van die basaar kruis. Een straat verbind die Bajezid II-moskee en -plein met die Nuruosmaniye-moskee.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Grand Bazaar, Istanbul

Eksterne skakels

Belangrikste bakens van Istanboel
Koördinate: 41°0′38″N 28°58′05″O / 41.01056°N 28.96806°O / 41.01056; 28.96806Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Geboue en strukture in Istanboel
Aya SophiaBeyazıt-toringBlou MoskeeBosporusBosporus-brugDolmabahçe-paleisFatih Sultan Mehmet-brugGalata-toringGoue HoringGroot BasaarHippodroom van KonstantinopelMaagdetoringMure van KonstantinopelNuwe MoskeePrinse-eilande • See van Marmara • Süleymaniye-moskeeTaksim-pleinTopkapı-paleis


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Travel + Leisure
14 November 2014
Hand-painted ceramics, lanterns, intricately patterned carpets, copperware, gold Byzantine-style jewelry, and more products vie for your attention within this 15th-century bazaar’s vaulted walkways.
Terror Risk
15 October 2014
Huge bazaar with various items from shoes, bags, scarfs, t-shirts, gold rings & bracelets. I noticed some stalls haggle you to shop from them while others let you browse until being approached.????????
Otel.com
9 January 2014
There are more than a thousand shops in almost 60 streets in this market. It is laid on about 31,000 square meters. You will definitely find the most beautiful gifts here before leaving.
InterContinental Hotels & Resorts
Your Perfect Day is now nearing its end, and the Grand Bazaar is a thrilling afternoon treat. The oldest of its kind, it features all sorts of small shops, notably nargilehs, jewellery or carpets.
Thanos Antonis. ????????????☕????
Aged since 1461 this is the right place to make your bazaar for sth you want to buy. One of the biggest covered markets in the world, a must see place for everyone in Istanbul.
Bonítaxon
30 November 2012
A must visit place. There are thousands stores inside the 'dome' but the real eastern bazaar starts outside of it. Lots of streets packed w/ shops where u can find anything u want. Beware of thieves.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.9/10
hun7er / cc, Mike Prokhin en 996,936 meer mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Tugra Hotel

vanaf $39

Hotel Yesilpark

vanaf $47

Best Nobel Hotel 2

vanaf $46

Star City Hotel

vanaf $70

Babel Park Hotel

vanaf $70

Tugra Hotel

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nuruosmaniye Mosque

The Nuruosmaniye Mosque (Türkçe. Nuruosmaniye Camii) is an Ottoman m

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bayezid II Mosque

The Bayezid II Mosque (Türkçe. Beyazıt Camii, Bayezid Camii) is an Ot

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Atik Ali Pasha Mosque

The Atik Ali Pasha Mosque (Turkish: Gazi Atik Ali Paşa Camii) is an

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beyazıt-toring

Die Beyazıt-toring in Istanboel.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Istanbul University

Istanbul University (Türkçe. İstanbul Üniversitesi) is Turkey's mai

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Theodosius Cistern

The Theodosius Cistern (greek: Κινστέρνα Θεοδοσίου, turk: Şerefiye Sa

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Spice Bazaar, Istanbul

The Spice Bazaar, (Türkçe. Mısır Çarşısı, or Egyptian Bazaar) in Ista

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kalenderhane Mosque

Kalenderhane Mosque (Turkish: Kalenderhane Camii) is a former Eastern

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beşiktaş Sahili

Beşiktaş Sahili is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Markte en b

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Okage Yokocho (おかげ横丁)

Okage Yokocho (おかげ横丁) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Markt

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Sarona Market (שרונה מרקט)

Sarona Market (שרונה מרקט) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tsukiji fish market

Tsukiji fish market (築地市場, Tsukiji shijō) is the biggest wholesal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Adelaide Central Market

The Adelaide Central Market is a major tourist attraction and large

Sien alle soortgelyke plekke