Groot Constantia

Groot Constantia is 'n wynlandgoed in die Constantiavallei in Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is een van die bes bewaarde voorbeelde van die Kaaps-Hollandse boustyl en is 'n hoogsaangeskrewe wynmakery.

Die landgoed dateer uit 1685 toe grond aan Simon van der Stel, kommandeur van die Kaap, toegeken is vir 'n plaas wat hy Constantia gedoop het. Nadat hy in 1712 oorlede is, is die plaas verdeel en is 'n kleiner plaas om die plaashuis en buitegeboue geskep. Die nuwe landgoed is in 1716 deur kapt. Oloff Bergh gekoop wat dit aan sy vrou, Anna de Koningh, nagelaat het. Ná haar afsterwe het die eienaarskap oorgegaan na Carl George Wieser, Wieser se stiefseun Jacobus van der Spuij, en Jan Serrurier, die eienaar van die naburige plaas Alphen. Serrurier is egter gedwing om die plaas ná net 12 maande in 1778 aan Hendrik Cloete te verkoop, oënskynlik ná haelskade en 'n misoes.

Die landgoed het vyf geslagte die eiendom van die Cloetes gebly totdat dit in 1885 vir £5 275 op 'n openbare veiling aan die Kaapse regering verkoop is. Die Cloetes was verantwoordelik vir die verfraaiing van die landgoed en het die gehalte van die wyn verbeter en het veral die Constantia-dessertwyn internasionale bekendheid verwerf. Die wyn het gesog geword by koningshuise van Europa en is dit genuttig deur bekende figure soos Jane Austen, Charles Baudelaire, Napoleon en Koning Louis Philippe van Frankryk. Die doel van die aanskaffing van die landgoed deur die Kaapse regering was dat die landgoed sou dien as 'n model vir wynbou moes dien.

Kulturele Erfenis

Die Groot Constantia-landgoed is op 27 April 1984 deur Gerrit van Niekerk Viljoen, minister van nasionale onderwys, tot 'n nasionale gedenkwaardigheid verklaar, en word beskerm as 'n provinsiale erfenisterrein in gevolge die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).

Eksterne skakels

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Mario Barraja
7 March 2016
Simply in Iove with Cape Town and more in love with Groot Constantia ! There is a lovely Resto great for functions and weddings looking over the vineyards
Chris F
14 August 2015
Get Jason to be your waiter. Brilliant service and he knows the wines.
Amy Graff
16 June 2015
Beautifully classic Dutch wine estate. Tasting is a steal at R40 pp. Don't miss the wonderful shiraz and pony up for the Vin Constance, one of the best dessert wines I've ever had.
Nicole Mills
2 November 2022
Everyone should visit Groot Constantia at some point, even though it is very commercialized. Look out for the special combo rate if you’re a Mastercard holder. Take home your souvenir wine glass.
Chris F
14 August 2015
Chocolate and wine pairing R80.
Ana Beatriz
6 November 2016
É a vinícola mais antiga da região de Constancia! A degustação dos vinhos foi feita com chocolates ! Os vinhos são deliciosos mas o local não me agradou muito, achei muito turístico !
Laai meer kommentaar
foursquare.com
9.0/10
28,649 mense was hier
Kaart
2 Groot Constantia Rd, Constantia, Cape Town, 7806, Suid-Afrika Kry aanwysings
Tue 10:00 AM–5:00 PM
Wed-Thu 10:00 AM–6:00 PM
Fri 11:00 AM–5:00 PM
Sat 10:00 AM–7:00 PM
Sun 9:00 AM–5:00 PM

Groot Constantia op Foursquare

Groot Constantia op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Townhouse Hotel

vanaf $83

Cape Diamond Hotel

vanaf $36

Parliament Hotel

vanaf $51

Fountains714 (67)

vanaf $0

Cape Citi Loft (10)

vanaf $0

Studio Martini (5)

vanaf $0

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kirstenbosch

Kirstenbosch is teen die voet van Tafelberg in Kaapstad geleë, en is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tafelberg Nasionale Park

Die Tafelberg Nasionale Park is 'n natuurreservaat op die Kaapse

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Tafelberg

Tafelberg is 'n berg in Suid-Afrika wat uitkyk bo-oor Kaapstad en sy

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
BOS 400

The BOS 400, a French Derrick/Lay Barge that ran aground while being

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Leeukop

Leeukop is 'n kop in Kaapstad, Suid-Afrika, wat tussen Tafelberg en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kasteel die Goeie Hoop

Die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad is die oudste gebou in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Two Oceans Aquarium

The Two Oceans Aquarium is an aquarium located at the Victoria &

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kaapstad Internasionale Lughawe

Die Kaapstad Internasionale Lughawe (IATA: CPT, ICAO: FACT) is die

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mountain Winery

The Mountain Winery, formerly the Paul Masson Mountain Winery, is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santo Wines

Santo Wines is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Wynkelders en

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Bushmills Distillery

Die Old Bushmills Distillery is 'n whiskey-distilleerdery in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cricova winery

Cricova' is a Moldovan winery, located in the town with the same name,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Champagne Moët & Chandon

酩悅香檳(Moët et Chandon),是

Sien alle soortgelyke plekke