Groot Lawra (Athos)

Koördinate: 40°10′16″N 24°22′58″O / 40.17111°N 24.38278°O / 40.17111; 24.38278Kategorie:Koördinate op Wikidata Die Groot Lawra. Die klooster se hoofkerk. Die Groot Lawra (Grieks: Μεγίστη Λαύρα, Megísti Lávra) is die eerste klooster wat op Berg Athos in Griekeland gebou is. Dit is aan die suidoostelike voet van die berg, sowat 160 meter bo die seevlak.

Die stigting van die klooster in 963 n.C. deur Athanasius van Athos was die begin van ’n georganiseerde monnikelewe op Berg Athos. Dit is gebou op een van die antieke stede van die skiereiland, miskien Akrothoön. Die geskiedenis van die klooster is die volledigste van die 20 kloosters op Athos omdat die historiese argiewe feitlik ongeskonde behoue gebly het. Dit is moontlik dat die bestudering van dié argiewe lig kan werp op die geskiedenis van die ander kloosters, waarvan die argiewe gedeeltelik of heeltemal verlore gegaan het.

Stigting

Athanasius het die klooster in 963 n.C. begin bou met die steun en geldelike hulp van sy vriend keiser Nikephoros II Phokas van die Bisantynse Ryk. ’n Keiserlike dekreet, wat bekragtig is deur Johannes I Tzimiskes, het gesorg vir die afronding van die geboue. Die keisers het ook baie grond aan die klooster gegee en dit het gelei tot die toeneem van monnikegetalle van 80 tot 120.

Die hoofkerk, die Katolikon, is gestig deur Athanasius, maar hy en ses werkers het gesterf toe een van die koepels tydens die konstruksie op hulle val. Die styl van die kerk is later deur ander kloosters gevolg. Die muurskilderings is in 1535 deur Theophanis geskep.

Letterkundige skatte

Die klooster se biblioteek bevat 2 116 waardevolle Griekse manuskripte en kodekse. Daar is ook meer as 20 000 gedrukte boeke en sowat 100 manuskripte in ander tale. Dit is een van die waardevolste versamelings van Griekse manuskripte in die wêreld.

Verwysings

  • Papyrus Larousse Britannica 2006

Sien ook

Eksterne skakels

20px   Kloosters van Berg Athos  (volgens senioriteit)
Kategorie:Berg Athos
Groot LawraVatopediIvironHilandarDionysiouKoutloumousiouPantokratorosXeropotamouZografDochiariouKarakallouFilotheouSimonopetraAgiou PavlouStavronikitaXenophontosOsiou GregoriouEsphigmenouAgiou PanteleimonosKonstamonitou


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Iain Mallory
14 April 2012
Handy if you're thinking of becoming a monk
Βαλ
14 February 2015
Ξενώνες με θέα το Αιγαίο . Περάσαμε τελεια.Η πιο παλιά μονη στο ορος !
Laai meer kommentaar
foursquare.com
6.1/10
1,633 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Alternative beauty, breathtaking view !

vanaf $0

Xenia Ouranoupolis Hotel

vanaf $89

Hotel Ermioni

vanaf $42

Sunset Hotel

vanaf $63

Sunrise Hotel

vanaf $81

Ayia Marina Suites

vanaf $127

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prodromos (Mount Athos)

The Romanian Skete Prodromos (Romanian: Schitul românesc Prodromu) is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Berg Athos

Berg Athos (Grieks: Όρος Άθως, Oros Athos [ˈoros ˈaθos]) is die naam v

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lakkoskiti

Lakkoskiti is the short form name of a small 'monastic village' of not

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Agiou Pavlou-klooster

Die Agiou Pavlou-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Karakallou-klooster

Die Karakallou-klooster aan die begin van die 20ste eeu.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dionysiou-klooster

Dionysiou, soos gesien vanaf die seevlak.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Filotheou-klooster

Koördinate: 40°13′32.00″N 24°17′27.00″O / 40

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Osiou Gregoriou-klooster

Die Osiou Gregoriou-klooster.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hilandar-klooster

Die Hilandar-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Zograf-klooster

Die Zograf-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mor Hananyo Monastery

Dayro d-Mor Hananyo (Turkish: Daryülzafaran Manastırı, Syriac: ܕܝ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcobaça Monastery

The Alcobaça Monastery (português. Mosteiro de Santa Maria de A

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Intercession Monastery (Moscow)

Intercession (Pokrovsky) Monastery (Покровский монастырь

Sien alle soortgelyke plekke