Habsburg (kasteel)

Die Habsburg-kasteel was oorspronklik 'n dubbele woonkasteel wat deur die grawe van Habsburg naby die gelyknamige nedersetting in die Switserse kanton Aargau op die bergpiek Wülpelsberg teen 'n hoogte van 505 m bo seevlak opgerig is. Die kasteel het bekendheid verwerf as die stamkasteel van die Huis van Habsburg, een van die magtigste adellike dinastieë in die Europese geskiedenis, wat sy magsfeer aanvanklik met die verwerwing van gebiede in die kasteel se onmiddellike omgewing begin uitbrei het.

Die bergpiek het, soos uit argeologiese opgrawings blyk, reeds in die Middel-Bronstydperk en in die Romeinse tydperk as woonplek gedien. Die kasteel se stigting deur die vroeë Habsburger Radbot omstreeks 1020/30 is in historiese dokumente oorgelewer. Die eerste histories oorgelewerde graaf van Habsburg was Otto II (in 1108).

Die kasteel is stapsgewys tot 'n dubbele vesting uitgebou en het sy grootste omvang in die vroeë 13de eeu bereik. Die Habsburgers het die kasteel slegs sowat tweehonderd jaar lank self bewoon. Omstreeks 1220/30 was die kasteel vir die magtige dinastie reeds nie meer groot en statig genoeg nie en is vervolgens aan verskillende persoonlikhede in diens van die heerserhuis as leen oorhandig. Die ouer oostelike deel van die kompleks het vervolgens in verval geraak, en net die westelike deel daaragter het in sy oorspronklike vorm tot vandag toe bewaar gebly.

Die kasteel het vir die Huis van Habsburg vir goed verlore gegaan toe die kanton Aargau in 1415 deur die Switserse Konfederasie verower is. In dié tyd het die Habsburgers reeds vanuit Wene as hul nuwe setel en magsentrum geregeer. Die Habsburg-kasteel is sedert 1804 in besit van die Switserse kanton Aargau en word sedert 1948 as kantonale monument beskerm. In 1979 is 'n restaurant in die kasteelpaleis geopen, terwyl die kasteel se geskiedenis in 'n museum langsaan toegelig word.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Harald B.
30 December 2016
Where t-h-e Habsburg family originates! Today you find a fine Swiss restaurant inside with good quality for moderate prices
4sq SUs Switzerland
23 January 2016
Habsburg - Von einer kleinen Burg zu den Herrschern Europas
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.0/10
990 mense was hier
Kaart
Schlossgasse 30, 5245 Habsburg, Switserland Kry aanwysings
Sat 9:00 AM–8:00 PM
Sun 9:00 AM–7:00 PM
Mon 8:00 AM–9:00 AM
Tue 5:00 AM–6:00 AM
Wed 8:00 AM–8:00 PM
Thu 11:00 AM–1:00 PM

Schloss Habsburg op Foursquare

Habsburg (kasteel) op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Mercure Lenzburg Krone

vanaf $147

Blue City Hotel

vanaf $215

Aarehof Swiss Quality Hotel

vanaf $123

Hotel Lenzburg

vanaf $147

Trafo Hotel Baden

vanaf $163

ibis Baden Neuenhof

vanaf $116

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kasteln Castle

Kasteln Castle (German: Schloss Kasteln) is a castle in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Schenkenberg Castle

Schenkenberg castle is a castle ruin above the municipality of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Schloss Lenzburg

Schloss Lenzburg is a castle founded above the old part of town of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hallwyl Castle

Hallwyl Castle (IPA: ]) is one of the most important moated castles

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fahr Abbey

Fahr Abbey, (Swiss German: Kloster Fahr) is a Benedictine nunnery

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Klingnau Castle

Klingnau Castle (German: Schloss Klingnau) is a castle in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Käferberg

Käferberg (el. 571 metres (1,873 ft)) and Waidberg (el. 601 metres (1,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vesting Aarburg

Die Vesting Aarburg is 'n magtige vesting in die suidweste van die

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Neuschwanstein Castle

Neuschwanstein Castle (German: Schloss Neuschwanstein, pronounced ])

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Londense Tower

Haar Majesteit se Koninklike Paleis en Fort, beter bekend as die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Château de Gruyères

The Castle of Gruyères (in french: château de Gruyères), located in th

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Castel Sant'Angelo

The Mausoleum of Hadrian, usually known as the Castel Sant'Angelo, is

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Castello Scaligero (Sirmione)

Замок Скалігерів (італ. Castello Scaligero) —

Sien alle soortgelyke plekke