Hammershus

Hammershus [hɑməʀsˈhuːʔs] was 'n versterkte burg aan die noordweskus van die Deense Oossee-eiland Bornholm. Dit is vandag een van die grootste bouvalle-komplekse van sy soort in Noord-Europa. Die burg is 74 meter bo-oor die see op 'n krans opgerig en word met 'n ringmuur met 'n lengte van 750 meter versterk. Die burg lê nader by die Duitse en Sweedse vastelande as by die Deense.

Geskiedenis

Hammershus was vanaf die 12de eeu hoofsaaklik in besit van die aartsbiskop van Lund. Tydens gevegte tussen die aartsbiskoppe en koningshuise het die laasgenoemdes die burg verskeie kere oorgeneem, soos byvoorbeeld in 1259, 1265, 1319 en 1325.

In 1521 was die kompleks in besit van Christian II, koning van Denemarke, Noorweë en Swede, wat hier biskop Jens Andersen Beldenak gevange gehou het. Nog in dieselfde jaar het die Lübeckse Hanseverbond Hammershus verower. Die eiland Bornholm is 'n tyd lank aan Lübeck verpand, en Hammershus was in hierdie periode die setel van die Lübeckse administrateur.

In die jaar 1658 het Swede Hammershus beset, tog is die Swede ná 'n opstand van die Bornholmse bevolking gedwing om die burg weer te verlaat.

Tussen 1660 en 1661 is Leonora Christina, die dogter van die Deens-Noorse koning Christian IV saam met haar eggenoot in Hammershus aangehou. Die burg het ook later as staatsgevangenis gedien.

In 1743 is die burg verlaat, en dele van die kompleks is afgebreek om boumateriale te herwin. Eers in 1822 is die bouvalle in 'n koninklike dekreet tot nasionale monument verklaar. In 1890 is met die eerste restourasie begin, en die herstelwerk duur nog steeds voort. Hammershus het al lank tot 'n gewilde toeristetrekpleister ontwikkel.

Literatuur

  • Gravett, Chris: Atlas der Burgen. Die schönsten Burgen und Schlösser. Wene: Tosa 2001, bl. 133, ISBN 3-85492-470-4.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Martin Udbye Madsen
19 July 2018
Amazing historic site. Great exhibition center which tells some of the story of the “hated castle”
David Kristensen
30 August 2015
Great. Remember good shoes and water. Remember a book or broushure. 1-3 hours. If possible dpend 1+ hour to walk to the castle from seaside from Hammerhus Havn
Christian Rasmussen
19 August 2013
This is the biggest castle ruin in Northern Europe, and really quite impressive. Is currently being renovated until 2015. Expect throngs of tourits in high season.
Sven Alsén
2 August 2013
Nice scenic view and very interesting historic place
Marc Sommer
8 August 2015
Amazing views
Christoffer Tange
1 May 2010
God cafe
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.7/10
1,297 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Strandhotellet

vanaf $111

Hotel Friheden

vanaf $109

Jantzens Hotel

vanaf $132

Hotel Sandvig Havn

vanaf $77

Romantik Apartments

vanaf $1050

Hotel Herold

vanaf $83

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Døndalen

Døndalen is a picturesque valley in the northern part of the Danish

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Østerlars Church

Østerlars Church, located 5 km south of Gudhjem on the Danish island o

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lilleborg, Bornholm

Lilleborg is a ruined castle in the Almindingen forest in the centre

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gamleborg

Gamleborg, also known as Gamleborg Viking Fortress, was the first

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Joboland

Joboland, also known as Brandesgårdshaven, is an amusement park with

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ertholmene

Ertholmene, generally called Christiansø, is a small archipelago

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bornholm Butterfly Park

Bornholm Butterfly Park (dansk. Bornholms Sommerfuglepark) is located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nexø Museum

Nexø Museum is the town museum of Nexø on the Danish island of B

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Raseborg Castle

The Raseborg Castle (Finnish: Raaseporin linna, Swedish: Raseborgs

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kuusisto Castle

Kuusisto Castle (Swedish: Kustö slott) was a medieval episcopal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kastelholm Castle

Kastelholm Castle (Kastelholms slott in Swedish) is a medieval castle

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kajaani Castle

The Kajaani castle (Finnish: Kajaanin linna, Swedish: Kajaneborg,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Junkarsborg

Junkarsborg was a medieval castle in Karis, Finland. Today only

Sien alle soortgelyke plekke