Heard- en McDonaldeilande

Die Heard- en McDonaldeilande (Engels: Heard Island and McDonald Islands, afgekort: HIMI) is 'n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese eilandgroep in die suide van die Indiese Oseaan op dieselfde hoogte as Vuurland en op dieselfde lengtegraad as Moembaai, dit lê 1700 km van Antarktika en 4100 km suidwestelik van Perth. Die naaste eiland is die Kergueleneilande, dit lê 450 km noord-wes. Die eilande val onder jurisdiksie van Australië. Om onduidelike redes het die eilande (sonder ekonomiese aktiwiteit) sy eie topvlak-domein .hm gekry.

Sien ook

Heard is vernoem na sy ontdekker James Heard, 'n robbejagter wat op 25 November 1853 die eilande vir die eerste keer waargeneem het, en die McDonaldeiland is vernoem na sy ontdekker William McDonald, 'n kaptein wat op 4 Januarie 1854 die eiland ontdek.

Die Heard- en McDonaldeilande is sedert 1947 'n gebied van Australië, soos die Verenigde Koninkryk se aanspraak op die eilande verlaat. Die eilande word van die Australian Antarctic Division of the Department of the Environment and Heritage in Canberra beheer.

Die Heard- en McDonaldeilande is in 1997 by UNESCO se wêrelderfenisgebiedslys bygevoeg. Die rede hiervoor is dat die eilandgroep die enige sub-antarktiese vulkaniese aktiwiteit toon, waarby geomorfologiese prosesse en glasiale dinamika waargeneem kan word. Die fauna en flora is uniek, sonder veel invloede van buite die eilandgroep.

Eksterne skakels

Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Heard- en McDonaldeilande nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Countryside Garden Homestay

vanaf $11

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mawson Peak

Mawson Peak is a mountain peak on Heard Island, an Australian

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Salina Island

Salina is an island in the Aeolian Islands (known in Italian as Isole

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wrangeleiland

Wrangeleiland (Russies: О́стров Вра́нгеля, Ostrof Wrangelja) is ’

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Macquarie Island

Macquarie Island lies in the southwest corner of the Pacific Ocean,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kneiphof

Kneiphof (Lithuanian: Knypava; Polish: Knipawa) was a quarter of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Namiseom

Namisum is a tiny half-moon shaped island located in Chuncheon, South

Sien alle soortgelyke plekke