Hemera

Hemera (Grieks: Ἡμέρα) was in die Griekse mitologie een van die eerste of oergode. Sy was die verpersoonliking van die dag en volgens Hesiodus die dogter van Erebos en Nyx. Hyginus sê egter in sy voorwoord tot die Fabulae dat Chaos haar vader/moeder was en Nyx haar suster.

Hemera (Grieks: Ἡμέρα) was in die Griekse mitologie een van die eerste of oergode. Sy was die verpersoonliking van die dag en volgens Hesiodus die dogter van Erebos en Nyx.<ref>Hesiodus. Theogonie, 124-125.</ref> Hyginus sê egter in sy voorwoord tot die Fabulae dat Chaos haar vader/moeder was en Nyx haar suster.

Sy was die vroulike eweknie van haar broer en man, Aither (Lig), maar nie een van hulle kom dikwels voor in mite of kultus nie. Volgens Hyginus is haar kinders Uranos, Gaia en Thalassa, terwyl Hesiodus net Thalassa noem. Volgens die Theogonie verlaat Hemera Tartaros net wanneer Nyx dit binnegaan, en omgekeerd<ref>Hesiodus. Theogonie, 744.</ref> (as simbool van die wisselwerking tussen dag en nag).

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]


Eksterne skakels

Gode, helde en ander wesens in die Griekse mitologie
Oergode  Aither • Chaos • Chronos • Erebos • Gaia • Hemera • Nyx • Pontos • Tartaros • Uranos
Titane  Eerste geslag:  Hyperion • Iapetos • Koios • Krios • Kronos • Mnemosyne • Okeanos • Phoibe • Rhea • Tethys • Theia • Themis Tweede geslag:  Asteria • Atlas • Eos • Epimetheus • Helios • Leto • Menoitios • Prometheus • Selene
Olimpiese gode  Afrodite • Apollo • Atena • Ares • Artemis • Demeter • Dionysos • Hephaistos • Hera • Hermes • Poseidon • Zeus • (Hestia)
Ander gode  Adonis • Alpheios • Asklepios • Eros • Hades • Hebe • Herakles • Pan • Persephone
Halfgode & helde  Achilles • Antiope • Daidalos • Ganymedes • Ikaros • Jason • Oedipus • Peleus • Penelope • Perseus • Sisyphos • Tantalos • Theseus
Ander wesens  Amasones • Chtoniese gode • Eriniërs • Gigante • Gorgone • Grasieë • Honderdhandiges • Minotourus • Muses • Nimfe • Saters • Sentoure • Siklope • Skikgodinne
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Sky
9 July 2016
Tiramisu and pasta was great. Garden is good but interior is superb. Definitely deserves a stop by
Hugo Beheray
1 August 2017
La tomate mozzarella di buffala est très bonne. Les pâtes sont excellentes tout comme les pizzas. Restaurant fort sympathique le soir.
Paola Lo Cascio
21 February 2015
Ottime le pizze, con ingredienti freschi, consiglio la vegetariana con verdure grigliate e la terra mia con bufala e radicchio :)
Алексей Скляренко
Красивый и роскошный ресторан! С очень вкусной едой и приветливым персоналом!
Paola Lo Cascio
20 October 2014
Pizze ottime con ingredienti freschi, personale gentile, rapporto qualità prezzo discreto. Non consiglio il cous cous perché troppo piccante.
Beheray Marc
27 July 2017
De la mozzarella aux plats de pâtes , tout était de qualité
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Costa Mediterranea

vanaf $0

Dolcestate Club

vanaf $108

PERLA DEL MARE affittacamere

vanaf $0

Casa Nini

vanaf $0

Villa Letizia

vanaf $64

Case Vacanze Mare Nostrum

vanaf $57

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Caccamo Castle

Caccamo Castle is a medieval castle in Sicily, Italy.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cefalù Cathedral

The Cathedral-Basilica of Cefalù, (italiano. Duomo di Cefalù) is a R

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Halaesa

Halaesa was an ancient city of Sicily, situated near the north coast

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Castello di Maredolce

The Maredolce Castle (Italian: Castello di Maredolce), also called

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Orto botanico di Palermo

The Orto Botanico di Palermo (Palermo Botanical Garden) is both a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palazzo Valguarnera-Gangi

Palazzo Valguarnera-Gangi is the large ancestral townhouse of firstly

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
San Cataldo, Palermo

San Cataldo is a church of the Sicilian city of Palermo, on the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Quattro Canti

Quattro Canti, officially known as Piazza Vigliena, is a Baroque

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Eilat

Eilat (Hebreeus: אֵילַת, Arabies: إيلات) is die mees suidelike

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Auberge de Castille

The Auberge de Castille (Maltese: Il-Berġa ta' Kastilja) is located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Vigadó Concert Hall

Vigadó (usually translated as 'Place for Merriment') is located on

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Besor Stream

Besor (Hebrew: נחל בשור‎, Nahal Besor), meaning 'glad news', 'cheerfu

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cave of the Apocalypse

The Cave of the Apocalypse is situated about halfway up the mountain,

Sien alle soortgelyke plekke