Monumente in Listullycurraun

Hillsborough-kasteel

11,770 people have been here
7.7/10

Die amptelike ingang van Hillsborough-kasteel.

Hillsborough-kasteel (Engels: Hillsborough Castle) is ’n amptelike regeringswoning in Noord-Ierland. Dit is die tuiste van die Britse staatsekretaris vir Noord-Ierland, en die amptelike woning van koningin Elizabeth II en ander lede van die koninklike familie wanneer hulle die land besoek. Dit is ook ’n gastehuis vir belangrike buitelandse besoekers. In 2003 het pres. George W. Bush van die Verenigde State daar gebly.

Hillsborough-kasteel, wat in Hillsborough in die graafskap Down geleë is, is nie ’n regte kasteel nie. Dit is ’n Georgiaanse huis wat in die 18de eeu vir die Hill-familie gebou is. Hulle het dit tot in 1922 besit en dit daarna aan die Britse regering verkoop.

’n Presedent is geskep vir ’n regeringswoning toe die staatsekretaris vir Noord-Ierland rondom 2000, Peter Mandelson, tydens sy ampstermyn met koninklike toestemming daar gebly het saam met sy gay lewensmaat. Sy voorganger, Mo Mowlam, het self ’n presedent geskep toe sy die groot terrein van die kasteel vir die publiek oopgestel het. Voorheen is dit nie gedoen nie uit vrees vir ’n terroriste-aanval.

Verwysings

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hillsborough-kasteel.
  • 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
Koördinate: 54°27′41″N 6°5′10″W / 54.46139°N 6.08611°W / 54.46139; -6.08611Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Kastele in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Noord-Ierland
 Bewoon  Bagshot Park • Balmoral-kasteel • Birkhall • Buckingham-paleisClarence House • Gatcombe Park • Highgrove House • Hillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleis • Llwynywermod • Royal Lodge • Sandringham House • Thatched House Lodge • Windsor-kasteel
 Histories  Paleis van Beaulieu • Beaumont-paleis • Brantridge Park • Bridewell-paleis • Carlton House • Coombe Abbey • Coppins • Cumberland Lodge • Dunfermline-paleisEdinburg-kasteel • Eltham-paleis • Falkland-paleis • Fort Belvedere • Hampton Court-paleisKew-paleisLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van Mey • Osborne House • Paleis van Placentia • Queen's HouseRoyal Pavilion • Savoy-paleis • Stirling-kasteelLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van Whitehall


Categories:
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Carl Griffin
1 August 2016
The Queens residence in Northern Ireland. Check out the huge Rhododendron bush. Site of the signing of the Northern Irish peace accord.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

39 Edentrillick Hill, Hillsborough BT26 6PQ, Verenigde Koninkryk

Get directions
References

Hillsborough Castle on Foursquare

Hillsborough-kasteel on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Oatlands Self Catering Lets

starting $0

Ballinderry Inn

starting $69

Brookhall Cottages

starting $504

Beechlawn House Hotel

starting $90

Lisnacurran Country House B&B

starting $67

Lismaine Cottage

starting $59

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Legannany Dolmen
Verenigde Koninkryk

Legannany Dolmen is a tourist attraction located in Gransha, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Sir Thomas and Lady Dixon Park
Verenigde Koninkryk

Sir Thomas and Lady Dixon Park is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Clonard Monastery
Verenigde Koninkryk

Clonard Monastery is a tourist attraction located in Belfast,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Belfast City Hall
Verenigde Koninkryk

Belfast City Hall is a tourist attraction located in Belfast,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Titanic Memorial (Belfast)
Verenigde Koninkryk

Titanic Memorial (Belfast) is a tourist attraction located in Belfast,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Annadorn Dolmen
Verenigde Koninkryk

Annadorn Dolmen is a tourist attraction located in Annacloy, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Lagan Valley
Verenigde Koninkryk

Lagan Valley is a tourist attraction located in Drumbeg, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Spirit of Belfast
Verenigde Koninkryk

Spirit of Belfast is a tourist attraction located in Belfast,

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Loarre Castle
Spanje

Loarre Castle is a tourist attraction located in Loarre, Spanje

Add to wishlist
I've been here
Visited
Landeck Castle
Duitsland

Landeck Castle is a tourist attraction located in Klingenmünster,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Lauriston Castle
Verenigde Koninkryk

Lauriston Castle is a tourist attraction located in Cramond, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Dunrobin Castle
Verenigde Koninkryk

Dunrobin Castle is a tourist attraction located in Backie, Verenigde

Add to wishlist
I've been here
Visited
Caernarfon Castle
Verenigde Koninkryk

Caernarfon Castle is a tourist attraction located in Caernarfon,

See all similar places