Interesting buildings in Rija

Huis van die Swartkoppe

EnMork, Anna Bogdanova and 9,847 more people have been here
8.4/10

Die eerste historiese verwysing na die Huis van die Swartkoppe op die Raadhuisplein in Riga, Letland kom reeds in 'n dokument van 1334 voor waar na die gebou as die "Nuwe Huis van die Groot Gilde" verwys word.

Die huis is sowel deur koopmanne asook die merendeels Duitse burgers van Riga vir vergaderings gebruik. Die huis in die Gotiese styl het met sy steil geweldak en sy 27 meter hoë nok die tipiese voorkoms van 'n Middeleeuse woonhuis. Die gewelfasade van die huis is volgens die voorbeeld van Hollands-Vlaamse gildehuise omgebou en ryk versier met skulpture en reliëfs. Die Huis van die Swartkoppe is in 1941 deur Duitse bombardement vernietig en sy bouvalle in 1948 onder meer om ideologiese redes opgeblaas. Dit is tussen 1993 en 1999 volgens die historiese bouplanne heropgerig en tans weer 'n simbool en een van die hoofbesienswaardighede in die Letlandse hoofstad.

Oorsprong van die naam

Die Compagnie der Schwarzen Häupter ("Kompanjie van Swartkoppe") het uit die laat 13de eeuse Broederskap van Sint Joris ontstaan. Dit was 'n vereniging van jong ongetroude buitelandse koopmanne wat in Riga gebly het, maar nie oor dié stad se burgerskap beskik het nie. Sint Joris, die beskermer van ridders en krygers, was ook die Komphanjie se beskermheilige. Later het Sint Maurits hierdie rol vervul, en so verskyn ook sy simbool, die moorkop, op die Swartkoppe se wapen.

Die Kompanjie se statuut van 1416 het bewaar gebly. Die Kompanjie van Swartkoppe bestaan nog steeds en het sy setel in Bremen, Noord-Duitsland. Sy lede eerbiedig steeds die historiese statuut.

Die Raad van Riga het die paradesaal in die boonste verdieping van die gebou in 1447 aan die Swartkoppe verhuur. Die naam "Huis van die Swartkoppe" het eers vanaf 1687 gebruiklik geword, en die huis was eers vanaf 1713 in die besit van die Kompanjie.

Categories:
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
LiveRiga
6 April 2011
Did you know that this amazing building was torn down during the WW2, but in 1999 restored exactly as it looked before? See the wonderful ceiling paintings inside!
StarStyle Interneta Veikals
The structure was bombed to a ruin by the Germans June 28, 1941 and the remains demolished by the Soviets in 1948. The current reconstruction was erected from 1995 to 1999.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

Melngalvju nams, Centra rajons, Rīga, LV-1050, Letland

Get directions
Open hours
Tue 8:00 AM–5:00 PM
Wed-Thu 9:00 AM–6:00 PM
Fri 9:00 AM–8:00 PM
Sat Noon–11:00 PM
Sun 11:00 AM–7:00 PM
Contact
References

House of Blackheads (Melngalvju Nams) on Foursquare

Huis van die Swartkoppe on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Grand Palace Hotel

starting $180

Grand Palace Hotel

starting $278

Noble house on Castle square

starting $150

Dome Hotel & SPA

starting $242

Hotel Gutenbergs

starting $113

Hotel Justus

starting $115

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Riga Cathedral
Letland

Riga Cathedral is a tourist attraction located in Rija, Letland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Bremene's musicians
Letland

Bremene's musicians is a tourist attraction located in Rija, Letland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Latvian Museum of Decorative Arts and Design
Letland

Latvian Museum of Decorative Arts and Design is a tourist attraction

Add to wishlist
I've been here
Visited
Vecrīga
Letland

Vecrīga is a tourist attraction located in Rija, Letland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Three Brothers, Riga
Letland

Three Brothers, Riga is a tourist attraction located in Rija, Letland

Add to wishlist
I've been here
Visited
St. James's Cathedral, Riga
Letland

St. James's Cathedral, Riga is a tourist attraction located in Rija,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Powder Tower, Riga
Letland

Powder Tower, Riga is a tourist attraction located in Rija, Letland

Add to wishlist
I've been here
Visited
Museum of the History of Riga and Navigation
Letland

Museum of the History of Riga and Navigation is a tourist attraction

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Warner Bros. Studios, Leavesden
Verenigde Koninkryk

Warner Bros. Studios, Leavesden is a tourist attraction located in

Add to wishlist
I've been here
Visited
Korean Bell of Friendship
Verenigde State van Amerika

Korean Bell of Friendship is a tourist attraction located in San

Add to wishlist
I've been here
Visited
Chelsea Market
Verenigde State van Amerika

Chelsea Market is a tourist attraction located in New York Stad,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Casa Batlló
Spanje

Casa Batlló is a tourist attraction located in Barcelona, Spanje

Add to wishlist
I've been here
Visited
New York Public Library
Verenigde State van Amerika

New York Public Library is a tourist attraction located in New York

See all similar places