Airports in Narutgae

Incheon Internasionale Lughawe

Ekaterina, Sudden Def and 277,500 more people have been here
4.3/10

Incheon Internasionale Lughawe (IATA-kode: ICN, ICAO: RKSI) (Koreaans: 인천 국제 공항) is die grootste lughawe in Suid-Korea, die primêre lughawe in diens van die Seoel Nasionale hoofstadgebied, en een van die grootste en besigste lughawens ter wêreld. Die Internasionale Lughaweraad het dit vir sewe jaar agtereenvolgens (2005-2012) aangewys as die beste lughawe in die wêreld. Die lughawe het 'n gholfbaan, 'n spa, private slaapkamers, ysskaatsbaan, 'n kasino, binnenshuise tuine en 'n museum van die Koreaanse kultuur.

Die lughawebestuur beweer dat die gemiddelde vertrektyd slegs 19 minute duur (die wêreldwye bedryfsgemiddeld is 60 minute) en aankoms slegs 12 minute (gem. 45 minute wêreldwyd), dit maak dit een van die vinnigste lughawens in die wêreld vir doeaneverwerking. Die belastingvrye winkelsentrum is ook aangewys as die wêreld se beste vir drie jaar agtereenvolgens in 2012 deur Business Traveler. Incheon Internasionale Lughawe beweer ook dat dit net 'n 0,0001% bagasie-verkeerde-hanteringskoers het.

Incheon Internasionale Lughawe is 48 km (30 myl) wes van Seoul, die hoofstad en grootste stad van Suid-Korea, geleë en is die belangrikste sentrum vir Korean Air, Asiana Airlines, Air Jeju en Polar Air Cargo. Die lughawe dien as 'n sentrum vir internasionale burgerlike lugvervoer en vragverkeer in Oos-Asië. Incheon Internasionale Lughawe is tans ook Asië se agtste besigste lughawe in terme van passasiersgetalle en die wêreld se vierde besigste lughawe vir vragverkeer. In 2011 het 35 062 376 passasiers die lughawe gebruik.

Die lughawe het vroeg in 2001 vir besigheid geopen om die ouer Gimpo Internasionale Lughawe te vervang, wat nou meestal binnelandse bestemmings bedien asook pendelvlugte na alternatiewe lughawens in Sjina, Japan en Taiwan.

Categories:
Post a comment
Tips & Hints
Arrange By:
Marcio Cacao
29 May 2010
Have seen lots of airports around the world but this one is for sure one of the best... enormous, clean, organized, etc.
David Noël
8 September 2012
One of the cleanest and most modern airports I've ever been, free and fast wifi everywhere. Korean culture spots, endless duty free, friendly staff, efficient immigration. Take note, USA.
Load more comments
foursquare.com
Location
Map
Address

0.1km from 2242-80 Unseo-dong, Jung-gu, Incheon, Suid-Korea

Get directions
References

Incheon International Airport (ICN) (인천국제공항) on Foursquare

Incheon Internasionale Lughawe on Facebook

Hotels nearby

See all hotels See all
Hotel ORA Incheon

starting $79

Incheon Airport Transit Hotel (Terminal 2)

starting $119

Incheon Airport Oceanside Hotel

starting $49

Airport Hotel Incheon Prince

starting $92

Incheon Airport Yegrina Hotel

starting $36

Ogamul Hanok Guesthouse

starting $44

Recommended sights nearby

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Incheon Bridge
Suid-Korea

Incheon Bridge is a tourist attraction located in Hanjin, Suid-Korea

Add to wishlist
I've been here
Visited
Gimpo Bridge
Suid-Korea

Gimpo Bridge is a tourist attraction located in 삼성당, Suid-Korea

Add to wishlist
I've been here
Visited
Changdeokgung
Suid-Korea

Changdeokgung is a tourist attraction located in Seoul, Suid-Korea

Add to wishlist
I've been here
Visited
63 Building
Suid-Korea

63 Building is a tourist attraction located in Seoul, Suid-Korea

Add to wishlist
I've been here
Visited
Kyujanggak
Suid-Korea

Kyujanggak is a tourist attraction located in Chaha-dong, Suid-Korea

Add to wishlist
I've been here
Visited
Seoul Korea Temple
Suid-Korea

Seoul Korea Temple is a tourist attraction located in Seoul,

Add to wishlist
I've been here
Visited
Independence Gate
Suid-Korea

Independence Gate is a tourist attraction located in Seoul, Suid-Korea

Add to wishlist
I've been here
Visited
Seoullo 7017
Suid-Korea

Seoullo 7017 is a tourist attraction located in Seoul, Suid-Korea

Similar tourist attractions

See all See all
Add to wishlist
I've been here
Visited
Singapoer Changi Lughawe
Singapoer

Die Internasionale Singapoer Changi Lughawe (IATA: SIN, ICAO: WSSS),

Add to wishlist
I've been here
Visited
Lughawe Schiphol
Nederland

Schiphol, of Lughawe Schiphol (in Engels Schiphol Airport, Amsterdam

Add to wishlist
I've been here
Visited
Doebai Internasionale Lughawe
Verenigde Arabiese Emirate

Doebai Internasionale Lughawe (Arabies: مطار دبي الدولي) (IATA-kode:

Add to wishlist
I've been here
Visited
Hamad Internasionale Lughawe
Qatar

Hamad Internasionale Lughawe (IATA-kode: DOH, ICAO: OTHH) (Arabies:

Add to wishlist
I've been here
Visited
New Chitose Airport
Japan

New Chitose Airport is a tourist attraction located in Chitose, Japan

See all similar places