Indianapolis Motor Speedway

Die Indianapolis Motor Speedway is 'n motorrenbaan in Speedway, Indiana in die VSA. Dit is die tweede oudste oorlewende motorrenbaan in die wêreld. Dit is 4,023 km lank.

Geskiedenis

Die renbaan was gasheer vir die wêreldbekende Indianapolis 500 ren, oorspronklik gehou op 30 Mei en daarna verskuif na die laaste Sondag van Mei.

Sedert 1994 is die baan ook gasheer vir NASCAR se sogenaamde Brickyard 400 wat nog elke jaar daarvanaf gehou is.

In 1998 het Tony George, eienaar van die baan 'n kontrak geteken om Formule Een se Verenigde State Grand Prix aan te bied vanaf 2000 en het vir vele opwinding en kontroversie gesorg tot die laaste voorlopige ren in 2007.

Formule Een renne by Indianapolis Motor Speedway

2000

'n Reënbui voor die ren sorg vir 'n nat wegspring maar die baan droog vinnig en Michael Schumacher wen vanaf Rubens Barrichello op pad na 'n derde wêreldkampioenskap.

2001

Mika Häkkinen wen vir die laaste keer in sy loopbaan voor hy aan die einde van die seisoen gaan uittree.

2002

Michael Schumacher en Rubens Barrichello was nog in die hele ren voor en op die laaste rondte het Schumacher begin stadiger ry in 'n poging dat Barrichello en hy gelyk sal klaarmaak. Hy het misluk en Barrichello het hom met 0,011 sekondes gewen, die 2de naaste einde aan 'n Formule Een ren.

2003

Die wegspring was weereens, soos 3 jaar terug, in nat kondisies. Die reen het opgehou maar 'n paar keer weer teruggekeer. Dit het gesorg vir baie opwinding en in die einde was dit Michael Schumacher wat vir Kimi Raikkönen gewen het in 'n ren waar die beste strategie die wenner bepaal het.

2004

Die ren word verskuif na Junie en die ren was baie dramaties met 2 veiligheidsmotor periodes. Die ren het begin met 'n ongeluk op die eerste draai waarin vele motors betrokke was en 4 uit die ren uit was, dit het gesorg vir die eerste veiligheidsmotor periode. Op rondte 9 het Fernando Alonso se band gebars en skaars een rondte later het Ralf Schumacher ook 'n band gebars in die 300kph draai 13 en het daarvan 'n rugbesering opgedoen waarna hy 6 renne moes uitsit om te rus, Michael Schumacher het weer gewen vanaf Rubens Barrichello.

2005

Veiligheidskwessies oor Michelin bande het veroorsaak dat net die motors met Bridgestone bande wegspring na 'n volle naweek se bespiegelinge. Michael Schumacher het hierdie ongewone ren gewen gevolg deur Rubens Barrichello en Tiago Monteiro wat nog nie voorheen punte verdien het nie was derde. Daar was 'n vraagteken oor die toekoms van die ren maar die ren is behou vir 2006.

2006

'n 8 motor ongeluk op die eerste draai sorg vir 'n 7 rondte lange veiligheidsmotorperiode, sonder verdere drama daarna wen Micheal Schumacher vanaf Felipe Massa in 'n ren wat net 9 motors kon voltooi.

2007

Nuweling Lewis Hamilton wen vanaf Fernando Alonso nadat hulle deur die hele ren geveg het vir 1ste, daar is nie baie drama soos in vorige jare nie maar die twee McLaren spanmaats se geveg vir 1ste plek het vir vele opwinding gesorg.

Geen ooreenkoms kon bereik word vir 'n ren in 2008 nie maar indien 'n borg vir die ren vir 2009 gevind word sal die ren heel moontlik terugkeer na Indianapolis sienende dat dit die enigste baan in die VSA is wat geskik is vir Formule Een sonder enige verdere konstruksie.

2008 Indianapolis Motorfiets Grand Prix

Die wêreld motorfiets Grand Prix kampioenskap gaan vanaf 2008 'n tweede ren in die VSA hê op 'n verdere opgegradeerde weergawe van die Formule Een baan. Die eerste ren by Indianapolis is geskeduleer vir die naweek vanaf die 12de tot die 14de September 2008.

Eksterne skakels

Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Indianapolis Motor Speedway nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
5.4/10
663,603 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Sleep Inn and Suites And Conference Center Downtown

vanaf $128

Candlewood Suites Indianapolis Downtown Medical District

vanaf $117

Quality Inn And Suites Indianapolis

vanaf $80

Baymont by Wyndham Indianapolis West

vanaf $79

Royal Inn

vanaf $50

Americas Best Value Inn Indy Northwest

vanaf $70

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Indianapolis Zoo

The Indianapolis Zoo in Indianapolis, Indiana, United States, first

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Medal of Honor Memorial

The Medal of Honor Memorial is a monument located in Indianapolis,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Depew Memorial Fountain

Depew Memorial Fountain is a freestanding fountain completed in 1919

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Soldiers' and Sailors' Monument (Indianapolis)

The Indiana Soldiers' and Sailors' Monument is a 284 feet (87 m) 6

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ann Dancing

Ann Dancing is an artwork created in 2007 by Julian Opie (born 1958,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Landmark for Peace Memorial

The Landmark for Peace Memorial is a memorial sculpture at Dr. Martin

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Brookside Park (Indianapolis)

Brookside Park is a 108 acres (0.44 km2) municipal park in I

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Goethe Link Observatory

The Goethe Link Observatory is an astronomical observatory near

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bodie, California

Bodie is a ghost town in the Bodie Hills east of the Sierra Nevada

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Monument, Edinburgh

The National Monument in the city of Edinburgh is Scotland's memorial

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gladstone's Land

Gladstone's Land is a surviving 17th century high-tenement house

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
John Knox House

The John Knox House is an historic house in Edinburgh, Scotland,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mill Ruins Park

Mill Ruins Park is a park in downtown Minneapolis, Minnesota, United

Sien alle soortgelyke plekke