Internasionale Tennisheldesaal

Die Internasionale Tennisheldesaal (Engels: International Tennis Hall of Fame) is in Newport, Rhode Island, in die VSA geleë. Dit bring hulde aan spelers van en bydraers tot tennis en sluit ’n museum en tennisbane in.

Geskiedenis

Die heldesaal en museum is geleë in die Newport-casino, wat in in 1879 deur James Gordon Bennett jr. laat bou is as ’n eksklusiewe oord vir ryk somerinwoners van Newport. Dit is ontwerp deur Charles McKim en Stanford White, wat vir die binneversiering verantwoordelik was. In 1881 is die tennisbaan en casinoteater in die oostelike deel van die perseel gebou.

Die klub het op 1 Julie 1880 sy deure geopen en was gou gewild onder Newport se somerinwoners. Die VSA-tennisvereniging het sy eerste kampioenskapsbyeenkoms in 1881 in die Newport-casino gehou, ’n geleentheid wat tot in 1914 sou voortduur. Teen dié tyd het tennis die hoofattraksie by die oord geword.

Teen die 1950's het die oord egter finansieel gesukkel en die gevaar geloop om gesloop te word om plek te maak vir sakeondernemings. Dit is gekoop en so gered deur Jimmy van Alen, ’n ryk somerinwoner en sportman, en sy vrou, Candy. In 1954 het Van Alen die heldesaal en museum in die casino gevestig. Die VSA-tennisvereniging het die Internasionale Tennisheldesaal amptelik goedgekeur toe die vereniging in 1954 gestig is en in 1986 het die Internasionale Tennisfederasie dit erken. Die eerste mense is in 1955 vereer; teen 2017 was daar 252 vereerdes van 23 lande.

Martina Hingis het in 2015 die eerste wêreldwye ambassadeur van die Internasionale Tennisheldesaal geword.

Beskrywing

Die museum bevat ’n groot versameling artefakte en aandenkings – insluitende video's, foto's, klankopnames, tennistoerusting, trofeë en kuns – oor die geskiedenis van tennis van sy oorsprong tot in die moderne tydperk. Dit word permanent uitgestal in die uitstalruimte van 1 200 m2.

Die heldesaal is die gasheer van verskeie tenniskampioenskapsbyeenkomste, insluitende die Heldesaaltenniskampioenskap. Dit is deel van die APT-toer en die enigste toernooi in Noord-Amerika op ’n grasbaan. Manlike topspelers kom reguit van Wimbledon na Newport en ding om die Van Alen-beker mee.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Men's Health Mag
3 August 2014
You don't have to travel to Wimbledon to play tennis on grass. The International Tennis Hall of Fame, in Newport, Rhode Island, has 13 grass courts that are open to the public.
Hudson Sutler
18 July 2017
Take a lesson at the International Tennis Hall of Fame, the grass courts used to be the warm-up for Wimbledon. Or, if you’re feeling more adventurous, sign up for some court tennis.
Roppo
14 July 2011
You can book an hour on the grass with a pro for about the same price as a court rental. Plus you get half off the museum admission. Takes about 45 mins to see the exhibits.
Raquel Mountoulias
29 July 2015
Amazing! So beautiful and the Irish place there the food was amazing and affordable! Def going back!
Rob Howe
4 December 2011
A great place on many levels: awesome tennis facilities, a great museum and good lunch spot (sit outside and watch tennis on the main grass court!)
Drew M.
7 August 2010
Make sure to schedule a lesson on the grass courts next time you are in Newport.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
8.7/10
32,940 mense was hier
Wed 9:00 AM–3:00 PM
Thu 8:00 AM–4:00 PM
Fri 9:00 AM–10:00 PM
Sat 9:00 AM–7:00 PM
Sun 8:00 AM–5:00 PM
Mon 9:00 AM–4:00 PM

International Tennis Hall of Fame op Foursquare

Internasionale Tennisheldesaal op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Grace Vanderbilt

vanaf $450

America's Cup Inn Newport

vanaf $179

Hotel Viking

vanaf $305

Newport Marriott

vanaf $399

La Farge Perry House

vanaf $0

Mill Street Inn

vanaf $299

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Newport Tower (Rhode Island)

The Newport Tower (also known as: Round Tower, Touro Tower, Newport

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Belcourt Castle

Belcourt Castle is the former summer cottage of Oliver Hazard Perry

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jamestown Windmill

The Jamestown Windmill is a smock mill in Jamestown, Rhode Island

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Fort Getty

Fort Getty is a town park in Jamestown, Rhode Island on Conanicut

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Boyd's Windmill

Boyd's Windmill, also known as Boyd's Wind Grist Mill, built in 1810,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Prescott Farm

Prescott Farm is a historic preservation of a colonial farm in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beavertail Lighthouse

Beavertail Lighthouse, built in 1749, was and still is the premier

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beavertail State Park

Beavertail State Park encompasses 153 acres (0.62 km2) of land on

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Melbourne Museum

Melbourne Museum is located in the Carlton Gardens in Melbourne,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Jane Austen's House Museum

Jane Austen's House Museum is a small private museum in the village of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Raffles Hotel

Raffles Hotel (Chinese: 莱佛士酒店) is a colonial-style hotel in Singapore

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Winnipeg Art Gallery

The Winnipeg Art Gallery (WAG) is a public art gallery that was

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
New Bedford Whaling Museum

The New Bedford Whaling Museum is located in New Bedford,

Sien alle soortgelyke plekke