Ischia

Ischia (Italiaanse uitspraak: [ˈiskja]) is 'n vulkaniese eiland wat geleë is in die Tirreense See. Dit lê op die noordelike einde van die Golf van Napels, omtrent 30 kilometer (19 myl) van die stad van Napels.

Dit is die grootste van die Phlegriese Eilande. Die eiland is in 'n trapesoïde vorm gevorm, en beslaan rofweg 10 km (6 myl) van die ooste na die weste, en 7 km (4 myl) van die noorde na die suide. Dit het omtrent 34 km (21 myl) se seekus, en 'n oppervlakarea van 46.3 vierkante kilometer (17.9 vierkante myl). Dit bestaan omtrent geheel en al uit berge, en die hoogste piek is Berg Epomeo op 'n hoogte van 788 meter (2,585 voet. Die eiland word dig bewoon.

Ischia is die naam van die hoof comune of nedersetting van die eiland. Die ander comuni is Barano d'Ischia, Casamicciola Terme, Forio, Lacco Ameno, en Serrara Fontana.

Ischia se hoofbedryf is toerisme, en dit fokus op warmwaterbron spas wat meestal Europese (veral Duitse) en Asiese toeriste bedien wat gretig is om die vrugte van die eiland se natuurlike vulkaniese aktiwiteite te geniet, asook die eiland se warmwaterbronne en sy vulkaniese modder.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
✨Alla✨
1 October 2013
Visit Negombo Termal Park. I worth spending a whole day on it. Try hammam and the pools near it. The beach is wonderful!
Enzo Scasserra
18 March 2018
Ischia, sottovalutata rispetto a Capri, racchiude tutto quello che si può cercare in un posto di mare e possibilità per tutte le tasche. Un’esperienza da fare!
Rocco ????
10 September 2015
Ischia è una delle isole Flegree. Le viste panoramiche e le strade strette sono caratteristiche e tipiche del Mediterraneo. È una meta turistica soprattutto per famiglie e per giovani coppie.
Angelo Cantatorw
23 August 2013
Sinceramente oltre a Via Roma e alla serie di negozi sparsi con prodotti tipici del posto non ho visto altro. Consiglio Ischia ponte , x la visita al castello aragonese . Meglio Sant'Angelo e Forio
Rocco ????
10 September 2015
Il prodotto tipico dell'isola è il limone, da mettere rigorosamente su ogni piatto di pesce. I giardini termali sono una meta irrinunciabile. La vita notturna si svolge nella zona di Ischia Porto.
www.isoleflegree.it
16 June 2011
L'isola di Ischia è la maggiore delle isole flegree del Golfo di Napoli, con una estensione di oltre 46 kmq ed una distanza dalla terraferma di circa 15 miglia (solo 5,5 miglia da Procida).
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Park Hotel & Terme Romantica

vanaf $156

Apollon Club

vanaf $290

San Vito

vanaf $0

Casa vacanza Ischia terme Nitrodi

vanaf $52

Hotel Terme San Nicola

vanaf $70

Hotel Villa Franz

vanaf $75

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Aragonese Castle

Aragonese Castle (Italian: Castello Aragonese) is a medieval castle

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Capo Miseno Lighthouse

Capo Miseno Lighthouse (Italian: Faro di Capo Miseno) is an active

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Piscina Mirabilis

The Piscina Mirabilis (Latin 'wondrous pool') is an ancient Roman

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Baiae

Baiae (Italian: Baia; Neapolitan: Baia) was an ancient Roman town

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Castello Aragonese (Baia)

Il Castello Aragonese sorge a Baia, frazione di Bacoli, ed è situato

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Cumae

Cumae (Ancient Greek: Κύμη, romanized: (Kumē) or Κύμαι (Kumai) o

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grotta di Cocceio

Grotta di Cocceio, also known as the Cocceius Tunnel, is a

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Avernus

Lake Avernus (or Lago d'Averno in Italian) is a volcanic crater lake

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paaseiland

Paaseiland (Spaans: Isla de Pascua, Rapa Nui: Rapa Nui) is ’n eiland i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kos

Kos or Cos (Greek: Κως; Turkish: İstanköy; Italian: Coo; formerly Stan

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kneiphof

Kneiphof (Lithuanian: Knypava; Polish: Knipawa) was a quarter of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Namiseom

Namisum is a tiny half-moon shaped island located in Chuncheon, South

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santorini

Santorini (Greek: Σαντορίνη, pronounced ]), officially Thira (G

Sien alle soortgelyke plekke