Iviron-klooster

Stavronikita-klooster.]] Die klooster gesien vanaf die kus.

Die Heilige Klooster van Iviron (Grieks: Ιερα Μονή Ιβήρων; Georgies: ივერთა მონასტერი) is ’n Oosters-Ortodokse klooster op Berg Athos in Griekeland. Die klooster is tussen 980 en 983 n.C. deur Georgiërs gebou onder die toesig van twee Georgiese monnike, Johannes die Iberiër en Tornikios. Die naam kom van die antieke Georgiese Koninkryk van Iberië (Iveria) van waar Johannes was.

Die klooster het die derde hoogste senioriteit van die kloosters op Berg Athos. Die biblioteek bevat 2 000 manuskripte, 15 liturgiese rolle en 20 000 boeke, waarvan die meeste in Georgies, Grieks, Hebreeus en Latyn is.

Dit besit die relieke van meer heiliges as enige ander klooster op Berg Athos, asook die Panagia Portaitissa, ’n beroemde ikoon uit die 9de eeu. Daar woon sowat 30 werkende monnike, van wie nie een Georgies is nie. Daar is egter sowat 40 Georgiese hermiete wat naby die klooster woon.

Eksterne skakels

  • Iviron op Berg Athos se webtuiste
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Iviron-klooster.
  • 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
20px   Kloosters van Berg Athos  (volgens senioriteit)
Koördinate: 40°14′43.9″N 24°17′05.1″O / 40.245528°N 24.284750°O / 40.245528; 24.284750Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Berg Athos Kategorie:Georgië
Groot LawraVatopediIvironHilandarDionysiouKoutloumousiouPantokratorosXeropotamouZografDochiariouKarakallouFilotheouSimonopetraAgiou PavlouStavronikitaXenophontosOsiou GregoriouEsphigmenouAgiou PanteleimonosKonstamonitou


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Johnny Koutiolas
3 September 2023
It's the second biggest monastery in Ag Oros. The infrastructure is great. Electricity in the rooms and warm water in the showers. The atmosphere is very medieval.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Xenia Ouranoupolis Hotel

vanaf $89

Theoxenia Hotel

vanaf $115

Sunset Hotel

vanaf $63

Panorama Spa Hotel

vanaf $52

Ayia Marina Suites

vanaf $127

Dioni Apartments

vanaf $75

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Filotheou-klooster

Koördinate: 40°13′32.00″N 24°17′27.00″O / 40

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Stavronikita-klooster

Die suidoostelike aansig van die Stavronikita-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Karakallou-klooster

Die Karakallou-klooster aan die begin van die 20ste eeu.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Koutloumousiou-klooster

Die kerk van die Koutloumousiou-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Karyes

Karyes (Grieks: Καρυές) is ’n nedersetting op Berg Athos in Griekel

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pantokratoros-klooster

Die hawe van die Pantokratoros-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Xeropotamou-klooster

Die Xeropotamou-klooster.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dafni

Dafni (Grieks: Δάφνη) is ’n klein nedersetting op Berg Athos in Grieke

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mor Hananyo Monastery

Dayro d-Mor Hananyo (Turkish: Daryülzafaran Manastırı, Syriac: ܕܝ

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alcobaça Monastery

The Alcobaça Monastery (português. Mosteiro de Santa Maria de A

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Intercession Monastery (Moscow)

Intercession (Pokrovsky) Monastery (Покровский монастырь

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Paro Taktsang

Paro Taktsang (spa phro stag tshang) / (spa gro stag tshang) is one of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Savvino-Storozhevsky Monastery

The Savvino-Storozhevsky Monastery

Sien alle soortgelyke plekke