Kunsmuseums en galerye in Los Angeles

J. Paul Getty Museum

9.0/10

Die J. Paul Getty Museum is 'n kunsmuseum in Los Angeles, Kalifornië wat sy oorsprong in die Amerikaanse oliemagnaat J. Paul Getty (1892–1976) se privaat kunsversameling het. As 'n program van die J. Paul Getty Trust streef die museum daarna om die publiek se kennis oor visuele kunste asook kritiese kunsgenot te bevorder. Hiervoor word kunswerke van die hoogste gehalte versamel, bewaar, ten toon gestel en die idees daaragter verduidelik. Om sy missie te bereik is die museum steeds besig om sy versameling deur middel van kunsaankope en skenkings uit te brei.

Die museum het tans twee liggings met kontrasterende boustyle:

  • In die J. Paul Getty Museum in die Getty Center te Los Angeles word Westerse kuns van die Middeleeue tot hede - Europese skilderye, tekeninge, beeldhoukuns, geïllustreerde handskrifte, dekoratiewe kuns en Europese en Amerikaanse fotografiese kuns - ten toon gestel.
  • Die J. Paul Getty Museum in die Getty Villa in Pacific Palisades fungeer as museum en opvoedkundige sentrum wat aan die kuns en kultuur van antieke Griekeland, Rome en Etrurië gewy is. Die Villa, wat deur die antieke Villa dei Papiri in Herculaneum geïnspireer is, bewaar tans sowat 44 000 antieke kunswerke waarvan 1 200 besigtig kan word.

Die museum se bedrywighede word aangevul deur spesiale uitstallings, publikasies, opvoedkundige programme wat op 'n wye verskeidenheid gehore gemik is en 'n program van uitvoerende kunste. Die museum se webtuiste maak deel uit van die bedrywighede, net soos die gereelde internasionale uitruil van kunswerke, vakkundige personeel en kennis.

Met 'n geskatte 1,7 miljoen besoekers in 2013 is die J. Paul Getty Museum in die Getty Center een van die mees besoekte musea in die Verenigde State.

Verwysings

Шаблон:Verwysings

Eksterne skakels

Шаблон:CommonsKategorie-inlyn

Kategorieë:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Patrick Salvi
18 May 2016
The Getty Center offers a substantial collection of art pieces including sculptures, paintings, stencils, photography, and is an almost unique place to look at the whole of Los Angeles at once.
Rachel Mutia
6 January 2014
Allot a whole day for this to make the most out of the stay. The Getty not only has beautiful artworks but a spectacular view as well. Also a great place to read and relax.
LA Weekly
14 October 2012
There are plenty of reasons to visit the Getty's shining fortress on the hill: the garden, the views, live music, the restaurant. Less well known is its fantastic photography collection!~Lisa Horowitz
Ross Martin
25 March 2017
Beautiful grounds, breathtaking views of the city, great museum. The Getty Center also has music performances. I saw Sharde Thomas & the Rising Stars Fife and Drum Band. They were amazing!
Ashley Dando
17 January 2019
Good selection of artworks and artifacts. Only takes a couple of hours to see everything. Your car park ticket can be exchange for free parking at the Getty villa.
The Ritz-Carlton
15 June 2017
The museum's official Sketching Gallery encourages guests to literally draw inspiration from traditional art pieces. Guests can work with an easel or at a shared table, and it's complimentary.
Laai meer kommentaar
foursquare.com
Plek
Kaart
Adres

1200 Getty Center Dr, Los Angeles, CA 90049, Verenigde State van Amerika

Kry aanwysings
Oop ure
Tue-Fri-Sun 10:00 AM–5:30 PM
Sat 10:00 AM–9:00 PM
Verwysings

J. Paul Getty Museum op Foursquare

J. Paul Getty Museum op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Omni Los Angeles at California Plaza

vanaf $245

Hollywood and Highland Apartment

vanaf $219

Doubletree by Hilton Los Angeles Downtown Hotel

vanaf $277

DTLA 1 Bedroom Apartment with Roof Access

vanaf $147

Miyako Hotel Los Angeles

vanaf $189

Metro Plaza Hotel

vanaf $139

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Los Angeles California Temple

The Los Angeles California Temple (formerly the Los Angeles Temple),

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bel Air Presbyterian Church

Bel Air Presbyterian Church is an evangelical Christian megachurch

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Electric Fountain

The Electric Fountain is a water fountain located in Beverly Hills,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Beverly Hills Sign

Beverly Hills Sign is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Parke in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
California State Route 2

State Route 2 (SR 2) is a state highway in the U.S. state of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santa Monica State Beach

Santa Monica State Beach is a California State Park operated by the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santa Monica Pier Aquarium

Santa Monica Pier Aquarium is an aquarium in Santa Monica, California,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Santa Monica Looff Hippodrome

The Santa Monica Looff Hippodrome is located on the Newcomb Pier

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Metropolitan Museum of Art

Metropolitan Museum of Art

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wynwood Art Walk

Wynwood Art Walk is 'n toeristeaantreklikheid, een van die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Musée d'Orsay

Die Orsay-museum (Frans: Musée du Orsay) is 'n groot museum in die

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Palacio de Bellas Artes

Palacio de Bellas Artes (Spanish for Palace of Fine Arts) is the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pinacoteca do Estado de São Paulo

The Pinacoteca do Estado de São Paulo (Portuguese for 'pinacotheca of

Sien alle soortgelyke plekke