Jaipur | |
---|---|
Kaart | Vlag |
center | |
center | |
Wapen | |
center | |
Land | Vlag van Indië Indië |
Provinsie | Rajasthan |
Koördinate | 26°56′N 75°49′O / 26.933°N 75.817°O |
Gestig op | 17 November 1727 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 200,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 431 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 3 210 570 |
- Bevolkingsdigtheid | 16 020/vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Jyoti Khandelwal |
Jaipur 1875 Jaipur (Hindi: जयपुर) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese staat Rajasthan. Die stad lê in die noorde van die land. Jaipur het 'n bevolking van 3 210 570 inwoners en is die 10ste grootse stad in Indië.
Kategorie:Nedersettings in Indië