Kailash

Kailash (Tibettaans: གངས་རིན་པོ་ཆེ, Gang Rinpoche; Vereenvoudigde Chinees: 冈仁波齐峰; Tradisionele Chinees: =岡仁波齊峰; Hindi: कैलाश पर्वत) is 'n berg in die Transhimalaja wat in die weste van die Outonome Gewes Tibet van die Volksrepubliek China, net noord van die grense tot Indië en Nepal, geleë is. Die berg het 'n hoogte van 6 638 meter.

Die gebied rondom Kailash het 'n baie belangrike rol vir die Hoogland van Tibet se watervoorsiening: Hier ontspring Suid-Asië se vier groot riviere: Indus in die noorde, Sutlej in die weste, Brahmaputra in die ooste en Karnali – 'n sytak van die Ganges – in die suide. Hierdie riviere het 'n belangrike betekenis vir die watertoevoer van die digbevolkte Indiese subkontinent. Die godsdienstige betekenis getuig van hierdie omstandigheid.

Kailash beteken "kristal" in Hindi en is afgelei van óf Sanskrit kelāsa केलास óf Kailāsa कैलास, Kailāśa कैलाश. Die Tibettane noem dié berg Ghang Rimpoche of Khang Ripoche wat "kosbare juweel van sneeu" beteken. Ander name sluit in Meru en Tise. In Djainisme staan die berg bekend as Ashtapada.

Die berg word as heilig in Hindoeïsme, Tibettaanse Boeddhisme, Djainisme en Bön beskou. In Hindoeïsme word die berg Kailash as woonplek van die god Shiva beskou. As gevolg daarvan is Kailash 'n belangrike bedevaartsoord. Kailash word op die vlag van Tibet uitgebeeld. Weens godsdienstige redes is die bestyging van die berg nie gewens nie.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Kailash nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
GuangzhouTower |High-rise City View| Canton Fair

vanaf $81

The Munsyari Retreat

vanaf $36

Hotel Bala Paradise Munsiyari

vanaf $32

Ojaswi Resort

vanaf $54

Milam Inn

vanaf $31

Johar Hilltop Resort

vanaf $28

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Rakshastal

La'nga Co (officially: La'nga Co;

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lake Manasarovar

Lake Manasarovar or Lake Manasa Sarovar Hindi:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nanda Devi

Nanda Devi is the second highest mountain in India and the highest

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nanda Devi National Park

The Nanda Devi National Park is a national park situated around the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Valley of Flowers National Park

Valley of Flowers National Park is an Indian national park, Nestled

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Badrinath temple

Badrinath temple, sometimes called Badrinarayan temple, is situated

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mauna Kea

Mauna Kea is 'n slapende vulkaan op Big Island (Hawaiï), die grootste

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Berg Athos

Berg Athos (Grieks: Όρος Άθως, Oros Athos [ˈoros ˈaθos]) is die naam v

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Mount Sinai

Mount Sinai (Arabic: طور سيناء , Hebrew: הר סיני), also known as Moun

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Foedji

Шаблон:Audio, is teen 3776 m die hoogste berg in Japan. Dit is 'n

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Salomo se Tempel

Salomo se Tempel, ook bekend as die Eerste Tempel, was volgens die

Sien alle soortgelyke plekke