Kaïro Internasionale Lughawe

Die Kaïro Internasionale Lughawe (IATA: CAI, ICAO: HECA) bedien Kaïro in Egipte en is die tweede grootste lughawe in Afrika na Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale Lughawe en lê sowat 15 kilometer noordoos van die middestad. In 2010 het daar sowat 16.15 miljoen passasiers aangekom of vertrek.

Geskiedenis

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Amerikaanse Lugmag van die Verenigde State Payne Airfield gebou om die Geallieerde Magte te bedien, eerder as om die bestaande Almaza Lughawe (5 km hiervan geleë) oor te neem. Payne Airfield was 'n groot lugvrag- en passasierspil van die Amerikaanse lugvervoerkommandement, wat weswaarts verbind was met Benghazi-lughawe en Algierslughawe op die Noord-Afrikaanse roete en Dakarlughawe in Frans-Wes-Afrika.

Ander bestemmings waarna daar op die vervoerroetes gevlieg was, is RAF Habbaniya, Irak op die Kaïro-Karatsjiroete; Lidda-lughawe, Britse Palestina; Jeddah, Arabië, op die Sentraal-Afrikaanse roete Roberts Field, Liberië (1941–1943), en later na die oorlog beëindig is, Athene, Griekeland en na bestemmings in Europa. [4]

Toe die Amerikaanse magte die basis aan die einde van die oorlog ontruim het, het die Egiptiese Burgerlike Lugvaartowerheid die fasiliteit begin gebruik vir internasionale burgerlike lugvaart. In 1963 het Kaïro Internasionale Lughawe die ou Heliopolislughawe vervang, wat geleë was in die Hike-Step-gebied in die ooste van Kaïro.

Terminale

Die lughawe het vier terminale, die derde (en grootste) is op 27 April 2009 geopen en die seisoenale vlugterminaal (vir Jeddapelgrims) het op 20 September 2011 geopen. Terminaal 2 is in April 2010 gesluit vir groot opknappingswerk aan die struktuur en fasiliteite van die gebou.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Dustin Lee
7 April 2018
Have a print-out of your itin handy to show security, which is before you get to the check-in counters. Uber is easily the cheapest and most hassle-free option (compared to taxis and hotel shuttles)
Shadi Izmiqna
14 September 2013
hash London Essence is newly opened at the transit cafes & restaurants, I liked the cheese cake .. Very nice service, I highly recommend :) connect to VIP internet, it's the best
Lufthansa
30 May 2014
Travelling with children? A Lufthansa family check-in area now awaits you and your family at Cairo Airport’s Terminal 3 at counters 320 and 321. We wish you a pleasant journey!
Ahmed El Malkee
28 June 2014
After crossing the passport officers,you will find the duty free shops where you can find many international brands.Beside that there are western and oriental resturants.Many fast food rest are there.
Mohab Koura
1 April 2018
The new terminals 2 and 3 are really good in all aspects ! Best in Africa and one of the best in the Middle East
Wajd AlMehdar
15 February 2017
Highly recommend Uber & Careem, forget about the white taxi or the airport's taxi.
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Victoria Azur Hotel

vanaf $16

Windsor Hotel Cairo

vanaf $28

Cairo Khan Hotel

vanaf $39

Cairo Khan Hotel

vanaf $0

Garden View Hostel

vanaf $14

City Plaza Hostel

vanaf $25

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of Islamic Art, Cairo

The Museum of Islamic Art, in Cairo, Egypt, is considered one of the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Koubbeh Palace

Koubbeh Palace, (Arabic قصر القبة) is one of the various Egyptia

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Heliopolis (antiek)

Heliopolis was een van die oudste stede van Antieke Egipte; dit was

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Saint Mark's Coptic Orthodox Cathedral, Cairo

St. Mark's Coptic Orthodox Cathedral is located in the Abbassia

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
City of the Dead (Cairo)

City of the Dead (Qarafa, Arafa) is a four mile long cemetery from

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Bab Zuweila

Bab Zuweila is a medieval gate in Cairo, which is still standing in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Al-Hussein Mosque

Al-Hussein Mosque (Arabic: مسجد الإمام الحسين‎; alternative tra

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Монастырь Святого Симеона Сапожника

Монастир Святого Сімеона Шевця. У верхній частині кварталу зв

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Singapoer Changi Lughawe

Die Internasionale Singapoer Changi Lughawe (IATA: SIN, ICAO: WSSS),

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hamad Internasionale Lughawe

Hamad Internasionale Lughawe (IATA-kode: DOH, ICAO: OTHH) (Arabies:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Incheon Internasionale Lughawe

Incheon Internasionale Lughawe (IATA-kode: ICN, ICAO: RKSI) (Koreaans:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
New Chitose Airport

New Chitose Airport (新千歳空港, Shin-Chitose Kūkō) (IATA: CTS, ICAO: RJCC)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Antalya Airport

Antalya Airport Шаблон:Airport codes is Шаблон:Convert northeast o

Sien alle soortgelyke plekke