Karelsbrug

Die Karelsbrug (Tsjeggies: Karlův most) is die oudste brug oor die Vltavarivier (Duits: Moldau) in die Tsjeggiese hoofstad Praag wat stapsgewys tot 1402 of 1406 voltooi is en die historiese middestad met die sogenaamde Kleinkant van Praag (Malá Strana) verbind. Dit is genoem na Karel IV, koning van Boheme en keiser van die Heilige Romeinse Ryk, maar dra dié naam eers sedert 1870. Voorheen het dit bekend gestaan as Steenbrug (Kamenný most) of Praagse Brug. Die brug het deel uitgemaak van die bekroningsroete van Boheemse konings. Tans is dit een van Praag se bekendste bakens wat tot nasionale kulturele monument verklaar is.

Nadat 'n vroeëre brug, die 12de eeuse Judithbrug, in 1342 deur vloedwaters van die Vltava weggespoel is, het Karel IV in 1357 aan Peter Parler (Tsjeggiese spelwyse: Petr Parléř), die bekende Duitse boumeester wat ook die Praagse Sint-Vituskatedraal ontwerp het, die opdrag gegee om 'n nuwe brug te bou. Die brug met 'n lengte van 516 en 'n wydte van 9,5 meter, wat van sandsteenblokke gebou en aan albei kante met torings versterk is, is tussen 1683 en 1928 met dertig standbeelde versier wat heiliges uitbeeld. Die bekendste van dié skulpture, wat op die brugpilare geplaas is, is dié van Sint Johannes van Nepomuk (omstreeks 1345–1393), die nasionale heilige van Tsjeggië.

Historiese bronne verskil oor die presiese voltooiingsdatum. Die brug kon blykbaar reeds voor 1380 oorgesteek word en het in 1378 volgens oorlewering deel uitgemaak van Karel IV se lykstoet. In 1390 is die brugtoring voltooi, terwyl boubedrywighede voortgeduur het tot in 1402 of 1406.

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
ℳ????????♍
13 April 2015
Prague's most stunning bridge spans 15"6 arches and is lined with 30 Baroque statues of religious figures. Make sure to rub the statue of St. John Nepomuk to ensure your return to Prague once again!
David Wang
26 August 2014
Beautiful during the day and at night. I woke up early (~6am) and there were no tourists! Very serene, and the sunrise made the whole experience breathtaking.
Victoria S ⚅
13 April 2015
First thing to do in Prague..One of the most beautiful and famous bridge in the world...Many statues to see and take photos.It's better at early morning or at late evening.Pay attention to thieves
Em
2 December 2012
Don't just cross the bridge, go up to the tower. Quite some steps but worth it. The view of Charles Bridge stretched all the way to Castle is stunning! Oh, and it's free on 1st day of advent and on.
Michel Percan
6 August 2015
Perhaps the most beautiful place in Europe, as romantic and mysterious as it can be. Specially perfect under the moonlight and during mist nights.
Janek Rubeš
20 August 2013
Dear tourists, people actually sometimes use the bridge to go from one side to another... Try to keep that in mind...
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Old Town Square Hotel & Residence

vanaf $356

Hotel Lippert

vanaf $141

Grand Hotel Praha

vanaf $302

Hotel Cerny Slon

vanaf $117

Dusni Apartments

vanaf $93

U T?í Bubn?

vanaf $107

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old Town Bridge Tower

Old Town Bridge Tower (Czech: Staroměstská mostecká věž) is a goth

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum of Medieval Torture Instruments

Museum of Medieval Torture Instruments is 'n toeristeaantreklikheid,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Peeing men

Peeing men is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Beelde in Prague

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kostel Nejsvětějšího Salvátora (Praha)

救主堂(捷克语:Kostel Nejsvětějšího Salvátora)位于布拉格市中心查

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lennon Wall

The Lennon Wall is a wall in Prague, Czech Republic. Once a normal

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Museum Kampa

Museum Kampa is a modern art gallery in Prague, Czech Republic,

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek

Die Nasionale Biblioteek van die Tsjeggiese Republiek (Tsjeggies:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
National Marionette Theatre

The National Marionette Theatre (Czech: Národní divadlo marionet, N

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Galata-brug

Die Galata-brug (Turks: Galata Köprüsü) is ’n brug oor die Goue Hori

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
碓氷第三橋梁 (めがね橋)

碓氷第三橋梁 (めがね橋) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Brûe in Sak

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rama IX Bridge

Rama IX Bridge is a bridge in Bangkok, Thailand over the Chao Phraya

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Suramadu Bridge

The Suramadu Bridge (Indonesian: Jembatan Suramadu), also known as the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Dom Luis I-brug

Die Dom Luis I brug (Portugees: Ponte Dom Luís I) oor die rivier

Sien alle soortgelyke plekke