Kasteel van Mey

Die Kasteel van Mey.

Die Kasteel van Mey (Engels: Castle of Mey; voorheen Barrogill-kasteel, Barrogill Castle) is in Caithness aan die noordkus van Skotland geleë, sowat 10 km wes van die dorpie John o' Groats. As dit mooiweer is, is daar ’n pragtige uitsig op die Orkney-eilande.

Geskiedenis

Die grond van Mey behoort aan die biskoppe van Caithness. Die kasteel is tussen 1566 en 1572 deur George Sinclair, die 4de Graaf van Caithness, laat bou, moontlik op die plek van ’n vroeëre fort. Dit is geërf deur die graaf se jongste seun, William, stigter van die Sinclairs van Mey, hoewel dit later die woning van die grawe geword het.

Die kasteel se naam is na Barrogill verander en dit is verskeie kere in die 17de en 18de eeu vergroot, en weer in 1821. In 1928 is dit deur ’n kaptein gekoop wat die kasteel tydens die Tweede Wêreldoorlog as ’n rusplek vir soldate gebruik het. In 1950 is die grond verkoop.

Koninklike woning

Die kasteel was in ’n verwaarloosde toestand toe Elizabeth, die koninginmoeder en weduwee van George VI, in 1952 die kasteel en grond koop. Die koninginmoeder het die kasteel laat restoureer om as ’n vakansiehuis te gebruik en dit weer sy ou naam gegee. Dit is einde Julie, begin Augustus tien dae lank gesluit wanneer prins Charles en sy vrou, Camilla, daar bly.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kasteel van Mey.
Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk
Koördinate: 58°38′50″N 3°13′30″W / 58.64722°N 3.22500°W / 58.64722; -3.22500Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Kastele in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Koninklike wonings in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Skotland
 Bewoon  Bagshot Park • Balmoral-kasteel • Birkhall • Buckingham-paleisClarence House • Gatcombe Park • Highgrove House • Hillsborough-kasteelHolyrood-paleisSint James-paleisKensington-paleis • Llwynywermod • Royal Lodge • Sandringham House • Thatched House Lodge • Windsor-kasteel
 Histories  Paleis van Beaulieu • Beaumont-paleis • Brantridge Park • Bridewell-paleis • Carlton House • Coombe Abbey • Coppins • Cumberland Lodge • Dunfermline-paleisEdinburg-kasteel • Eltham-paleis • Falkland-paleis • Fort Belvedere • Hampton Court-paleisKew-paleisLinlithgow-paleisMarlborough HouseKasteel van Mey • Osborne House • Paleis van Placentia • Queen's HouseRoyal Pavilion • Savoy-paleis • Stirling-kasteelLondense TowerPaleis van WestminsterPaleis van Whitehall


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Daar is nog geen wenke of wenke vir Kasteel van Mey nie. Miskien is u die eerste een wat nuttige inligting vir medereisigers plaas? :)
6.2/10
268 mense was hier

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Seaview Hotel

vanaf $91

Muthu Royal Thurso Hotel

vanaf $95

Muthu Royal Thurso Hotel

vanaf $107

Castletown Hotel

vanaf $70

A Castle View Bed and Breakfast

vanaf $62

The Inn @ Y-Not

vanaf $129

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Keiss Castle

Keiss Castle is a partially ruined castle in Scotland, which stands on

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Thurso Castle

Thurso Castle (alternatively, Castrum De Thorsa, Castle of Ormly, and

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Thurso East

Thurso East (alternatively, the North Shore) is a coastline section of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hackness Martello Tower and Battery

Hackness Martello Tower and Battery is located on the island of South

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Crockness Martello tower

The Crockness Martello Tower on Hoy, Orkney, Scotland, was built at

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ackergill Tower

Ackergill Tower (or Ackergill Castle) is a Scottish castle located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Duncansby Head

Duncansby Head is the most north-easterly part of the Scottish

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Old St Peter's Church, Thurso

Old St Peter's Church is a ruined parish church on Wilson Lane, in

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Wawel Castle

The Gothic Wawel Castle in Cracow in Poland was built at the behest of

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Conciergerie

The Conciergerie (French: La Conciergerie) is a former royal palace

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nottingham Castle

Nottingham Castle is a castle in Nottingham, England. It is located in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Hampton Court-paleis

Die groot poorthuis van Hampton Court-paleis.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Nymphenburg Palace

The Nymphenburg Palace (German: Schloss Nymphenburg), i.e. 'Nymph's

Sien alle soortgelyke plekke