Kasteel van Malbork

Die kasteel van Malbork (Duits: Marienburg) is een van die magtigste vestings van die Middeleeuse Europa en die derde grootste kasteelkompleks ná die Praagse Hradčany en die Moskouse Kremlin. Die kasteelkompleks is in die Poolse stad Malbork (Duits: Marienburg) geleë, sowat 60 kilometer suid-oos van Gdańsk aan die Nogat, 'n takrivier van die Wisła- of Weichsel-rivier in sy mondingsgebied.

Die kasteel, die grootste ter wêreld wat van bakstene gebou is, het in die 13de en 14de eeu as ordenskasteel van die Duitse Orde aan die oewer van die Nogat-rivier ontstaan. Die kompleks word as een van die uitstekendste voorbeelde van Gotiese argitektuur beskou en is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenis gelys. Dit is al vroeër, in September 1994, deur die Poolse staatspresident as een van die vyftien belangrikste historiese plekke en komplekse in die land aangewys.

Ordenskastele in Noord-Pole

Die argitektoniese erfenis van die laagliggende landskap van Noord-Pole sluit 'n groter aantal middeleeuse baksteenvestings in waarvan die meeste deur die Duitse Orde opgerig is. Hierdie kastele, waarvan sommige bewaar gebly het en ander lankal in ruïnes lê, getuig nog steeds van die bekwaamheid van hul boumeesters wat die destydse boutegnieke tot volmaaktheid gebring het. Met hul homogene karakter het die kastele 'n maklik herkenbare deel van die Pommerse landskapsbeeld geword.

Die kasteel van Malbork, wat vanaf die vroeë 14de tot die middel van die 15de eeu as hoofkwartier van die Duitse Orde gedien het, is die grootste van hierdie vestings. Die kasteelkompleks bestaan uit drie dele wat op 'n uitgestrekte helling met 'n uitsig op die rivier opgerig is. Die groot vernuf waarmee die beskikbare ruimte gebruik is, het later as voorbeeld vir ander vestingprojekte in Europa gedien. Terwyl die kasteel van Malbork deesdae vanweë sy argitektoniese besonderhede - dit illustreer onder mee die ontwikkeling van gewelwe in die middeleeuse Gotiese boukuns - veral 'n toeristetrekpleister is, is die kompleks terselfdertyd 'n eersterangse historiese monument, nie net as die simbool van die Duitse Orde en sy vyandelike gesindheid teenoor die Poolse staat nie, maar ook vanweë die belangrike rol wat dit by historiese gebeurtenisse tussen die 14de en 19de eeu gespeel het.

Adellikes uit baie dele van Europa het na die kasteel gestroom om aan die middeleuse kruistogte teen die laaste heidene in Europa, die Baltiese Pruise, deel te neem. Later het die kompleks as koninklike woning vir Poolse monarge en as setel vir hooggeplaaste Poolse amptenare gedien, maar ook as wapenarsenaal vir Poolse en Pruisiese magte.

Die kasteel is daarnaas 'n uitstekende voorbeeld vir die ontwikkeling en toepassing van verskillende konservasietegnieke in Europa vanaf die vroeë 19de eeu tot hede nadat groot dele van die kasteel verskeie kere erg beskadig of selfs vernietig is en herbou moes word. Feitlik alle konsepte, wat in die afgelope tweehonderd jaar in hierdie verband aangewend is, kan in die verskillende dele van die kompleks bestudeer en besigtig word.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie .
In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Tourist Card
5 July 2012
The castle in Malbork (included on UNESCO World Heritage List) is a masterpiece of defensive and residential architecture from the late middle ages. Tourist Card holders receive a 20% discount.
Gdansk & Region Convention Bureau
Malbork Castle is the largest medieval brick stronghold in the world. The Teutonic walls make a splendid backdrop to conferences, elegant suppers, balls, feasts with extraordinary castle attractions.
Aleksandra Boers-Pyra
15 June 2013
A super cool XIII century fortress. The world's largest castle, by surface area and Europe largest brick building. A lot to see. Exciting tours through towers and fortifications.
Grigory Dorotynskiy
23 June 2015
Самый большой кирпичный замок в мире! Билет не дешёвый, но включает в себя аудиогид (есть и на русском) и 4-5 часов экскурсии. Для тех, кто любит замки - обязательно к посещению!
Ksenia Zhupanova
10 August 2015
Самобытная гостиница в замке с просторными комнатами и чудесной атмосферой. Прекрасный ресторан и охраняемая парковка. Не пропустите! А какие места!
Olga Kaykova
2 July 2014
Дороговато вход: почти 40 злотых, но море положительных впечатлений. Дают аудиогида и ты ходишь с очень подробной экскурсией около 4-х часов по территории. Must see!
Laai meer kommentaar
foursquare.com

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Apartament Warecka

vanaf $39

Hotel Bartan Gdansk Seaside

vanaf $76

Czarna Per?a Hotel i Restauracja

vanaf $50

Hotel Zatoka

vanaf $64

Focus Hotel Gda?sk

vanaf $78

Fala O?rodek Wypoczynkowy

vanaf $48

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Pelplin Abbey

Pelplin Abbey (Latin: Polplinum) is a former Cistercian abbey, located

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gniew Castle

Gniew Castle is a former castle of the Teutonic Order, built after

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Grabiny-Zameczek (wieś w województwie pomorskim)

Paghimo ni bot Lsjbot.

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Drużno

Drużno (Polish: Jezioro Druzno; German: Drausensee, Lithuanian:

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Stutthof concentration camp

Stutthof was a German Nazi concentration camp completed on September

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Burg Marienwerder

克維曾城堡(Kwidzyn Castle)是位於波

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Finckenstein Palace

The Finckenstein Palace was a baroque palace, projected by the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Elbląg Canal

Elbląg Canal (] ( ), Polish: Kanał Elbląski, German: Ob

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lidzbark Warmiński

Lidzbark Warmiński ] ( ) (German: Heilsberg ( )) is a town in the

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alsunga

Alsunga (previously Alšvanga, German: Alschwangen) is a village in

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Zamek krzyżacki w Pasłęku

Тевтонский замок Пасленк - замок тевтонского ордена в Польш

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alden Biesen Castle

Alden Biesen is 16th century castle in Belgium, located in the small

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Turaida

Turaida (Duits: Treyden of Treiden, selde Thoraida) is 'n klein

Sien alle soortgelyke plekke