Kazan-katedraal

Die Kazan-katedraal nadat dit in 1993 herbou is.

Die Katedraal van die Kazanse ikoon van Gods Moeder (Собо́р Каза́нской ико́ны Бо́жией Ма́тери, Sobor Kazanskoi ikoni Bozjnei Materi) of Kazan-katedraal (Каза́нский собо́р, Kazanski sobor) is ’n Russies-Ortodokse kerk in die noordoostelike hoek van Rooiplein in Moskou. ’n Kerk het reeds sedert die 1620's op dié plek gestaan, eers van hout en later van stene. Die huidige katedraal is in 1993 herbou.

Oorsprong

Die naam kom van die Kazanse Ikoon van Gods Moeder, wat eeue lank al deur die Russies-Ortodokse gelowiges geëerbiedig word. Nadat Koezma Minin en prins Dmitri Posjarski in 1612 ’n leër op die been gebring het om die Pole uit die Kremlin te verdryf, het die prins ’n kerk met sy eie geld laat bou. Hy het glo verskeie kere tot die ikoon gebid tydens die stryd teen die indringers.

Dit stem ooreen met die Russiese tradisie om kerke te laat bou om belangrike oorwinnings te vier, nes die geval was met die Sint Basilius-katedraal op die plein, wat gebou is om die Russe se oorwinning oor die Tartare te vier.

Nadat die aanvanklike kerk in 1632 deur ’n brand verwoes is, het die tsaar opdrag gegee dat ’n steenkerk op die plek gebou word. Dit is in Oktober 1636 ingewy. Dit is daarna soveel gerestoureer dat die oorspronklike ontwerp verlore gegaan het. In 1929–1932 is die kerk se buitekant heeltemal herbou volgens die oorspronklike ontwerp.

Herbouing

Josef Stalin het die katedraal in 1936 saam met ’n paar ander historiese geboue laat sloop om plek te maak vir groot militêre voertuie tydens Sowjet-parades. Ná die verbrokkeling van die Sowjetunie was die Kazan-katedraal die eerste kerk wat herbou is. Dit is in 1993 voltooi.

Eksterne skakels

link=Commons:Category:Church of the Theotokos of Kazan on Red Square (Moscow)
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Bakens aan Rooiplein
Koördinate: 55°45′19.73″N 37°37′09.16″O / 55.7554806°N 37.6192111°O / 55.7554806; 37.6192111Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Geboue en strukture in Moskou Kategorie:Katedrale Kategorie:Russies-Ortodokse Kerk
Moskouse Historiese Staatsmuseum • Opstandingspoort en Iberiese Kapel • Voormalige Moskouse Provinsiale Raadsgebou • Kazan-katedraal • GUM-afdelingswinkel • Voormalige Groothandelsgebou • Lobnoje MestoGedenkteken vir Minin en PozjarskiSint Basilius-katedraal • Oostelike Kremlinmuur • Lenin-mausoleumKremlinmuur-dodeakker


In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Polina
21 December 2013
The magical and mysterious atmosphere inside makes this place truly spiritual and magical. I had tears on my eyes
Maria Sh.
19 August 2012
Возведен в 1635-1637гг. подмастерьем Абросимом Максимовым на средства князя Д. Пожарского в честь полковой иконы Божьей Матери. 1936г.-уничтожен. 1990-1993гг.-восстановлен по обмерам П.Д. Барановского
İsmail Diamond
28 February 2018
Kızılmeydan’da bulunan ve rengarenk kilise. Yazın fazla kalabalık olabiliyor. İçine girilmesi ve görülmesi gereken bir ibadethane.
Ira Katkova
4 April 2017
Внутри очень красиво!
Anastacia Pingvin
28 January 2015
Был построен в 1625 году на средства князя Пожарского .
Galina Latsko
4 June 2014
Спокойно здесь
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.5/10
3,111 mense was hier
Kaart
Nikolskaya ulitsa, 3, Moscow, Rusland, 115054 Kry aanwysings
Fri 11:00 AM–8:00 PM
Sat 10:00 AM–10:00 PM
Sun 9:00 AM–8:00 PM
Mon 9:00 AM–10:00 AM
Tue 8:00 AM–9:00 AM
Wed 11:00 AM–Noon

Собор Казанской иконы Божьей матери (Казанский собор) op Foursquare

Kazan-katedraal op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Hyatt Regency Moscow Petrovsky Park

vanaf $256

Hotel National a Luxury Collection Hotel Moscow

vanaf $293

The Ritz-Carlton, Moscow

vanaf $1950

Four Seasons Hotel Moscow

vanaf $755

Veliy Hotel Mokhovaya Moscow

vanaf $102

Landmark Hostel Arbat

vanaf $10

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Iberian Gate and Chapel

Resurrection Gate (русский. Воскресенские ворота, also called

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Moskouse Historiese Staatsmuseum

Rooiplein.]]

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Kilometre zero

In many countries, Kilometre Zero (also written km 0) or similar terms

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Музей Отечественной войны 1812 года

Музе́й Оте́чественной войны́ 1812 го́да — музей в Москве, п

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Zaikonospassky monastery

The Zaikonospassky monastery (Заиконоспасский монастырь in R

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Rooiplein

Rooiplein (Russies: Красная плoщадь, Krásnaja plósjtsjad) i

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Monumento de Ĵukov (Moskvo)

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
GUM

Die GUM-fasade vanaf Rooiplein.

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alexander Nevsky Cathedral, Sofia

The St. Alexander Nevsky Cathedral (български. Храм-пам

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Alexander Nevsky Cathedral, Tallinn

The Alexander Nevsky Cathedral is an orthodox church in the Tallinn

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Church of Ayios Lazaros, Larnaca

The Church of Ayios Lazaros (Greek: Ιερός Ναός Αγίου Λαζάρου, also

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Russian Church, Sofia

The Russian Church (Bulgarian: Руска църква, Ruska tsarkva),

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
St Nedelya Church

Holy Sunday Church (български. църква „Света Неделя“ Sveta Nedelya

Sien alle soortgelyke plekke