Kilimandjaro

Kilimandjaro (Engels: Mount Kilimanjaro) is 'n bergmassief in Afrika wat in die noordooste van Tanzanië naby die grens met Kenia geleë is. Met sy hoogte van 5 895 meter is dit die hoogste berg in Afrika, asook die hoogste alleenstaande berg ter wêreld. Die massief bestaan uit die drie vulkane: Kibo, Mawenzi en Shira. Tussen 1885 en 1918 was die berg die hoogste punt op Duitse gebied (Duits-Oos-Afrika) en tussen 1902 en 1918 was die berg Kaiser-Wilhelm-Spitze of Wilhelmskuppe genoem. Die Kilimandjaro Nasionale Park is in 1987 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Die hoogste punt op die berg staan bekend as Uhuru-piek. Daar is sewe roetes wat lei na Uhuru-piek met slegs een wat werklike klimwerk vereis. Die temperatuur daal tot by -30 °C bo-op die berg.

Eksterne skakels

In die volgende kategorieë gelys:
Lewer kommentaar
Wenke
Reël deur:
Shah Tours
3 January 2018
Kilimanjaro. The name itself is a mystery wreathed in clouds. It might mean Mountain of Light, Mountain of Greatness or Mountain of Caravans. http://www.shah-tours.com/
Dennis Willibard
9 August 2018
Kilimanjaro is freestanding mountain in the world, there are 3 peaks which Shira plateau, Mawenzi and Kibo. http//:www.steptokili.com
The Most Interesting Man in the World
Sherpas are heavier than I thought.
@JaumePrimero
3 July 2013
Did you know that Mount Kilimanjaro is a dormant volcano? Don't let that stop you from making the ascent. Do it!
Ian Hartmann
9 July 2011
Tallest in Africa, a national park, waterfalls and other great attractions to start off or try out at it's foot before climbing.
Andrea
28 June 2014
Went with karibu adventures company and they were great. We made it to the top. Pole Pole! ????
Laai meer kommentaar
foursquare.com
7.1/10
1,650 mense was hier
Kaart
0.3km from Mweka trail, Mt.Kilimanjaro National Park, Tanzanië Kry aanwysings
Tue 7:00 AM–3:00 PM
Wed 10:00 AM–11:00 AM
Thu 8:00 AM–9:00 AM
Fri 24 Hours
Sat 7:00 AM–3:00 PM
Sun 8:00 AM–9:00 AM

Mount Kilimanjaro op Foursquare

Kilimandjaro op Facebook

Hotelle in die omgewing

Sien alle hotelle Sien alles
Salinero Hotels - Millie Lodge Machame

vanaf $35000

Weru Weru River Lodge

vanaf $210

Salinero Hotel - Kilimajaro

vanaf $35000

Kilimanjaro Wonders Hotel

vanaf $130

Osy Grand Hotel

vanaf $40

Kaliwa Lodge

vanaf $99

Aanbevole toerisme-aantreklikhede in die omgewing

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Ngorongoro Conservation Area

The Ngorongoro Conservation Area or NCA is a conservation area

Soortgelyke toeriste-aantreklikhede

Sien alles Sien alles
Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Çamlıca Hill

Çamlıca Hill (Turkish: Çamlıca Tepesi), aka Big Çamlıca Hill (Turk

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Üetliberg

The Üetliberg (also spelled Uetliberg, pronounced Шаблон:IPA in Zür

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Top of Mt. Takao (高尾山頂)

Top of Mt. Takao (高尾山頂) is 'n toeristeaantreklikheid, een van die Ber

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Gellért Hill

Gellért Hill (magyar. Gellért-hegy; Deutsch. Blocksberg; Latina. M

Voeg by wens-lysie by
Ek was al hier
Besoek
Lysá hora

Lysá hora (Czech pronunciation: ]; Polish: Łysa Góra; German: Lys

Sien alle soortgelyke plekke